En Binne Ons Vermoë Lewe Aanhalings

Go to Gemtracks
En Binne Ons Vermoë Lewe Aanhalings: God, skenk vir ons die goeie, al bid ons nie daarom nie, maar hou die kwaad van ons weg, selfs al bid ons daarom. -Plato
god-skenk-vir-ons-die-goeie-al-bid-ons-nie-daarom-nie-maar-hou-die-kwaad-van-ons-weg-selfs-al-bid-ons-daarom
En Binne Ons Vermoë Lewe Aanhalings: Ons betaal ons onwillige knegte altyd te veel, ons gewilliges altyd te min. -C.J. Langenhoven
ons-betaal-ons-onwillige-knegte-altyd-te-veel-ons-gewilliges-altyd-te-min
En Binne Ons Vermoë Lewe Aanhalings: Wanneer ons bou, laat ons glo ons bou vir altyd. -John Ruskin
wanneer-ons-bou-laat-ons-glo-ons-bou-vir-altyd
En Binne Ons Vermoë Lewe Aanhalings: Hóé kon die rykes van 'n ryk ooit weetDat ons sou veg vir ruimtes van ons landAl moes ons in die veld rysmiere eet? -D.J. Opperman
hóé-kon-die-rykes-van-'n-ryk-ooit-weetdat-ons-sou-veg-vir-ruimtes-van-ons-landal-moes-ons-in-die-veld-rysmiere-eet
En Binne Ons Vermoë Lewe Aanhalings: Drome het ook asem en trane en marteling,en die aanraking van blydskap;hulle lê swaar op ons gedagtes later,maar maak ons arbeid ook wel ligter;Hulle verdeel ons aandag, word deel van ons,soos die tyd self, en doen hul vooras boodskappers van die ewigheid. -George Gordon Byron
En Binne Ons Vermoë Lewe Aanhalings: Engels! Engels! Alles Engels! Engels wat jy sien en hoor;In ons skole, in ons kerke word ons moedertaal vermoor. -C.P. Hoogenhout
engels-engels-alles-engels-engels-wat-jy-hoorin-ons-skole-in-ons-kerke-word-ons-moedertaal-vermoor
En Binne Ons Vermoë Lewe Aanhalings: Ons het 'n afstootlike eksklusiwiteit vertroetel wat in apartheid sy hoogtepunt bereik het. Hoewel daar
En Binne Ons Vermoë Lewe Aanhalings: 'n Eerbare dood is beter as 'n oneerbare lewe. -Cornelius Tacitus
'n-eerbare-dood-is-beter-as-'n-oneerbare-lewe
En Binne Ons Vermoë Lewe Aanhalings: Ons kan nooit weet of 'n stuk skryfwerk swak is nie tensy ons begin het om dit te lees asof dit baie goed is, en dan ontdek dat ons die outeur 'n onverdiende kompliment gegee het. -C.S. Lewis
ons-kan-nooit-weet-of-'n-stuk-skryfwerk-swak-is-nie-tensy-ons-begin-het-om-dit-te-lees-asof-dit-baie-goed-is-dan-ontdek-dat-ons-die-outeur-'n
En Binne Ons Vermoë Lewe Aanhalings: Wat ons, die Afrikaanssprekendes in Suid-Afrika, nou ervaar, is 'n vorm van borrelsiekte. As jy skielik van onder af, waar jy lekker vasgesit het in die stelsel, uittop bokant die water, dan begin jou bloed borrel. Ons het nou borrelsiekte in daardie sin, en ons wonder wat gaan met ons aan. -Jannie Gagiano
En Binne Ons Vermoë Lewe Aanhalings: Ons arme skrywelinge, terwyl ons amptelik slagaar en sy beproefde weë, terwyl Europa wegkwyn uit groot dele van die planeet, moet ons ons boek nog skrywe. Hier moet alles terug smeltkroes toe; eerste gietsel onvoldoende, met 'n bars tussen die twee helftes. Gooi meer koekmakranka by, en leeuvet en water van die Maloeties. -Jan Rabie
