Doen Wat Ek Wil Aanhalings

Go to Gemtracks
Doen Wat Ek Wil Aanhalings: Daar is mense wat kan doen wat hulle wil, maar dit is die wat wil doen wat hulle kan. -C.J. Langenhoven
daar-is-mense-wat-kan-doen-wat-hulle-wil-maar-dit-is-die-wat-wil-doen-wat-hulle-kan
Doen Wat Ek Wil Aanhalings: Neem hierdie lydensbeker van My af weg. Moet nogtans nie doen wat Ek wil nie, maar wat U wil. -Die Bybel
neem-hierdie-lydensbeker-van-my-af-weg-moet-nogtans-nie-doen-wat-ek-wil-nie-maar-wat-u-wil
Doen Wat Ek Wil Aanhalings: Dat ek nie wil doen wat ek doen nie, beteken dat ek toegee dat die wet goed is. -Die Bybel
dat-ek-nie-wil-doen-wat-ek-doen-nie-beteken-dat-ek-toegee-dat-die-wet-goed-is
Doen Wat Ek Wil Aanhalings: Daar is geen luiaard wat glad nie wil werk nie. Hy verlang maar net na 'n ander soort werk as die wat hy nou moet doen. -C.J. Langenhoven
daar-is-geen-luiaard-wat-glad-nie-wil-werk-nie-hy-verlang-maar-net-na-'n-ander-soort-werk-as-die-wat-hy-nou-moet-doen
Doen Wat Ek Wil Aanhalings: U spreek van geloof - wat is geloof? Here, U wil, nie my wil, geskiede! Ek vernietig my onder Gods wil! -J.H. de la Rey
u-spreek-van-geloof-wat-is-geloof-here-u-wil-nie-my-wil-geskiede-ek-vernietig-my-onder-gods-wil
Doen Wat Ek Wil Aanhalings: Armoede is 'n goddelike stiefma wat vir die jeug doen wat hul eie moeders nie in staat was om te doen nie. Dit stel hulle voor aan spaarsamigheid, aan die wêreld en aan die lewe. -Honoré de Balzac
armoede-is-'n-goddelike-stiefma-wat-vir-die-jeug-doen-wat-hul-eie-moeders-nie-in-staat-was-om-te-doen-nie-dit-stel-hulle-voor-aan-spaarsamigheid-aan
Doen Wat Ek Wil Aanhalings: Hier is die begin van 'n nuwe dag.God het aan my hierdie dag gegee om te gebruik soos ek wil.Ek kan dit vermors of groei in sy ligEn tot diens wees van ander.Maar wat ek met hierdie dag doen, is belangrikOmdat ek 'n dag van my lewe daarvoor geruil het.Wanneer more aanbreek,Sal vandag vir ewig verlore wees.Ek hoop dat ek nie die prys wat ek daarvoor betaal het, sal berou nie. -Unknown
Doen Wat Ek Wil Aanhalings: Geskiedenis is min of meer twak. Dit is tradisie. Ons wil nie tradisie hê nie. Ons wil in die hede leef en die enigste geskiedenis wat iets werd is, is die geskiedenis wat ons vandag maak. -Henry Ford
geskiedenis-is-min-of-meer-twak-dit-is-tradisie-ons-wil-nie-tradisie-hê-nie-ons-wil-in-die-hede-leef-die-enigste-geskiedenis-wat-iets-werd-is-is
Doen Wat Ek Wil Aanhalings: 'n Mens wil soms mor oor die vitterigheid wat die honderdduisend woorde van 'n roman oor net vyf woorde wil kelder...Resensente is nie blindemolle nie; party word net soms met blindheid geslaan. -Frederik de Jager
'n-mens-wil-soms-mor-oor-die-vitterigheid-wat-die-honderdduisend-woorde-van-'n-roman-oor-net-vyf-woorde-wil-kelderresensente-is-nie-blindemolle-nie
Doen Wat Ek Wil Aanhalings: Duidelik en openhartig - dit moet jou benadering wees as jy jou eie gedagtes wil verberg en die ander ouens van stryk wil bring. -Benjamin Disraeli
duidelik-openhartig-dit-moet-jou-benadering-wees-as-jy-jou-eie-gedagtes-wil-verberg-die-ander-ouens-van-stryk-wil-bring
Doen Wat Ek Wil Aanhalings: 'n Skrywer bederf alles wat hy te goed wil skryf. -Jean de la Fontaine
