Dinge Waarmee Sy Gedagtes Deur Aanhalings

Go to Gemtracks
Dinge Waarmee Sy Gedagtes Deur Aanhalings: Die mens droom meestal van die dinge waarmee sy gedagtes deur die dag besig was. -Herodotus
die-mens-droom-meestal-van-die-dinge-waarmee-sy-gedagtes-deur-die-dag-besig-was
Dinge Waarmee Sy Gedagtes Deur Aanhalings: Deur twee dinge is my lewe vir my leefbaar gemaak; die liefde wat ek gegee het, en die liefde wat ek gekry het. -C.J. Langenhoven
deur-twee-dinge-is-my-lewe-vir-my-leefbaar-gemaak-die-liefde-wat-ek-gegee-het-die-liefde-wat-ek-gekry-het
Dinge Waarmee Sy Gedagtes Deur Aanhalings: So noodsaaklik soos die bloedsomloop vir die liggaam is, so noodsaaklik is die sirkulasie van gedagtes vir 'n volk. Die sirkulasie van gedagtes; dis die vrye uitspreek van eie mening en die aandagtige luister na die mening van ander, sodat 'n wisselwerking ontstaan... -N.P. van Wyk Louw
Dinge Waarmee Sy Gedagtes Deur Aanhalings: God, gee ons die genade om met kalmte die dinge te aanvaar wat nie verander kan word nie, die moed om die dinge te verander wat behoort gewysig te word, en die wysheid om die een van die ander te onderskei. -Reinhold Niebuhr
Dinge Waarmee Sy Gedagtes Deur Aanhalings: Hulle mag veg soos hulle wil teen ongediertes en barbaarse inboorlinge, maar hulle moenie onafhanklike gemeenskappe stig nie, en bo alles, durf hulle nie na die oseaan kyk nie, sodat dit hulle nie sou beweeg, soos dit ons (die Engelse) beweeg het, tot gedagtes van vryheid en kultuur, van handel en reis nie, en wie weet, 'n toekomste periode van hul demoralisasie, tot gedagtes van 'n
Dinge Waarmee Sy Gedagtes Deur Aanhalings: Bier word deur die mens gemaak, wyn deur God. -Martin Luther
bier-word-deur-die-mens-gemaak-wyn-deur-god
Dinge Waarmee Sy Gedagtes Deur Aanhalings: Met die maat waarmee julle meet, sal ook vir julle gemeet word. -Die Bybel
met-die-maat-waarmee-julle-meet-sal-ook-vir-julle-gemeet-word
Dinge Waarmee Sy Gedagtes Deur Aanhalings: Daar is drie maniere waarop 'n mens sy geld kan verloor: deur dit op vroue te verkwis, deur dit weg te dobbel, of deur deskundiges aan te stel. Hiervan is vroue die lekkerste, dobbel die opwindendste en deskundiges die sekerste. -Georges Pompidou
Dinge Waarmee Sy Gedagtes Deur Aanhalings: Gedagtes is die gesprek van die siel met homself. -Plato
gedagtes-is-die-gesprek-van-die-siel-met-homself
Dinge Waarmee Sy Gedagtes Deur Aanhalings: Daar is 'n baie eenvoudige maatstaf waarmee die demokratiese instellings van die nasie gemeet kan word. Jy vra net:
daar-is-'n-baie-eenvoudige-maatstaf-waarmee-die-demokratiese-instellings-van-die-nasie-gemeet-kan-word-jy-vra-net-waar-is-jou-opposisie-in-die
Dinge Waarmee Sy Gedagtes Deur Aanhalings: gedagtes dra nie broeke niewant dié een sou ek vataan sy broek se gaten uitsmyt by die duer -Jan Spies
gedagtes-dra-nie-broeke-niewant-dié-een-sou-ek-vataan-sy-broek-se-gaten-uitsmyt-by-die-duer
Dinge Waarmee Sy Gedagtes Deur Aanhalings: Wat die harte van die koloniste die meeste verbitter het, was die koue onverskilligheid waarmee hulle behandel is en die bewustheid dat hulle as 'n mindere ras beskou was. -Olive Schreiner
wat-die-harte-van-die-koloniste-die-meeste-verbitter-het-was-die-koue-onverskilligheid-waarmee-hulle-behandel-is-die-bewustheid-dat-hulle-as-'n
Dinge Waarmee Sy Gedagtes Deur Aanhalings: Duidelik en openhartig - dit moet jou benadering wees as jy jou eie gedagtes wil verberg en die ander ouens van stryk wil bring. -Benjamin Disraeli
duidelik-openhartig-dit-moet-jou-benadering-wees-as-jy-jou-eie-gedagtes-wil-verberg-die-ander-ouens-van-stryk-wil-bring
Dinge Waarmee Sy Gedagtes Deur Aanhalings: Demokrasie beteken regering deur die onopgeleide, terwyl aristokrasie regering deur die swak opgeleide beteken. -G.K. Chesterton
