Ek Neem Nie Die Papier Aanhalings

Go to Gemtracks
Ek Neem Nie Die Papier Aanhalings: Ek neem nie die papier kwalik dat hy geduldig is nie, maar die leser. -C.J. Langenhoven
ek-neem-nie-die-papier-kwalik-dat-hy-geduldig-is-nie-maar-die-leser
Ek Neem Nie Die Papier Aanhalings: Vrese word brandhoutop papier: papierbrandhout vir verse. -Joan Hambridge
vrese-word-brandhoutop-papier-papierbrandhout-vir-verse
Ek Neem Nie Die Papier Aanhalings: Omdat ek opgelet het dat papier meer kos voordat daarop geskryf is. -Socrates
omdat-ek-opgelet-het-dat-papier-meer-kos-voordat-daarop-geskryf-is
Ek Neem Nie Die Papier Aanhalings: Die ware vriendskap, nou, is nie te koop nie; want vriendskap vind nie sy lus in neem nie, maar in gee. -C.J. Langenhoven
die-ware-vriendskap-nou-is-nie-te-koop-nie-want-vriendskap-vind-nie-sy-lus-in-neem-nie-maar-in-gee
Ek Neem Nie Die Papier Aanhalings: Om 'n pen op papier te plaas, steek meer vure aan die brand as wat vuurhoutjies ooit kan doen. -Malcolm Forbes
om-'n-pen-op-papier-te-plaas-steek-meer-vure-aan-die-brand-as-wat-vuurhoutjies-ooit-kan-doen
Ek Neem Nie Die Papier Aanhalings: Skeur jou los van jou eie nasie af en verwonder jou dat die ander nasies nie oormekaar val om jou in te neem nie. -C.J. Langenhoven
skeur-jou-los-van-jou-eie-nasie-af-verwonder-jou-dat-die-ander-nasies-nie-oormekaar-val-om-jou-in-te-neem-nie
Ek Neem Nie Die Papier Aanhalings: Neem hierdie lydensbeker van My af weg. Moet nogtans nie doen wat Ek wil nie, maar wat U wil. -Die Bybel
neem-hierdie-lydensbeker-van-my-af-weg-moet-nogtans-nie-doen-wat-ek-wil-nie-maar-wat-u-wil
Ek Neem Nie Die Papier Aanhalings: 'n Man wat sy toevlug tot 'n leuen moet neem, vind dikwels uit dat hy in 'n huis gaan skuil het wat nie 'n agterdeur het nie. -C.J. Langenhoven
'n-man-wat-sy-toevlug-tot-'n-leuen-moet-neem-vind-dikwels-uit-dat-hy-in-'n-huis-gaan-skuil-het-wat-nie-'n-agterdeur-het-nie
Ek Neem Nie Die Papier Aanhalings: Die rym neem ook 'n hele lewe in beslag:jou doen en dink, jou soek na ander en jou wag. -D.J. Opperman
die-rym-neem-ook-'n-hele-lewe-in-beslagjou-doen-dink-jou-soek-na-ander-jou-wag
Ek Neem Nie Die Papier Aanhalings: Draai jou verkyker om om jou buurman se foute waar te neem, en hy sal van die ander kant af daardeur kyk en jou deugde vergroot sien. -C.J. Langenhoven
draai-jou-verkyker-om-om-jou-buurman-se-foute-waar-te-neem-hy-sal-van-die-ander-kant-af-daardeur-kyk-jou-deugde-vergroot
Ek Neem Nie Die Papier Aanhalings: 'n Digter moenie lank tussen dieselfde mense woonmaar altyd afskeid neem van plekke en persoonsodat hy eensaam swerwend nuwe vergesigte sienen in sy swerflings suiwer die kuns kan dien. -D.J. Opperman
'n-digter-moenie-lank-tussen-dieselfde-mense-woonmaar-altyd-afskeid-neem-van-plekke-persoonsodat-hy-eensaam-swerwend-nuwe-vergesigte-sienen-in-sy
Ek Neem Nie Die Papier Aanhalings: As sport ons daaglikse plig was, sou ons die werk wat ons nou moet doen byderhand neem vir ons plesier. -C.J. Langenhoven
as-sport-ons-daaglikse-plig-was-sou-ons-die-werk-wat-ons-nou-moet-doen-byderhand-neem-vir-ons-plesier
