Dis Aanhalings

Go to Gemtracks
Dis Aanhalings: Dis nie die stemme wat demokrasie maak nie, dis die stemtelling. -Tom Stoppard
dis-nie-die-stemme-wat-demokrasie-maak-nie-dis-die-stemtelling
Dis Aanhalings: Dis die flukse perd wat flou word. -C.J. Langenhoven
Dis Aanhalings: Geld is soos mis, dis niks werk behalwe as dit versprei word nie. -Sir Francis Bacon
geld-is-soos-mis-dis-niks-werk-behalwe-as-dit-versprei-word-nie
Dis Aanhalings: Frisgewaag is half gewonne: maar dis maar die eerste helfte. -C.J. Langenhoven
frisgewaag-is-half-gewonne-maar-dis-maar-die-eerste-helfte
Dis Aanhalings: Dis net so moeilik om maklikheid in die ou wêreld te kry as wat dit maklik is om moeilikheid te kry. -C.J. Langenhoven
dis-net-so-moeilik-om-maklikheid-in-die-wêreld-te-kry-as-wat-dit-maklik-is-om-moeilikheid-te-kry
Dis Aanhalings: Dis jammer al die mense wat weet hoe om die land te regeer, is besig om taxi's te bestuur en hare te sny. -George Burns
dis-jammer-al-die-mense-wat-weet-hoe-om-die-land-te-regeer-is-besig-om-taxi's-te-bestuur-hare-te-sny
Dis Aanhalings: Dis nie reg van my buurman om te bid vir reën solank as my gerwe nog op die land lê nie. Waarom dink hy net aan sy eie belange? -C.J. Langenhoven
dis-nie-reg-van-my-buurman-om-te-bid-vir-reën-solank-as-my-gerwe-nog-op-die-land-lê-nie-waarom-dink-hy-net-aan-sy-eie-belange
Dis Aanhalings: Dis makliker om die gemeente lief te hê as jou buurman, en die hele menslike geslag as jou vrou se familie. -C.J. Langenhoven
dis-makliker-om-die-gemeente-lief-te-hê-as-jou-buurman-die-hele-menslike-geslag-as-jou-vrou-se-familie
Dis Aanhalings: Ontydige vlyt is die merk van die luiaard. Dis sy verskoning vir ontydige rus. -C.J. Langenhoven
ontydige-vlyt-is-die-merk-van-die-luiaard-dis-sy-verskoning-vir-ontydige-rus
Dis Aanhalings: Elke artikel wat hy maak is 'n nuwe skoonheid waarvan hy die skepper is: dis syne en 'n ander kon dit nie so gemaak het nie, want sy siel het hy daarin uitgegiet. -C.J. Langenhoven
elke-artikel-wat-hy-maak-is-'n-nuwe-skoonheid-waarvan-hy-die-skepper-is-dis-syne-'n-ander-kon-dit-nie-so-gemaak-het-nie-want-sy-siel-het-hy-daarin
Dis Aanhalings: Waar is die waarheid. Ja, waar is hy, dis waar. Maar waar is hy? -C.J. Langenhoven
waar-is-die-waarheid-ja-waar-is-hy-dis-waar-maar-waar-is-hy
Dis Aanhalings: Doen jou eie werk. Dis verveliger om te wag solank as 'n ander jou ketel kook as wanneer jy hom self kook.Tog gaan dit gouer, wat hy is nie so spaarsaam met die hout nie. -C.J. Langenhoven
doen-jou-eie-werk-dis-verveliger-om-te-wag-solank-as-'n-ander-jou-ketel-kook-as-wanneer-jy-hom-self-kooktog-gaan-dit-gouer-wat-hy-is-nie-so
Dis Aanhalings: Dis eienaardig...Ek kry nooit die geleentheid om Afrikaans te praat nie omdat Boere na Engels oorskakel vinniger as wat jy Freek Robinson kan sê. Hulle het 'n spesiale infrarooi verklikker wat aan hul breinkabels gekoppel is en wat Engelssprekendes uitsniffel. -Denis Beckett
Dis Aanhalings: Dis waar daar is nie rook sonder vuur nie: maar hoe meer rook hoe minder vuur. -C.J. Langenhoven
dis-waar-daar-is-nie-rook-sonder-vuur-nie-maar-hoe-meer-rook-hoe-minder-vuur
Dis Aanhalings: Ek sê nie al die suur mense is fariseërs nie. Maar naastenby al die fariseërs is suur. In alle geval, solank as hulle onthou om fariseërs te wees. Want dis ook 'n inspanning. -C.J. Langenhoven
ek-sê-nie-al-die-suur-mense-is-fariseërs-nie-maar-naastenby-al-die-fariseërs-is-suur-in-alle-geval-solank-as-hulle-onthou-om-fariseërs-te-wees
Dis Aanhalings: Dis onvermydelik dat 'n boekeredakteur die een of ander tyd in die bloublasie van 'n skrywersego sal trap...Maar sonder 'n gespierde ego sou menige skrywer natuurlik lankal teen die grond gewees het in een van Afrikaans se literêre kroeggevegte. -Charles Fryer
Dis Aanhalings: Daar is skrywers wat wakker maak, en dis wat belangrik is. Om oor invloede te praat maak mense lui; in plaas van om net die boek te lees, doen hulle dit deur die filter van die sogenaamde invloede. -Ben Okri
daar-is-skrywers-wat-wakker-maak-dis-wat-belangrik-is-om-oor-invloede-te-praat-maak-mense-lui-in-plaas-van-om-net-die-boek-te-lees-doen-hulle-dit
Dis Aanhalings: Dis nie soseer 'n lewe as 'n prys of 'n geldeenheid. Dit is iets waarmee ek betaal sodat ek kan skryf...Ek betaal en ek verkoop: dit is my lewe. Verkoop my lewe, verkoop die lewe van hulle rondom my...'n Lewe sonder eer; verraad sonder beperkings; belydenis sonder einde. -J.M. Coetzee
Dis Aanhalings: So noodsaaklik soos die bloedsomloop vir die liggaam is, so noodsaaklik is die sirkulasie van gedagtes vir 'n volk. Die sirkulasie van gedagtes; dis die vrye uitspreek van eie mening en die aandagtige luister na die mening van ander, sodat 'n wisselwerking ontstaan... -N.P. van Wyk Louw
Dis Aanhalings: Die slagveld is verskuiwe. U Bloedrivier lê in die stad...Die Afrikanerdom (is) weer op trek, op sy nuwe Groot Trek...sy nuwe Groter Trek. Dis nie soos 'n honderd jaar gelede 'n trek weg van die middelpunte van die beskawing af nie, maar 'n trek terug - terug van die platteland na die stad. -D.F. Malan