Djy Staan Nogdjy Word Gedemolish Aanhalings

Go to Gemtracks
Djy Staan Nogdjy Word Gedemolish Aanhalings: Wanneer olifante veg, is dit die gras wat vertrap word. -Spreekwoorde
wanneer-olifante-veg-is-dit-die-gras-wat-vertrap-word
Djy Staan Nogdjy Word Gedemolish Aanhalings: 'n Diplomaat is vandag niks meer as 'n hoofkelner wat af en toe toegelaat word om te sit nie. -Peter Ustinov
'n-diplomaat-is-vandag-niks-meer-as-'n-hoofkelner-wat-af-toe-toegelaat-word-om-te-sit-nie
Djy Staan Nogdjy Word Gedemolish Aanhalings: Geld is soos mis, dis niks werk behalwe as dit versprei word nie. -Sir Francis Bacon
geld-is-soos-mis-dis-niks-werk-behalwe-as-dit-versprei-word-nie
Djy Staan Nogdjy Word Gedemolish Aanhalings: Die lui mens sê:
die-lui-mens-sê-daar-is-'n-leeu-daarbuite-ek-kan-doodgemaak-word-as-ek-dit-buite-waag
Djy Staan Nogdjy Word Gedemolish Aanhalings: 'n Arm mens word selfs deur sy buurman verstoot; 'n ryk man het baie vriende. -Die Bybel
'n-arm-mens-word-selfs-deur-sy-buurman-verstoot-'n-ryk-man-het-baie-vriende
Djy Staan Nogdjy Word Gedemolish Aanhalings: Berou is 'n ewigdurende rente op 'n skuld waarvan die kapitaal nooit vereffen kan word nie. -C.J. Langenhoven
berou-is-'n-ewigdurende-rente-op-'n-skuld-waarvan-die-kapitaal-nooit-vereffen-kan-word-nie
Djy Staan Nogdjy Word Gedemolish Aanhalings: Wanneer ek dood is, hoop ek dit sal so wees: hoe sondig hy ook al was, sy boeke word gelees. -Hilaire Belloc
wanneer-ek-dood-is-hoop-ek-dit-sal-so-wees-hoe-sondig-hy-ook-al-was-sy-boeke-word-gelees
Djy Staan Nogdjy Word Gedemolish Aanhalings: Diplomasie kan beskryf word as die vervanging van baie brandende vraagstukke deur 'n klomp smeulendes. -Ambrose Bierce
diplomasie-kan-beskryf-word-as-die-vervanging-van-baie-brandende-vraagstukke-deur-'n-klomp-smeulendes
Djy Staan Nogdjy Word Gedemolish Aanhalings: Om 'n populêre godsdiens te word, is dit net nodig vir 'n bygeloof om 'n filosofie in kettings van slawerny te slaan. -William Ralph Inge
om-'n-populêre-godsdiens-te-word-is-dit-net-nodig-vir-'n-bygeloof-om-'n-filosofie-in-kettings-van-slawerny-te-slaan
Djy Staan Nogdjy Word Gedemolish Aanhalings: Wanneer 'n regering sy druk laat skiet, begin ons griewe en al die oorblywende onregte ondraaglik word. -Alexis de Tocqueville
wanneer-'n-regering-sy-druk-laat-skiet-begin-ons-griewe-al-die-oorblywende-onregte-ondraaglik-word
Djy Staan Nogdjy Word Gedemolish Aanhalings: 'n Ambassadeur is 'n eerlike man wat na die buiteland gestuur word om te lieg ter wille van sy land. -Henry Wotton
'n-ambassadeur-is-'n-eerlike-man-wat-na-die-buiteland-gestuur-word-om-te-lieg-ter-wille-van-sy-land
Djy Staan Nogdjy Word Gedemolish Aanhalings: Bier word deur die mens gemaak, wyn deur God. -Martin Luther
bier-word-deur-die-mens-gemaak-wyn-deur-god
Djy Staan Nogdjy Word Gedemolish Aanhalings: Werk asof jy hondred jaar gaan word, bid asof jy more sal sterwe. -Benjamin Franklin