'n-skrywer-bederf-alles-wat-hy-te-goed-wil-skryf
Doen Wat Ek Wil Aanhalings: As jy regtig wil seermaak, soek iemand wat jou liefhet. -C.J. Langenhoven
as-jy-regtig-wil-seermaak-soek-iemand-wat-jou-liefhet
Doen Wat Ek Wil Aanhalings: Die oomblik wat jy iets groots sien, wil jy dit nasionaliseer. -Winston Churchill
die-oomblik-wat-jy-iets-groots-wil-jy-dit-nasionaliseer
Doen Wat Ek Wil Aanhalings: Om 'n pen op papier te plaas, steek meer vure aan die brand as wat vuurhoutjies ooit kan doen. -Malcolm Forbes
om-'n-pen-op-papier-te-plaas-steek-meer-vure-aan-die-brand-as-wat-vuurhoutjies-ooit-kan-doen
Doen Wat Ek Wil Aanhalings: As jy iets wil weet wat niemand weet nie, gaan lees wat almal lees, net 'n jaar daarna. -Ralph Waldo Emerson
as-jy-iets-wil-weet-wat-niemand-weet-nie-gaan-lees-wat-almal-lees-net-'n-jaar-daarna
Doen Wat Ek Wil Aanhalings: Geseënd is dié wat vervolg word omdat hulle doen wat reg is, wnat aan hulle behoort die koninkryk van die hemel. -Die Bybel
geseënd-is-dié-wat-vervolg-word-omdat-hulle-doen-wat-reg-is-wnat-aan-hulle-behoort-die-koninkryk-van-die-hemel
Doen Wat Ek Wil Aanhalings: Sien wat berou kan doen. Wat kan dit nie?Wat kánd it, as ons geen berou kan voel nie? -William Shakespeare
sien-wat-berou-kan-doen-wat-kan-dit-niewat-kánd-it-as-ons-geen-berou-kan-voel-nie
Doen Wat Ek Wil Aanhalings: Laat 'n stomp so lank as wat jy wil in die water: dit sal nooit 'n krokodil wees nie. -Spreekwoorde
laat-'n-stomp-so-lank-as-wat-jy-wil-in-die-water-dit-sal-nooit-'n-krokodil-wees-nie
Doen Wat Ek Wil Aanhalings: 'n Mens bie in die begin omdat jy die artikel wil hê. Naderhand bie jy omdat die ander hom wil hê. -C.J. Langenhoven
'n-mens-bie-in-die-begin-omdat-jy-die-artikel-wil-hê-naderhand-bie-jy-omdat-die-ander-hom-wil-hê
Doen Wat Ek Wil Aanhalings: Doen wat reg is en jy sal baie stampe kry, maar nie in jou gesig nie. -C.J. Langenhoven
doen-wat-reg-is-jy-sal-baie-stampe-kry-maar-nie-in-jou-gesig-nie
Doen Wat Ek Wil Aanhalings: Gee my 'n manWat sê wat waar isAs die duiwel daar isWat doen wat reg isAs die regter weg isWat trou by sy gewete blyAs hy straf in plaas van beloning kry. -C.J. Langenhoven
gee-my-'n-manwat-sê-wat-waar-isas-die-duiwel-daar-iswat-doen-wat-reg-isas-die-regter-weg-iswat-trou-by-sy-gewete-blyas-hy-straf-in-plaas-van-beloning
Doen Wat Ek Wil Aanhalings: As jy jou werk sleg doen omdat jy jou loon te min beskou, sal jy nooit goeie werk doen nie: want jy sal nooit genoeg loon kry na jou eie sin nie. -C.J. Langenhoven
as-jy-jou-werk-sleg-doen-omdat-jy-jou-loon-te-min-beskou-sal-jy-nooit-goeie-werk-doen-nie-want-jy-sal-nooit-genoeg-loon-kry-na-jou-eie-sin-nie
Doen Wat Ek Wil Aanhalings: Daar is skrywers wat wakker maak, en dis wat belangrik is. Om oor invloede te praat maak mense lui; in plaas van om net die boek te lees, doen hulle dit deur die filter van die sogenaamde invloede. -Ben Okri
daar-is-skrywers-wat-wakker-maak-dis-wat-belangrik-is-om-oor-invloede-te-praat-maak-mense-lui-in-plaas-van-om-net-die-boek-te-lees-doen-hulle-dit
