Droom Meestal Van Die Dinge Aanhalings

Go to Gemtracks
Droom Meestal Van Die Dinge Aanhalings: Die mens droom meestal van die dinge waarmee sy gedagtes deur die dag besig was. -Herodotus
die-mens-droom-meestal-van-die-dinge-waarmee-sy-gedagtes-deur-die-dag-besig-was
Droom Meestal Van Die Dinge Aanhalings: Wanneer groot veranderinge in die geskiedenis plaasvind, wanner belangrike beginsels betrokke is, is die meerderheid meestal verkeerd. -Eugene V. Debs
wanneer-groot-veranderinge-in-die-geskiedenis-plaasvind-wanner-belangrike-beginsels-betrokke-is-is-die-meerderheid-meestal-verkeerd
Droom Meestal Van Die Dinge Aanhalings: God, gee ons die genade om met kalmte die dinge te aanvaar wat nie verander kan word nie, die moed om die dinge te verander wat behoort gewysig te word, en die wysheid om die een van die ander te onderskei. -Reinhold Niebuhr
Droom Meestal Van Die Dinge Aanhalings: Mense droom dikwels wat hulle wakend wens. -Terentius
mense-droom-dikwels-wat-hulle-wakend-wens
Droom Meestal Van Die Dinge Aanhalings: Die lewe is 'n droom, maar om te drrom is geen lewe. -Constantijn Huygens
die-lewe-is-'n-droom-maar-om-te-drrom-is-geen-lewe
Droom Meestal Van Die Dinge Aanhalings: Hoe meer 'n mens droom, hoe minder glo hy. -H.L. Mencken
hoe-meer-'n-mens-droom-hoe-minder-glo-hy
Droom Meestal Van Die Dinge Aanhalings: Die eensames voel nooit alleen in die wit broederskap van been,hier kan die digter sonder skroomhom blywend toespin in sy droom.Geen jaarlikse belastingheffingop hierdie langtermynbelegginggeagte leser, dié geleentheidbied hom slegs een keer in 'n leeftyd. -Elisabeth Eybers
Droom Meestal Van Die Dinge Aanhalings: Die dood is die einde van alle dinge van die menslike lewe, net nie van die bygeloof nie. -Plutarchus
die-dood-is-die-einde-van-alle-dinge-van-die-menslike-lewe-net-nie-van-die-bygeloof-nie
Droom Meestal Van Die Dinge Aanhalings: 'n Mens kan op min dinge staatmaak in 'n politieke demokrasie behalwe die mense se geloof dat een redder van die wêreld op 'n slag genoeg is. -Alistair Cooke
'n-mens-kan-op-min-dinge-staatmaak-in-'n-politieke-demokrasie-behalwe-die-mense-se-geloof-dat-een-redder-van-die-wêreld-op-'n-slag-genoeg-is
Droom Meestal Van Die Dinge Aanhalings: Die geskiedenis herhaal homself; dit is een van die dinge wat verkeerd is met geskiedenis. -Clarence Darrow
die-geskiedenis-herhaal-homself-dit-is-een-van-die-dinge-wat-verkeerd-is-met-geskiedenis
Droom Meestal Van Die Dinge Aanhalings: ...die digter is die man wat in die donker waters van die chaos duik om skoon en blink dinge daaruit te haal. -Marthinus Versfeld
die-digter-is-die-man-wat-in-die-donker-waters-van-die-chaos-duik-om-skoon-blink-dinge-daaruit-te-haal
Droom Meestal Van Die Dinge Aanhalings: elke droom skryf so sy klein, geheime briewesoggens soek ons die rofies ink in die spieëlom dit weg te kan bêre in argiewemaar die wonde genees nie -Breyten Breytenbach
elke-droom-skryf-so-sy-klein-geheime-briewesoggens-soek-ons-die-rofies-ink-in-die-spieëlom-dit-weg-te-kan-bêre-in-argiewemaar-die-wonde-genees-nie
Droom Meestal Van Die Dinge Aanhalings: Vir mense om gelukkig te wees in hulle werk, is hierdie drie dinge nodig: hulle moet geskik wees daarvoor, hulle moet nie te veel daarvan doen nie, en hulle moet 'n gevoel van sukses in die werk hê. -John Ruskin
vir-mense-om-gelukkig-te-wees-in-hulle-werk-is-hierdie-drie-dinge-nodig-hulle-moet-geskik-wees-daarvoor-hulle-moet-nie-te-veel-daarvan-doen-nie-hulle
Droom Meestal Van Die Dinge Aanhalings: In Afrika gebeur dinge soms agterstevoor. Soos dat die son eers moes ondergaan oor die vasteland voordat hy opgekom het, en nie andersom nie. -Mathews Phosa
in-afrika-gebeur-dinge-soms-agterstevoor-soos-dat-die-eers-moes-ondergaan-oor-die-vasteland-voordat-hy-opgekom-het-nie-andersom-nie
Droom Meestal Van Die Dinge Aanhalings: Wie sy grond bewerk, het volop om te eet; wie hom besig hou met nuttelose dinge, het nie verstand nie. -Die Bybel