werk-asof-jy-hondred-jaar-gaan-word-bid-asof-jy-more-sal-sterwe
Djy Staan Nogdjy Word Gedemolish Aanhalings: Hy drup hervormings uit soos water wat uit 'n spons gepers word. -Joseph Chamberlain
hy-drup-hervormings-uit-soos-water-wat-uit-'n-spons-gepers-word
Djy Staan Nogdjy Word Gedemolish Aanhalings: Hoe korter jy jou kuier maak, hoe gouer sal jy weer genooi word. -C.J. Langenhoven
hoe-korter-jy-jou-kuier-maak-hoe-gouer-sal-jy-weer-genooi-word
Djy Staan Nogdjy Word Gedemolish Aanhalings: Slaap is goed, dood is beter, maar die beste is om nie gebore te word nie. -Heinrich Heine
slaap-is-goed-dood-is-beter-maar-die-beste-is-om-nie-gebore-te-word-nie
Djy Staan Nogdjy Word Gedemolish Aanhalings: Met die maat waarmee julle meet, sal ook vir julle gemeet word. -Die Bybel
met-die-maat-waarmee-julle-meet-sal-ook-vir-julle-gemeet-word
Djy Staan Nogdjy Word Gedemolish Aanhalings: Laat my nie bid om van gevare beskerm te word nie, maar om dit vreesloos te weerstaan. -Rabindranath Tagore
laat-my-nie-bid-om-van-gevare-beskerm-te-word-nie-maar-om-dit-vreesloos-te-weerstaan
Djy Staan Nogdjy Word Gedemolish Aanhalings: Uit baie kritiek leer 'n mens die kritikus beter ken as die wat gekritiseer word. -Fliegende Blätter
uit-baie-kritiek-leer-'n-mens-die-kritikus-beter-ken-as-die-wat-gekritiseer-word
Djy Staan Nogdjy Word Gedemolish Aanhalings: Skrywers is die swartskape van die gemeenskap en dit is goed om af en toe saam met hulle dronk te word. -Etienne Leroux
skrywers-is-die-swartskape-van-die-gemeenskap-dit-is-goed-om-af-toe-saam-met-hulle-dronk-te-word
Djy Staan Nogdjy Word Gedemolish Aanhalings: Ryk oujongkêrels behoort swaar belas te word. Dit is nie regverdig dat sommige mans gelukkiger as ander is nie. -Oscar Wilde
ryk-oujongkêrels-behoort-swaar-belas-te-word-dit-is-nie-regverdig-dat-sommige-mans-gelukkiger-as-ander-is-nie
Djy Staan Nogdjy Word Gedemolish Aanhalings: Die plek is geruïneer. Ek het vandag gehoor dat Afrikaans in die hoofstraat gepraat word...in die openbaar! -F. Horace Rose
die-plek-is-geruïneer-ek-het-vandag-gehoor-dat-afrikaans-in-die-hoofstraat-gepraat-wordin-die-openbaar
Djy Staan Nogdjy Word Gedemolish Aanhalings: Moet nooit geldskieter of geldlener word nie;Wie uitleen, sal soms geld en vriend verloor,Wie leen, verstomp sy spaarsin en sy sorg. -William Shakespeare
moet-nooit-geldskieter-of-geldlener-word-niewie-uitleen-sal-soms-geld-vriend-verloorwie-leen-verstomp-sy-spaarsin-sy-sorg
Djy Staan Nogdjy Word Gedemolish Aanhalings: Vier weergawes....vier....bestaan oor die lewe van Christus. Watter een sou jy wou gehad het moes uitgegooi word? -Desmond Tutu
vier-weergawesvierbestaan-oor-die-lewe-van-christus-watter-een-sou-jy-wou-gehad-het-moes-uitgegooi-word
Djy Staan Nogdjy Word Gedemolish Aanhalings: Nooit word aan berou plek gegee, sonder om dadelik aan jouself te sê nie: dit was een tweede domheid gevoeg by die eerste. -Friedrich Wilhelm Nietzsche
