Elke Oomblik Sterf Daar 'n Aanhalings

Go to Gemtracks
Elke Oomblik Sterf Daar 'n Aanhalings: Elke oomblik sterf daar 'n ding, 'n persoon wat 'n mens nooit weer sal sien nie. Die lewe is 'n reeks sterftes. -Francois-René de Chatneaubriand
elke-oomblik-sterf-daar-'n-ding-'n-persoon-wat-'n-mens-nooit-weer-sal-nie-die-lewe-is-'n-reeks-sterftes
Elke Oomblik Sterf Daar 'n Aanhalings: Die oomblik wat jy iets groots sien, wil jy dit nasionaliseer. -Winston Churchill
die-oomblik-wat-jy-iets-groots-wil-jy-dit-nasionaliseer
Elke Oomblik Sterf Daar 'n Aanhalings: Of die dood is 'n toestand van nikswees en totale onbewustheid, of, soos mense sê, is daar 'n verandering en migrasie van die siel van hierdie wêreld na 'n ander...As dit nou die aard van die dood is, sê ek om te sterf is om te wen; want die ewigheid is dan net 'n enkele nag. -Plato
Elke Oomblik Sterf Daar 'n Aanhalings: Die digter is ook 'n dief, hy steelvan elke liggaam en elke gesigen siel iets, van wie hulle nie heelen bymekaar hou nie roof hy iets vir 'n gedig. -T.T. Cloete
die-digter-is-ook-'n-dief-hy-steelvan-elke-liggaam-elke-gesigen-siel-iets-van-wie-hulle-nie-heelen-bymekaar-hou-nie-roof-hy-iets-vir-'n-gedig
Elke Oomblik Sterf Daar 'n Aanhalings: Ons sal alleen sterf. -Blaise Pascal
Elke Oomblik Sterf Daar 'n Aanhalings: Ek sal in die laaste loopgraaf sterf. -Willem van Oranje
Elke Oomblik Sterf Daar 'n Aanhalings: Wie sterf, betaal alle skuld. -William Shakespeare
Elke Oomblik Sterf Daar 'n Aanhalings: Hy wat deur die gode begunstig word, sterf jonk. -Titus Maccius Plautus
Elke Oomblik Sterf Daar 'n Aanhalings: Ons wens onsself soms geluk wanneer ons wakker word na 'n nagmerrie; dit kan so wees in die oomblik na die dood. -Nathaniel Hawthorne
ons-wens-onsself-soms-geluk-wanneer-ons-wakker-word-na-'n-nagmerrie-dit-kan-so-wees-in-die-oomblik-na-die-dood
Elke Oomblik Sterf Daar 'n Aanhalings: Die nageslag vleg geen krans vir die toneelspeler. Daarom moet hy woeker met sy eie tyd en die oomblik wat aan hom behoort, uitleef. -Friedrich von Schiller
die-nageslag-vleg-geen-krans-vir-die-toneelspeler-daarom-moet-hy-woeker-met-sy-eie-tyd-die-oomblik-wat-aan-hom-behoort-uitleef
Elke Oomblik Sterf Daar 'n Aanhalings: 'n Taal wat nie 'n kommersiële waarde het nie, sterf. -Willie Hofmeyr
'n-taal-wat-nie-'n-kommersië-waarde-het-nie-sterf
Elke Oomblik Sterf Daar 'n Aanhalings: Om te twyfel, is die dood, nie om te sterf nie. -Simonides
om-te-twyfel-is-die-dood-nie-om-te-sterf-nie
Elke Oomblik Sterf Daar 'n Aanhalings: Skryf (is) 'n alleending...'n koppige ding, 'n individuele ding...Literatuur (word) veral so gemaak, nie net uit modes en rigtings en aanvaardhede-vir-die-oomblik en style-van-die-dag nie...of deur 'n saamkokery rondom dekades, gedagterigtings en modes nie. -P.G. du Plessis
Elke Oomblik Sterf Daar 'n Aanhalings: Die literatuur is sentraal in elke kultuur. -N.P. van Wyk Louw