wie-sy-grond-bewerk-het-volop-om-te-eet-wie-hom-besig-hou-met-nuttelose-dinge-het-nie-verstand-nie
Droom Meestal Van Die Dinge Aanhalings: Nou moet ek sterwe, omdat ek getrou gebly het aan die dinge waaronder ek gebore is en waarvoor ek altyd geveg het. Aan my word geen genade betoon nie, hoewel ek toevalligerwyse die seun was wat onder die wit vlag uitgegaan het om die oorgawe van dr. Jameson te aanvaar, en nou is hy sir Starr Jameson, terwyl ek doodgeskiet moet word. -Jopie Fourie
Droom Meestal Van Die Dinge Aanhalings: Deur twee dinge is my lewe vir my leefbaar gemaak; die liefde wat ek gegee het, en die liefde wat ek gekry het. -C.J. Langenhoven
deur-twee-dinge-is-my-lewe-vir-my-leefbaar-gemaak-die-liefde-wat-ek-gegee-het-die-liefde-wat-ek-gekry-het
Droom Meestal Van Die Dinge Aanhalings: Dit is verskriklik belangrik dat ons altyd daardie reg voorbehou dat ons van mekaar moet, mag en kan verskil. Ons is nie hier om eensgesind te wees nie. Dit is stimulerend en dit is die dinge wat Afrikaans sal laat oorleef, as ons kan leer om te ontleer die ou kodes dat jy nie eintlik jou mond of jou bek te veel mag oopmaak nie. -Ton Vosloo
Droom Meestal Van Die Dinge Aanhalings: Ek is 'n Afrikaan, maar 'n swart man, 'n afstammeling van slawe wat uit Afrika gebring is...As dinge anders was, kon ek een van hulle gewees het - of het een of ander onbekende lot my toegeval in een van die ontelbare, voortdurende burgeroorloë of stam botsings op hierdie brutale kontinent. En so bedank ek God dat my voorsaat daardie reis oorleef het...Praat met my oor Afrika en my swart wortels en my verwantskap met my Afrika-broers en ek sal dit in jou gesig teruggooi, en dan sal ek jou neus in die beelde van verrottende vleis invryf (van die slagoffers van die volksmoord op die Tutsi's of Rwanda)...Jammer, maar ek was daar. 'n AK-47 is teen my neus gedruk, ek het met panga-gewapende Hutu-stamlede gesels met die bloed van hul jongste slagoffers op hul T-hemde. Ek het 'n cholera-epidemie in Zaïre gesien, 'n hongersnood in Ethiopië, 'n burgeroorlog in Liberië. Ek het stede gesien wat tot feitlike rommel gebombardeer is, en ander stede afgetakel tot rommel, omdat hul leiers toegelaat het dat hulle verrot en verval terwyl hulle miljarde dollar - ja, miljarde - in oorsese bankrekenings weggesteek het...Dank God my voorsaat het uitgekom, omdat ek nou nie een van hulle is nie. -Keith B. Richburg
Droom Meestal Van Die Dinge Aanhalings: Daardie Afrikaanse ghetto, die plek waarvan jy sê die dak afgewaai het, het darem so 'n paar kamers gehad waar die dak
Droom Meestal Van Die Dinge Aanhalings: Die trots van die pou is die glorie van GodDie wellus van die bok is die gawe van GodDie gramskap van die leeu is die wysheid van GodDie naaktheid van die vrou is die werk van God -William Blake
die-trots-van-die-pou-is-die-glorie-van-goddie-wellus-van-die-bok-is-die-gawe-van-goddie-gramskap-van-die-leeu-is-die-wysheid-van-goddie-naaktheid-van
Droom Meestal Van Die Dinge Aanhalings: 'n Aktrise wat suksesvol wil wees, moet die gesig van Venus hê, die verstand van Minerva, die grasie van Terpsichore, die geheue van Macaulay, die figuur van Juno, en die vel van 'n renoster. -Ethel Barrymore
'n-aktrise-wat-suksesvol-wil-wees-moet-die-gesig-van-venus-hê-die-verstand-van-minerva-die-grasie-van-terpsichore-die-geheue-van-macaulay-die-figuur
Droom Meestal Van Die Dinge Aanhalings: Die poësie is 'n knooppunt van vele kragte, die roerlose punt tussen vele spannings: van tydsgebeure en tydeloosheid, van intellek en drif, van eensaamheid en werking na buite, van 'n absolute skoonheid en die stof van die daaglikse taal; so dan ook is dit die knooppunt van 'n eie persoonlikheid se strewe en 'n volk se bestaan. -N.P. van Wyk Louw