nooit-word-aan-berou-plek-gegee-sonder-om-dadelik-aan-jouself-te-sê-nie-dit-was-een-tweede-domheid-gevoeg-by-die-eerste
Djy Staan Nogdjy Word Gedemolish Aanhalings: Ons moenie onder mekaar sit en membrane jag, terwyl ons Afrikaanse letterkunde vir die eerste keer werklik bedreig word nie. -P.G. du Plessis
ons-moenie-onder-mekaar-sit-membrane-jag-terwyl-ons-afrikaanse-letterkunde-vir-die-eerste-keer-werklik-bedreig-word-nie
Djy Staan Nogdjy Word Gedemolish Aanhalings: Die binneruimte word die werklikheid van die gebou. -Frank Lloyd Wright
die-binneruimte-word-die-werklikheid-van-die-gebou
Djy Staan Nogdjy Word Gedemolish Aanhalings: 'n Goeie boek is die een wat met groot verwagtig oopgemaak en met groot wins toegemaak word. -Amos Bronson Alcott
'n-goeie-boek-is-die-een-wat-met-groot-verwagtig-oopgemaak-met-groot-wins-toegemaak-word
Djy Staan Nogdjy Word Gedemolish Aanhalings: Die dood moet nie as 'n kwaad geag word as dit die einde van 'n goeie lewe is nie. -Saint Augustine
die-dood-moet-nie-as-'n-kwaad-geag-word-as-dit-die-einde-van-'n-goeie-lewe-is-nie
Djy Staan Nogdjy Word Gedemolish Aanhalings: Rykdom is soos seewater: hoe meer ons drink, hoe dorser word ons; en dieselfde is waar oor roem. -Arthur Schopenhauer
rykdom-is-soos-seewater-hoe-meer-ons-drink-hoe-dorser-word-ons-dieselfde-is-waar-oor-roem
Djy Staan Nogdjy Word Gedemolish Aanhalings: Ons volk se moontlikhede is miskien talryker as wat ons meen. En 'n literatuur kan nooit vooraf teoreties in kafees of kroeë, voorkamers, kollegesale of redaksiekantore gemaak word nie. -N.P. van Wyk Louw
ons-volk-se-moontlikhede-is-miskien-talryker-as-wat-ons-meen-en-'n-literatuur-kan-nooit-vooraf-teoreties-in-kafees-of-kroeë-voorkamers-kollegesale
Djy Staan Nogdjy Word Gedemolish Aanhalings: Ontoeganklik moet nie gelykgestel word met intellektueel, en toeganklik met dom nie. -Jeanne Goosen
ontoeganklik-moet-nie-gelykgestel-word-met-intellektueel-toeganklik-met-dom-nie
Djy Staan Nogdjy Word Gedemolish Aanhalings: Nederlands behoort net gebruik te word om Engels te onderrig, en Engels om die res te onderrig. -Alfred Milner
nederlands-behoort-net-gebruik-te-word-om-engels-te-onderrig-engels-om-die-res-te-onderrig
Djy Staan Nogdjy Word Gedemolish Aanhalings: Gebed is om te vra dat die wette van die heelal omvergewerp word in belang van 'n enkele, belydend-onwaardige petisionaris. -Ambrose Bierce
gebed-is-om-te-vra-dat-die-wette-van-die-heelal-omvergewerp-word-in-belang-van-'n-enkele-belydend-onwaardige-petisionaris
Djy Staan Nogdjy Word Gedemolish Aanhalings: ...in hierdie afrekening van Afrika en Afrikaner met mekaar, wat gaan van Afrikaans word? Sal Afrikaans die Afrikanerryk oorleef? -Jakes Gerwel
in-hierdie-afrekening-van-afrika-afrikaner-met-mekaar-wat-gaan-van-afrikaans-word-sal-afrikaans-die-afrikanerryk-oorleef