En Binne Ons Vermoë Lewe Aanhalings: Baie mense is reeds dood voorat hulle begin lewe. -Seneca
baie-mense-is-reeds-dood-voorat-hulle-begin-lewe
En Binne Ons Vermoë Lewe Aanhalings: Ons moet 'n beleid volg en 'n praktyk uitwerk wat die gemeenskaplike in ons samelewing bevorder en beskerm, en terselfdertyd dit wat waardevol is in ons diversiteit eerbiedig....'n
En Binne Ons Vermoë Lewe Aanhalings: As die demokrasie reg moet funksioneer, moet dit aanvaar dat daar 'n mate van bekwaamheid en gesonde verstand en opvoedingsvlak by die gemiddelde mens is. In dié siening van demokrasie, is die goed ingeligte burger die beste waarborg teen magsvergrype van enige deel van die sosiale lewe - polities, ekonomies, militêr, of geestelik. Ideaal genome beteken dit dat ons by die gemiddelde persoon die kuns van intelligensie, 'n waardering vir kritiese denke en 'n mate van rasionaliteit kweek. -Paul Kurtz
En Binne Ons Vermoë Lewe Aanhalings: 'n Mens het letterkunde in jou lewe nodig, want daarsonder gaan jy agteruit. -Nelson Mandela
'n-mens-het-letterkunde-in-jou-lewe-nodig-want-daarsonder-gaan-jy-agteruit
En Binne Ons Vermoë Lewe Aanhalings: Ek het vergeet - nie geweet? - in die dae toe ons jonk was: Afrikanerskap is nie heilig. Ons wou dit heilig hê; ons wou die volte van menslikheid daaraan gee. -N.P. van Wyk Louw
ek-het-vergeet-nie-geweet-in-die-dae-toe-ons-jonk-was-afrikanerskap-is-nie-heilig-ons-wou-dit-heilig-hê-ons-wou-die-volte-van-menslikheid
En Binne Ons Vermoë Lewe Aanhalings: Ons glo aan die vreemde profeet omdat al wat ons van hom weet goed is. Dit moet goed wees, want ons hoor dit van hom self. -C.J. Langenhoven
ons-glo-aan-die-vreemde-profeet-omdat-al-wat-ons-van-hom-weet-goed-is-dit-moet-goed-wees-want-ons-hoor-dit-van-hom-self
En Binne Ons Vermoë Lewe Aanhalings: O God, U gee ons alles as ons net 'n bietjie moeite doen. -Leonardo da Vinci
o-god-u-gee-ons-alles-as-ons-net-'n-bietjie-moeite-doen
En Binne Ons Vermoë Lewe Aanhalings: Ons is slawe van die reg, sodat ons vry kan wees. -Marcus Tullius Cicero
En Binne Ons Vermoë Lewe Aanhalings: Lewe uit 'n tradisie...dit is leef in 'n bestendige debat met die verlede. -N.P. van Wyk Louw
lewe-uit-'n-tradisiedit-is-leef-in-'n-bestendige-debat-met-die-verlede
En Binne Ons Vermoë Lewe Aanhalings: Die filosofie kan ons niks gee nie - beter gestel: kan ons niks bygee nie. Dit kan ons alleen die wêreld met natuurlike oë laat sien. -N.P. van Wyk Louw
die-filosofie-kan-ons-niks-gee-nie-beter-gestel-kan-ons-niks-bygee-nie-dit-kan-ons-alleen-die-wêreld-met-natuurlike-oë-laat
En Binne Ons Vermoë Lewe Aanhalings: Dit is verskriklik belangrik dat ons altyd daardie reg voorbehou dat ons van mekaar moet, mag en kan verskil. Ons is nie hier om eensgesind te wees nie. Dit is stimulerend en dit is die dinge wat Afrikaans sal laat oorleef, as ons kan leer om te ontleer die ou kodes dat jy nie eintlik jou mond of jou bek te veel mag oopmaak nie. -Ton Vosloo
