Dood Nie Vol Aanhalings

Go to Gemtracks Beats
Dood Nie Vol Aanhalings: 'n Mens kan die son en die dood nie vol in die oë kyk nie. -Francois de La Rochefoucauld
Dood Nie Vol Aanhalings: Om te luister na 'n gesprek wat vol vloekwoorde is, is net soos om te kou aan 'n mondvol koring wat vol klippe is. -C.J. Langenhoven
om-te-luister-na-'n-gesprek-wat-vol-vloekwoorde-is-is-net-soos-om-te-kou-aan-'n-mondvol-koring-wat-vol-klippe-is
Dood Nie Vol Aanhalings: Hoe meer waarheid daarby is, des te gevaarliker is 'n leuen. Die oneerlike melkboer sal niemand bedrieg as hy die bottels vol skoon water maak nie. -C.J. Langenhoven
hoe-meer-waarheid-daarby-is-te-gevaarliker-is-'n-leuen-die-oneerlike-melkboer-sal-niemand-bedrieg-as-hy-die-bottels-vol-skoon-water-maak-nie
Dood Nie Vol Aanhalings: Die hele geskiedenis is vol onmoontlikhede en dwaashede wat werklikhede word. Niemand kan die getye van die wêreldgeskiedenis beïnvloed wat nie self oor geesdriftige mistisisme beskik nie. -Benito Mussolini
die-hele-geskiedenis-is-vol-onmoontlikhede-dwaashede-wat-werklikhede-word-niemand-kan-die-getye-van-die-wêreldgeskiedenis-beïnvloed-wat-nie-self
Dood Nie Vol Aanhalings: Ek is nie bang vir die dood nie. Ek was vir miljarde en miljarde jare dood voordat ek gebore is, en het nie die minste daarvan oorgekom nie. -Mark Twain
ek-is-nie-bang-vir-die-dood-nie-ek-was-vir-miljarde-miljarde-jare-dood-voordat-ek-gebore-is-het-nie-die-minste-daarvan-oorgekom-nie
Dood Nie Vol Aanhalings: Die stilistiek is 'n praksie om 'n kruip vol proefskrifte te pars uit 'n een-tros-letterkunde. -Peter Blum
die-stilistiek-is-'n-praksie-om-'n-kruip-vol-proefskrifte-te-pars-uit-'n-een-tros-letterkunde
Dood Nie Vol Aanhalings: Die dood is nie verskriklik nie, maar die gedagte dat die dood iets verskrikliks is, dit is die verskriklike. -Epictetus
die-dood-is-nie-verskriklik-nie-maar-die-gedagte-dat-die-dood-iets-verskrikliks-is-dit-is-die-verskriklike
Dood Nie Vol Aanhalings:
die-dood-is-vernietigdie-oorwinning-is-behaaldood-waar-is-jou-oorwinningdood-waar-is-jou-angel
Dood Nie Vol Aanhalings: Die dood eis alles op. Om te sterwe is 'n wet, nie 'n straf nie. -Seneca
die-dood-eis-alles-op-om-te-sterwe-is-'n-wet-nie-'n-straf-nie
Dood Nie Vol Aanhalings: Slaap is goed, dood is beter, maar die beste is om nie gebore te word nie. -Heinrich Heine
slaap-is-goed-dood-is-beter-maar-die-beste-is-om-nie-gebore-te-word-nie
Dood Nie Vol Aanhalings: Wie weet of lewe dood, of dood lewe is... -Aristophanes
wie-weet-of-lewe-dood-of-dood-lewe-is
Dood Nie Vol Aanhalings: daar is niks met ons verkeerdwat die dood nie reg kan maak nie -Breyten Breytenbach
daar-is-niks-met-ons-verkeerdwat-die-dood-nie-reg-kan-maak-nie
Dood Nie Vol Aanhalings: Om te twyfel, is die dood, nie om te sterf nie. -Simonides
om-te-twyfel-is-die-dood-nie-om-te-sterf-nie
Dood Nie Vol Aanhalings: Of die dood is 'n toestand van nikswees en totale onbewustheid, of, soos mense sê, is daar 'n verandering en migrasie van die siel van hierdie wêreld na 'n ander...As dit nou die aard van die dood is, sê ek om te sterf is om te wen; want die ewigheid is dan net 'n enkele nag. -Plato
Dood Nie Vol Aanhalings: Die dood moet nie as 'n kwaad geag word as dit die einde van 'n goeie lewe is nie. -Saint Augustine
die-dood-moet-nie-as-'n-kwaad-geag-word-as-dit-die-einde-van-'n-goeie-lewe-is-nie