die-literatuur-is-sentraal-in-elke-kultuur
Elke Oomblik Sterf Daar 'n Aanhalings: Solank daar boeke is, is daar geen verlede nie. -Edward Bulwer-Lytton
Elke Oomblik Sterf Daar 'n Aanhalings: Here, maak my 'n instrument van U vrede. Waar daar haat is, laat my liefde saai; waar daar onreg is, vergifnis; waar daar twyfel is, geloof; waar daar wanhoop is, hoop; waar daar duisternis is, lig; waar daar droefheid is, blydskap. O Goddelike Meester, gee dat ek nie soseer sal soek om getroos te word nie as om te troos; om verstaan te word nie as om te verstaan; om bemin te word nie as om lief te hê. Want dit is deur te gee dat ons ontvang; dit is deur te vergewe dat ons vergewe word; en dit is deur te sterwe dat ons tot die Ewige Lewe gebore word. -Franciskus van Assisi
Elke Oomblik Sterf Daar 'n Aanhalings: Elke tradisie voer heelwat opdrifsels met hom mee. -N.P. van Wyk Louw
elke-tradisie-voer-heelwat-opdrifsels-met-hom-mee
Elke Oomblik Sterf Daar 'n Aanhalings: Die dood is 'n swart kameel wat voor elke ou se hek kniel. -Abd-El-Kader
die-dood-is-'n-swart-kameel-wat-voor-elke-se-hek-kniel
Elke Oomblik Sterf Daar 'n Aanhalings: ?Die dood is 'n swart kameel wat voor elke ou se hek kniel. -Abd-El-Kader
die-dood-is-'n-swart-kameel-wat-voor-elke-se-hek-kniel
Elke Oomblik Sterf Daar 'n Aanhalings: elke mens verwerf sy dooddie dood wat alleen joune is en niemand anders s'n nie -George Seferis
elke-mens-verwerf-sy-dooddie-dood-wat-alleen-joune-is-niemand-anders-s'n-nie
Elke Oomblik Sterf Daar 'n Aanhalings: Al is jy, Dood, ook met ons. Ja, vir myIs elke kind se eerste lewenskreet'n Groter wonder as sy laaste snik. -C. Louis Leipoldt
al-is-jy-dood-ook-met-ons-ja-vir-myis-elke-kind-se-eerste-lewenskreet'n-groter-wonder-as-sy-laaste-snik
Elke Oomblik Sterf Daar 'n Aanhalings: ...dat regering van die volk, deur die volk, vir die volk nie sal sterf op aarde nie. -Abraham Lincoln
dat-regering-van-die-volk-deur-die-volk-vir-die-volk-nie-sal-sterf-op-aarde-nie
Elke Oomblik Sterf Daar 'n Aanhalings: Elke keer as die geskiedenis homself herhaal, gaan die prys op. -Unknown
elke-keer-as-die-geskiedenis-homself-herhaal-gaan-die-prys-op
Elke Oomblik Sterf Daar 'n Aanhalings: Die demokrasie gee elke mens die reg om sy eie onderdrukker te wees. -Harry Emerson Fosdick
die-demokrasie-gee-elke-mens-die-reg-om-sy-eie-onderdrukker-te-wees
Elke Oomblik Sterf Daar 'n Aanhalings: Reg is wat in elke land nuttig is vir almal of vir die grootste moontlike getal. -Justinianus I
reg-is-wat-in-elke-land-nuttig-is-vir-almal-of-vir-die-grootste-moontlike-getal
Elke Oomblik Sterf Daar 'n Aanhalings: Elke digeris óf id óf ego:sibille of vakman:die een se dinkwerkis beprek,die ander s'nontspring legio. -Johann de Lange
elke-digeris-óf-id-óf-egosibille-of-vakmandie-een-se-dinkwerkis-beprekdie-ander-s'nontspring-legio