Droom Meestal Van Die Dinge Aanhalings: Rykdom is die ouer van luuksheid en traagheid, en armoede van gemeenheid en venynigheid, en albei van ontevredenheid. -Plato
rykdom-is-die-ouer-van-luuksheid-traagheid-armoede-van-gemeenheid-venynigheid-albei-van-ontevredenheid
Droom Meestal Van Die Dinge Aanhalings: Die geskiedenis is die bewaarder van die herinnering van grote dade en die getuie van die verlede, die voorbeeld en die leermeester van die hede, die waarskuwing vir die toekoms. -Miguel de Cervantes
die-geskiedenis-is-die-bewaarder-van-die-herinnering-van-grote-dade-die-getuie-van-die-verlede-die-voorbeeld-die-leermeester-van-die-hede-die
Droom Meestal Van Die Dinge Aanhalings: Of die dood is 'n toestand van nikswees en totale onbewustheid, of, soos mense sê, is daar 'n verandering en migrasie van die siel van hierdie wêreld na 'n ander...As dit nou die aard van die dood is, sê ek om te sterf is om te wen; want die ewigheid is dan net 'n enkele nag. -Plato
Droom Meestal Van Die Dinge Aanhalings: Ons bring vir julle die grammatika van gewelden die sinsbou van verwoesting -uit die tradisie van ons vuurwapenssal julle die werkwoorde van vergelding hoorstotter. -Breyten Breytenbach
ons-bring-vir-julle-die-grammatika-van-gewelden-die-sinsbou-van-verwoesting-uit-die-tradisie-van-ons-vuurwapenssal-julle-die-werkwoorde-van
Droom Meestal Van Die Dinge Aanhalings: As die mens van die produk van sy arbeid vervreemd raak, lei dit tot die vervreemding van sy medemens. -Karl Marx
as-die-mens-van-die-produk-van-sy-arbeid-vervreemd-raak-lei-dit-tot-die-vervreemding-van-sy-medemens
Droom Meestal Van Die Dinge Aanhalings: As die demokrasie reg moet funksioneer, moet dit aanvaar dat daar 'n mate van bekwaamheid en gesonde verstand en opvoedingsvlak by die gemiddelde mens is. In dié siening van demokrasie, is die goed ingeligte burger die beste waarborg teen magsvergrype van enige deel van die sosiale lewe - polities, ekonomies, militêr, of geestelik. Ideaal genome beteken dit dat ons by die gemiddelde persoon die kuns van intelligensie, 'n waardering vir kritiese denke en 'n mate van rasionaliteit kweek. -Paul Kurtz
Droom Meestal Van Die Dinge Aanhalings: Het Hollandsch van Holland zal nooit onze taal worden, maar het Hallandsch van Afrika, i.e. het Afrikaansch, is en zal onze taal zijn blijven mits zij steeds gevoedt wordt uit de bron van haar oorsprong, nl. de schoone krachtige literatuur van Holland. -M.T. Steyn
Droom Meestal Van Die Dinge Aanhalings: Baie mense dink dat noudat uhuru bereik is, noudat ek die son van vryheid sien skyn, rykdom sal reën soos manna van die hemel. Ek sê vir julle daar sal niks van die hemel kom nie. Ons moet almal hard werk met ons hande, om ons te red van armoede, onkunde en siekte. -Jomo Kenyatta
Droom Meestal Van Die Dinge Aanhalings: So noodsaaklik soos die bloedsomloop vir die liggaam is, so noodsaaklik is die sirkulasie van gedagtes vir 'n volk. Die sirkulasie van gedagtes; dis die vrye uitspreek van eie mening en die aandagtige luister na die mening van ander, sodat 'n wisselwerking ontstaan... -N.P. van Wyk Louw
Droom Meestal Van Die Dinge Aanhalings: Die misbruik van grootheid is wanner dit berou afskei van mag. -William Shakespeare
die-misbruik-van-grootheid-is-wanner-dit-berou-afskei-van-mag
Droom Meestal Van Die Dinge Aanhalings: Die uitdaging van die Nuwe Patriotisme is nie een van 'n keuse tussen Afrikanerdom en Suid-Afrikanerskap nie. Inteendeel, dit is gewis oor die genesende versoening van Afrikaners met volle Suid-Afrikanerskap. -Nelson Mandela
Droom Meestal Van Die Dinge Aanhalings: O Alla, ons vra van U die goeie van hierdie stad en die goeie van sy inwoners en vra u beskerming teen sy kwaad en die boosheid van sy inwoners en die boosheid in die stad. -Die Bybel
o-alla-ons-vra-van-u-die-goeie-van-hierdie-stad-die-goeie-van-sy-inwoners-vra-u-beskerming-teen-sy-kwaad-die-boosheid-van-sy-inwoners-die-boosheid