Dood Nie Vol Aanhalings: Toe ek die tragedie by jou oorgeneem het, was hy in 'n treurige kondisie: die een vetlaag op die ander pleks van spiere. Vol geswolle woorde, rye rye blaasoppies. Ek het die hele klomp soustannies dadelik op 'n verslankingsdieet gesit: kleiner woorde, geen bombas of retoriek nie, verder 'n bietjie fyngekapte logika verdun met beetsap, die hele spul gefiltreer deur 'n bietjie beskaafde omgang en die spysvertering aangewakker deur 'n lewendiger, atletieser verspas.... -Aristophanes
Dood Nie Vol Aanhalings: elke mens verwerf sy dooddie dood wat alleen joune is en niemand anders s'n nie -George Seferis
elke-mens-verwerf-sy-dooddie-dood-wat-alleen-joune-is-niemand-anders-s'n-nie
Dood Nie Vol Aanhalings: Die filosoof spot met die dood, maar glad nie met sy rumatiek nie. -Fliegende Blätter
die-filosoof-spot-met-die-dood-maar-glad-nie-met-sy-rumatiek-nie
Dood Nie Vol Aanhalings: In party opsigte is die lewe soos die Oranjerivier wanner hy in volle vloed verbyjaag. Hy is vol blikke en takke en goeters, daar's 'n dooie donkie in of 'n skaap of 'n aasvoël of 'n jakkals en dit stroom alles verby en die ou rivier bly geel en troebel en onstuimig. Maar die skrywer of digter neem 'n deel van daai stroom en hy verstil hom tot 'n poel wat kalm en helder en deurskynend is en wat die son en die hemel en die sterre weerkaats. -Uys Krige
Dood Nie Vol Aanhalings: Die dood is nie die afskakeling van die lig nie; dit is net die uitblaas van die lamp omdat die dag gebreek het. -Rabindranath Tagore
die-dood-is-nie-die-afskakeling-van-die-lig-nie-dit-is-net-die-uitblaas-van-die-lamp-omdat-die-dag-gebreek-het
Dood Nie Vol Aanhalings: Om dood te gaan is geen kuns nie: die slegste kry dit reg. Om te lewe is 'n kuns: die beste kry dit nie goed reg nie. -C.J. Langenhoven
om-dood-te-gaan-is-geen-kuns-nie-die-slegste-kry-dit-reg-om-te-lewe-is-'n-kuns-die-beste-kry-dit-nie-goed-reg-nie
Dood Nie Vol Aanhalings: Die dood is die einde van alle dinge van die menslike lewe, net nie van die bygeloof nie. -Plutarchus
die-dood-is-die-einde-van-alle-dinge-van-die-menslike-lewe-net-nie-van-die-bygeloof-nie
Dood Nie Vol Aanhalings: Die dood is doof. -Miguel de Cervantes
Dood Nie Vol Aanhalings: So dood soos 'n mossie. -William Langland
Dood Nie Vol Aanhalings: Ons is almal op sterwe na dood. -C.J. Langenhoven
Dood Nie Vol Aanhalings: Die dood is 'n groot vredemaker. -Allesandro Manzoni
Dood Nie Vol Aanhalings: 'n Eerbare dood is beter as 'n oneerbare lewe. -Cornelius Tacitus
'n-eerbare-dood-is-beter-as-'n-oneerbare-lewe
Dood Nie Vol Aanhalings: Die berig oor my dood was 'n oordrywing. -Mark Twain
die-berig-oor-my-dood-was-'n-oordrywing
Dood Nie Vol Aanhalings: Die dood het min vriende. -Robert Mannyng
Dood Nie Vol Aanhalings: 'n Enkele dood is is tragedie, 'n miljoen sterftes 'n statistiek. -Joseph Stalin
'n-enkele-dood-is-is-tragedie-'n-miljoen-sterftes-'n-statistiek
Dood Nie Vol Aanhalings: Die dood maak alle tellings gelyk. -James Shirley
die-dood-maak-alle-tellings-gelyk
Dood Nie Vol Aanhalings: Arm of ryk, die dood maak almal gelyk. -Spreekwoorde
arm-of-ryk-die-dood-maak-almal-gelyk
Dood Nie Vol Aanhalings: die dood is niksis slegs 'n oorgang van asem na ontasem -Breyten Breytenbach
die-dood-is-niksis-slegs-'n-oorgang-van-asem-na-ontasem
Dood Nie Vol Aanhalings: Baie mense is reeds dood voorat hulle begin lewe. -Seneca
baie-mense-is-reeds-dood-voorat-hulle-begin-lewe
Dood Nie Vol Aanhalings: ?Die dood is 'n swart kameel wat voor elke ou se hek kniel. -Abd-El-Kader
die-dood-is-'n-swart-kameel-wat-voor-elke-se-hek-kniel