Ek Neem Nie Die Papier Aanhalings: In party opsigte is die lewe soos die Oranjerivier wanner hy in volle vloed verbyjaag. Hy is vol blikke en takke en goeters, daar's 'n dooie donkie in of 'n skaap of 'n aasvoël of 'n jakkals en dit stroom alles verby en die ou rivier bly geel en troebel en onstuimig. Maar die skrywer of digter neem 'n deel van daai stroom en hy verstil hom tot 'n poel wat kalm en helder en deurskynend is en wat die son en die hemel en die sterre weerkaats. -Uys Krige
Ek Neem Nie Die Papier Aanhalings: Ek verteenwoordig nie wit mense of Afrikaners nie. Ek is hier omdat ek nie wil hê ons erfenis moet misken word nie. Ek weet tot vandag toe nie wat Tshwane is nie. Eers was dit 'n rivier, toe 'n apie en nou 'n mens. Het Tshwane ooit bestaan? -Steve Hofmeyr
Ek Neem Nie Die Papier Aanhalings: Grappies oor dom blondines traak my nie, want ek weet ek is nie dom nie ... ek is ook nie blond nie. -Dolly Parton
grappies-oor-dom-blondines-traak-my-nie-want-ek-weet-ek-is-nie-dom-nie-ek-is-ook-nie-blond-nie
Ek Neem Nie Die Papier Aanhalings: 'n Presiese baas hou nie nalatige knegte lank nie. Die wat hy nie wegja nie loop weg. -C.J. Langenhoven
'n-presiese-baas-hou-nie-nalatige-knegte-lank-nie-die-wat-hy-nie-wegja-nie-loop-weg
Ek Neem Nie Die Papier Aanhalings: Om die luiaard gisteraand nie moeg was nie, het hy vannag nie gerus nie en daarom is hy vanmôre nog lui. -C.J. Langenhoven
om-die-luiaard-gisteraand-nie-moeg-was-nie-het-hy-vannag-nie-gerus-nie-daarom-is-hy-vanmôre-nog-lui
Ek Neem Nie Die Papier Aanhalings: Daar is nie 'n ding soos geregtigheid nie - nie binne of buite die hof nie. -Clarence Darrow
daar-is-nie-'n-ding-soos-geregtigheid-nie-nie-binne-of-buite-die-hof-nie
Ek Neem Nie Die Papier Aanhalings: 'n Man wat nie vyande het nie deug nie vir 'n vriend nie. -C.J. Langenhoven
'n-man-wat-nie-vyande-het-nie-deug-nie-vir-'n-vriend-nie
Ek Neem Nie Die Papier Aanhalings: Ek kan dit nie bekostig om Fracois Villon te laat hang nie. Daar is 'n honderduisend skurke soos hy in Frankryk, maar nie nog so 'n digter nie. -Lodewyk XI
ek-kan-dit-nie-bekostig-om-fracois-villon-te-laat-hang-nie-daar-is-'n-honderduisend-skurke-soos-hy-in-frankryk-maar-nie-nog-so-'n-digter-nie
Ek Neem Nie Die Papier Aanhalings: En vêrder die boer wat nie saai nie sal nie misoeste kry nie, maar hy sal geen goeie ook kry nie. -C.J. Langenhoven
en-vêrder-die-boer-wat-nie-saai-nie-sal-nie-misoeste-kry-nie-maar-hy-sal-geen-goeie-ook-kry-nie
Ek Neem Nie Die Papier Aanhalings: 'n Akteur is 'n ou wat as jy nie oor hom praat nie, nie luister nie. -Marlon Brando
'n-akteur-is-'n-wat-as-jy-nie-oor-hom-praat-nie-nie-luister-nie
Ek Neem Nie Die Papier Aanhalings: Moenie skryf om ongevraagde raad aan te bie nie. Jy weet nie of die man nie miskien te dom is om te weet dat jy slimmer is as hy nie. -C.J. Langenhoven
moenie-skryf-om-ongevraagde-raad-aan-te-bie-nie-jy-weet-nie-of-die-man-nie-miskien-te-dom-is-om-te-weet-dat-jy-slimmer-is-as-hy-nie
Ek Neem Nie Die Papier Aanhalings: Moenie skryf om te preek nie. Jy weet nie of die man nie miskien self meer besorg is oor sy siel as jy oor joue en syne saam nie. -C.J. Langenhoven