Elke Oomblik Sterf Daar 'n Aanhalings: Kritiek is veranderlik. Dit kom voor uit die opvatting van 'n tydperk en het alleen vir daardie tydperk betekenis, en as dit nie self kunswaarde het nie, sterf dit saam met daardie tydperk. -Heinrich Heine
kritiek-is-veranderlik-dit-kom-voor-uit-die-opvatting-van-'n-tydperk-het-alleen-vir-daardie-tydperk-betekenis-as-dit-nie-self-kunswaarde-het-nie
Elke Oomblik Sterf Daar 'n Aanhalings: Ek hoop nie ons land dáár waar sommige Europese kulture aangeland het nie: dat elk van die gedagterigtings dink dat daar net uit sy uitgangspunt literatuur te make is. -P.G. du Plessis
ek-hoop-nie-ons-land-dáár-waar-sommige-europese-kulture-aangeland-het-nie-dat-elk-van-die-gedagterigtings-dink-dat-daar-net-uit-sy-uitgangspunt
Elke Oomblik Sterf Daar 'n Aanhalings: In elke goed geregeerde staat is rykdom 'n heilige saak; in demokrasieë is dit die enigste heilige saak. -Anatole France
in-elke-goed-geregeerde-staat-is-rykdom-'n-heilige-saak-in-demokrasieë-is-dit-die-enigste-heilige-saak
Elke Oomblik Sterf Daar 'n Aanhalings: Bewaar my van die diens aan die leuen,wanneer ek leer om ander te leerwat elke dag met hulle verloop, en rondom hulle. -Izak de Villiers
bewaar-my-van-die-diens-aan-die-leuenwanneer-ek-leer-om-ander-te-leerwat-elke-dag-met-hulle-verloop-rondom-hulle
Elke Oomblik Sterf Daar 'n Aanhalings: elke droom skryf so sy klein, geheime briewesoggens soek ons die rofies ink in die spieëlom dit weg te kan bêre in argiewemaar die wonde genees nie -Breyten Breytenbach
elke-droom-skryf-so-sy-klein-geheime-briewesoggens-soek-ons-die-rofies-ink-in-die-spieëlom-dit-weg-te-kan-bêre-in-argiewemaar-die-wonde-genees-nie
Elke Oomblik Sterf Daar 'n Aanhalings: Verdik my bloed;Verstop elke weg en toegang tot berou,Dat geen weekhartige stem van die natuurMy felle doelwit skok, geen vrede wilEn daad sal skei! -William Shakespeare
verdik-my-bloedverstop-elke-weg-toegang-tot-beroudat-geen-weekhartige-stem-van-die-natuurmy-felle-doelwit-skok-geen-vrede-wilen-daad-sal-skei
Elke Oomblik Sterf Daar 'n Aanhalings: Elke artikel wat hy maak is 'n nuwe skoonheid waarvan hy die skepper is: dis syne en 'n ander kon dit nie so gemaak het nie, want sy siel het hy daarin uitgegiet. -C.J. Langenhoven
elke-artikel-wat-hy-maak-is-'n-nuwe-skoonheid-waarvan-hy-die-skepper-is-dis-syne-'n-ander-kon-dit-nie-so-gemaak-het-nie-want-sy-siel-het-hy-daarin
Elke Oomblik Sterf Daar 'n Aanhalings: Die luiaard se verskoning is:
die-luiaard-se-verskoning-is-daar-is-'n-leeu-in-die-pad-daar-is-'n-leeu-in-die-straat
Elke Oomblik Sterf Daar 'n Aanhalings: Nog 'n bietjie slaap, nog 'n bietjie sluimer, nog 'n bietjie handevou en bly lê, en daar oorval armoede jou soos 'n rower, daar oorrompel die gebrek jou soos 'n inbreker. -Die Bybel
nog-'n-bietjie-slaap-nog-'n-bietjie-sluimer-nog-'n-bietjie-handevou-bly-lê-daar-oorval-armoede-jou-soos-'n-rower-daar-oorrompel-die-gebrek-jou-soos