Doen Wat Ek Wil Aanhalings: Demokrasie bestaan daaruit dat jy jou eie diktators verkies en dit nadat hulle jou vertel het wat jy glo jy wil hoor. -Alan Coren
demokrasie-bestaan-daaruit-dat-jy-jou-eie-diktators-verkies-dit-nadat-hulle-jou-vertel-het-wat-jy-glo-jy-wil-hoor
Doen Wat Ek Wil Aanhalings: As sport ons daaglikse plig was, sou ons die werk wat ons nou moet doen byderhand neem vir ons plesier. -C.J. Langenhoven
as-sport-ons-daaglikse-plig-was-sou-ons-die-werk-wat-ons-nou-moet-doen-byderhand-neem-vir-ons-plesier
Doen Wat Ek Wil Aanhalings: Hy wil baas wees op sy eie plaas. Hy wil regeer, al moet dit dan in 'n volkstaat wees. En hy soek, al is dit 'n sambreel of 'n speldekop, maar êrens gaan hy 'n baas wees. Sy taal wou hy nie deel met bruin nie; sy huis en toilet wou hy nie deel met swart nie. -Antjie Krog
Doen Wat Ek Wil Aanhalings: Die vriendskap wat jy moet koop is 'n duur artikel. Jy sal nie weer jou prys kry as jy dit van die hand wil sit nie. -C.J. Langenhoven
die-vriendskap-wat-jy-moet-koop-is-'n-duur-artikel-jy-sal-nie-weer-jou-prys-kry-as-jy-dit-van-die-hand-wil-sit-nie
Doen Wat Ek Wil Aanhalings: Wie van julle wat 'n gebou wil oprig, gaan nie eers sit en die koste bereken, om te sien of hy genoeg geld het om die werk te voltooi nie? -Die Bybel
wie-van-julle-wat-'n-gebou-wil-oprig-gaan-nie-eers-sit-die-koste-bereken-om-te-of-hy-genoeg-geld-het-om-die-werk-te-voltooi-nie
Doen Wat Ek Wil Aanhalings: As ek die begeerte mog waag, sou ek dit graag so wil hê dat die engel wat my kom haal huis toe, my daar bring met die verslag:
as-ek-die-begeerte-mog-waag-sou-ek-dit-graag-so-wil-hê-dat-die-engel-wat-my-kom-haal-huis-toe-my-daar-bring-met-die-verslag-ek-het-hom-by-sy-werk
Doen Wat Ek Wil Aanhalings: Jy wil as gevoelige mens wat die lewe liefhet, getuig van daardie lewe, van sy goed en sy kwaad, want dié is een. -Uys Krige
jy-wil-as-gevoelige-mens-wat-die-lewe-liefhet-getuig-van-daardie-lewe-van-sy-goed-sy-kwaad-want-dié-is-een
Doen Wat Ek Wil Aanhalings: Wanneer mens 'n tier wil vermoor, noem hy dit 'n sport; wanneer 'n tier 'n mens wil vermoor, noem hy dit wreedheid. -George Bernard Shaw
wanneer-mens-'n-tier-wil-vermoor-noem-hy-dit-'n-sport-wanneer-'n-tier-'n-mens-wil-vermoor-noem-hy-dit-wreedheid
Doen Wat Ek Wil Aanhalings: Doen jou eie werk. Dis verveliger om te wag solank as 'n ander jou ketel kook as wanneer jy hom self kook.Tog gaan dit gouer, wat hy is nie so spaarsaam met die hout nie. -C.J. Langenhoven
doen-jou-eie-werk-dis-verveliger-om-te-wag-solank-as-'n-ander-jou-ketel-kook-as-wanneer-jy-hom-self-kooktog-gaan-dit-gouer-wat-hy-is-nie-so
Doen Wat Ek Wil Aanhalings: Daar is mense wat hulle oë so knaend daarbo op die Hemel gevestig hou dat hulle nie sien hoe min goed hulle hande hieronder op die aarde doen nie. -C.J. Langenhoven
daar-is-mense-wat-hulle-oë-so-knaend-daarbo-op-die-hemel-gevestig-hou-dat-hulle-nie-hoe-min-goed-hulle-hande-hieronder-op-die-aarde-doen-nie
Doen Wat Ek Wil Aanhalings: 'n Leier wat veral in krisistye maar net daar is om agterna te loop, is geen leier nie. Hy is eerder 'n gevaar. Ek glo in werklike leierskap maar
Doen Wat Ek Wil Aanhalings: Rek die waarheid en jy doen aan hom te kort. -C.J. Langenhoven