moenie-skryf-om-te-preek-nie-jy-weet-nie-of-die-man-nie-miskien-self-meer-besorg-is-oor-sy-siel-as-jy-oor-joue-syne-saam-nie
Ek Neem Nie Die Papier Aanhalings: Iemand wat nie 'n groot beeldhouer of skilder is nie, kan nie 'n groot boumeester wees nie. Hy is dan slegs 'n bouer. -John Ruskin
iemand-wat-nie-'n-groot-beeldhouer-of-skilder-is-nie-kan-nie-'n-groot-boumeester-wees-nie-hy-is-dan-slegs-'n-bouer
Ek Neem Nie Die Papier Aanhalings: 'n Luiaard ploeg nie in die saaityd nie en soek in die oestyd na iets wat nie daar is nie. -Die Bybel
'n-luiaard-ploeg-nie-in-die-saaityd-nie-soek-in-die-oestyd-na-iets-wat-nie-daar-is-nie
Ek Neem Nie Die Papier Aanhalings: Kyk na die wilde voëls: hulle saai nie en hulle oes nie en hulle maak nie in skure bymekaar nie... -Die Bybel
kyk-na-die-wilde-voëls-hulle-saai-nie-hulle-oes-nie-hulle-maak-nie-in-skure-bymekaar-nie
Ek Neem Nie Die Papier Aanhalings: Christene moet nie hul rue geheel en al keer op komedies omdat dit growwe aardighede en ontugtighede bevat nie. Om dieselfde rede sou dit beteken dat 'n mens die Bybel nie mag lees nie. -Martin Luther
christene-moet-nie-hul-rue-geheel-al-keer-op-komedies-omdat-dit-growwe-aardighede-ontugtighede-bevat-nie-om-dieselfde-rede-sou-dit-beteken-dat-'n
Ek Neem Nie Die Papier Aanhalings: As jy nie wil inhou nie moet jy naderhand uithou; en as jy nie kan aanhou met teëhou nie moet jy maar tevrede wees om op te hou met byhou. -C.J. Langenhoven
as-jy-nie-wil-inhou-nie-moet-jy-naderhand-uithou-as-jy-nie-kan-aanhou-met-teëhou-nie-moet-jy-maar-tevrede-wees-om-op-te-hou-met-byhou
Ek Neem Nie Die Papier Aanhalings: Is twee mossies nie vir 'n sent te koop nie? En tog sal nie een van hulle op die grond val sonder die wil van julle Vader nie. -Die Bybel
is-twee-mossies-nie-vir-'n-sent-te-koop-nie-en-tog-sal-nie-een-van-hulle-op-die-grond-val-sonder-die-wil-van-julle-vader-nie
Ek Neem Nie Die Papier Aanhalings: Die regter moenie jonk wees nie; hy behoort boosheid te geleer ken het, nie vanuit sy eie siel nie, maar deur onlangse en lang waarneming van die aard van boosheid in andere: kennis moet sy gids wees, nie persoonlike ondervinding nie. -Plato
Ek Neem Nie Die Papier Aanhalings: 'n Satirikus wat nie die mensdom spaar nie (homself ingesluit), is duidelik begaan oor menslike gebreke in die algemeen: hy kan sekerlik nie daarvan beskuldig word dat hy mense in die besonder aanval nie. -Desiderius Erasmus
Ek Neem Nie Die Papier Aanhalings: Ek kan nie nié skryf nie. Sedert ek nege was, het ek geweet ek moet 'n skrywer wees. -André P. Brink
ek-kan-nie-é-skryf-nie-sedert-ek-nege-was-het-ek-geweet-ek-moet-'n-skrywer-wees
Ek Neem Nie Die Papier Aanhalings: Hy kan nie toneelspeel nie, hy kan nie sing nie, het 'n effense kaalkop, kan 'n bietjie dans. -Unknown
hy-kan-nie-toneelspeel-nie-hy-kan-nie-sing-nie-het-'n-effense-kaalkop-kan-'n-bietjie
Ek Neem Nie Die Papier Aanhalings: Die mens is gebore vir optrede. Om nie besig te wees en om nie te bestaan nie, is dieselfde ding. -Voltaire
die-mens-is-gebore-vir-optrede-om-nie-besig-te-wees-om-nie-te-bestaan-nie-is-dieselfde-ding