En Binne Ons Vermoë Lewe Aanhalings: Boeke moet ons hê, al ly ons broodgebrek. -Alice Williams Brotherton
En Binne Ons Vermoë Lewe Aanhalings: Ons moenie onder mekaar sit en membrane jag, terwyl ons Afrikaanse letterkunde vir die eerste keer werklik bedreig word nie. -P.G. du Plessis
ons-moenie-onder-mekaar-sit-membrane-jag-terwyl-ons-afrikaanse-letterkunde-vir-die-eerste-keer-werklik-bedreig-word-nie
En Binne Ons Vermoë Lewe Aanhalings: Leer hoe om te lewe, en 'n nog harder les: hoe om te sterwe. -Beilby Porteus
En Binne Ons Vermoë Lewe Aanhalings: Werk is goed, solank jy net nie vergeet om te lewe nie. -Unknown
werk-is-goed-solank-jy-net-nie-vergeet-om-te-lewe-nie
En Binne Ons Vermoë Lewe Aanhalings: Rykdom is soos seewater: hoe meer ons drink, hoe dorser word ons; en dieselfde is waar oor roem. -Arthur Schopenhauer
rykdom-is-soos-seewater-hoe-meer-ons-drink-hoe-dorser-word-ons-dieselfde-is-waar-oor-roem
En Binne Ons Vermoë Lewe Aanhalings: Ons volk se moontlikhede is miskien talryker as wat ons meen. En 'n literatuur kan nooit vooraf teoreties in kafees of kroeë, voorkamers, kollegesale of redaksiekantore gemaak word nie. -N.P. van Wyk Louw
ons-volk-se-moontlikhede-is-miskien-talryker-as-wat-ons-meen-en-'n-literatuur-kan-nooit-vooraf-teoreties-in-kafees-of-kroeë-voorkamers-kollegesale
En Binne Ons Vermoë Lewe Aanhalings: Alleen die noodsaak om aan die lewe te bly, dwing 'n mens om handearbeid te doen. -Saint Thomas Aquinas
alleen-die-noodsaak-om-aan-die-lewe-te-bly-dwing-'n-mens-om-handearbeid-te-doen
En Binne Ons Vermoë Lewe Aanhalings: Elke oomblik sterf daar 'n ding, 'n persoon wat 'n mens nooit weer sal sien nie. Die lewe is 'n reeks sterftes. -Francois-René de Chatneaubriand
elke-oomblik-sterf-daar-'n-ding-'n-persoon-wat-'n-mens-nooit-weer-sal-nie-die-lewe-is-'n-reeks-sterftes
En Binne Ons Vermoë Lewe Aanhalings: Ons wens onsself soms geluk wanneer ons wakker word na 'n nagmerrie; dit kan so wees in die oomblik na die dood. -Nathaniel Hawthorne
ons-wens-onsself-soms-geluk-wanneer-ons-wakker-word-na-'n-nagmerrie-dit-kan-so-wees-in-die-oomblik-na-die-dood
En Binne Ons Vermoë Lewe Aanhalings: Die dood is die lewe se rustende vennoot -Horace Smith
die-dood-is-die-lewe-se-rustende-vennoot
En Binne Ons Vermoë Lewe Aanhalings: Ons is wel Boeremense, maar ons is nie blerrie bobbejane nie! -Marius Jooste
ons-is-wel-boeremense-maar-ons-is-nie-blerrie-bobbejane-nie
En Binne Ons Vermoë Lewe Aanhalings: Geskiedenis is min of meer twak. Dit is tradisie. Ons wil nie tradisie hê nie. Ons wil in die hede leef en die enigste geskiedenis wat iets werd is, is die geskiedenis wat ons vandag maak. -Henry Ford
geskiedenis-is-min-of-meer-twak-dit-is-tradisie-ons-wil-nie-tradisie-hê-nie-ons-wil-in-die-hede-leef-die-enigste-geskiedenis-wat-iets-werd-is-is
En Binne Ons Vermoë Lewe Aanhalings: Die dood is die lewe se kloon. -Johann de Lange