demokrasie-beteken-regering-deur-die-onopgeleide-terwyl-aristokrasie-regering-deur-die-swak-opgeleide-beteken
Dinge Waarmee Sy Gedagtes Deur Aanhalings: Dis nie soseer 'n lewe as 'n prys of 'n geldeenheid. Dit is iets waarmee ek betaal sodat ek kan skryf...Ek betaal en ek verkoop: dit is my lewe. Verkoop my lewe, verkoop die lewe van hulle rondom my...'n Lewe sonder eer; verraad sonder beperkings; belydenis sonder einde. -J.M. Coetzee
Dinge Waarmee Sy Gedagtes Deur Aanhalings: 'n Mens kan op min dinge staatmaak in 'n politieke demokrasie behalwe die mense se geloof dat een redder van die wêreld op 'n slag genoeg is. -Alistair Cooke
'n-mens-kan-op-min-dinge-staatmaak-in-'n-politieke-demokrasie-behalwe-die-mense-se-geloof-dat-een-redder-van-die-wêreld-op-'n-slag-genoeg-is
Dinge Waarmee Sy Gedagtes Deur Aanhalings: Die geskiedenis herhaal homself; dit is een van die dinge wat verkeerd is met geskiedenis. -Clarence Darrow
die-geskiedenis-herhaal-homself-dit-is-een-van-die-dinge-wat-verkeerd-is-met-geskiedenis
Dinge Waarmee Sy Gedagtes Deur Aanhalings: 'n Ontwikkelde gees beoordeel 'n boek nie net aan die gedagtes wat dit bevat nie, maar ook aan dié wat dit opwek. -Fliegende Blätter
'n-ontwikkelde-gees-beoordeel-'n-boek-nie-net-aan-die-gedagtes-wat-dit-bevat-nie-maar-ook-aan-dié-wat-dit-opwek
Dinge Waarmee Sy Gedagtes Deur Aanhalings: ...die digter is die man wat in die donker waters van die chaos duik om skoon en blink dinge daaruit te haal. -Marthinus Versfeld
die-digter-is-die-man-wat-in-die-donker-waters-van-die-chaos-duik-om-skoon-blink-dinge-daaruit-te-haal
Dinge Waarmee Sy Gedagtes Deur Aanhalings: Here, maak my 'n instrument van U vrede. Waar daar haat is, laat my liefde saai; waar daar onreg is, vergifnis; waar daar twyfel is, geloof; waar daar wanhoop is, hoop; waar daar duisternis is, lig; waar daar droefheid is, blydskap. O Goddelike Meester, gee dat ek nie soseer sal soek om getroos te word nie as om te troos; om verstaan te word nie as om te verstaan; om bemin te word nie as om lief te hê. Want dit is deur te gee dat ons ontvang; dit is deur te vergewe dat ons vergewe word; en dit is deur te sterwe dat ons tot die Ewige Lewe gebore word. -Franciskus van Assisi
Dinge Waarmee Sy Gedagtes Deur Aanhalings: In Afrika gebeur dinge soms agterstevoor. Soos dat die son eers moes ondergaan oor die vasteland voordat hy opgekom het, en nie andersom nie. -Mathews Phosa
in-afrika-gebeur-dinge-soms-agterstevoor-soos-dat-die-eers-moes-ondergaan-oor-die-vasteland-voordat-hy-opgekom-het-nie-andersom-nie
Dinge Waarmee Sy Gedagtes Deur Aanhalings: Wie sy grond bewerk, het volop om te eet; wie hom besig hou met nuttelose dinge, het nie verstand nie. -Die Bybel
wie-sy-grond-bewerk-het-volop-om-te-eet-wie-hom-besig-hou-met-nuttelose-dinge-het-nie-verstand-nie
Dinge Waarmee Sy Gedagtes Deur Aanhalings: Drome het ook asem en trane en marteling,en die aanraking van blydskap;hulle lê swaar op ons gedagtes later,maar maak ons arbeid ook wel ligter;Hulle verdeel ons aandag, word deel van ons,soos die tyd self, en doen hul vooras boodskappers van die ewigheid. -George Gordon Byron
Dinge Waarmee Sy Gedagtes Deur Aanhalings: Toe ek die tragedie by jou oorgeneem het, was hy in 'n treurige kondisie: die een vetlaag op die ander pleks van spiere. Vol geswolle woorde, rye rye blaasoppies. Ek het die hele klomp soustannies dadelik op 'n verslankingsdieet gesit: kleiner woorde, geen bombas of retoriek nie, verder 'n bietjie fyngekapte logika verdun met beetsap, die hele spul gefiltreer deur 'n bietjie beskaafde omgang en die spysvertering aangewakker deur 'n lewendiger, atletieser verspas.... -Aristophanes
Dinge Waarmee Sy Gedagtes Deur Aanhalings: Geregtigheid gaan verlore deur onbruik. -Spreekwoorde
geregtigheid-gaan-verlore-deur-onbruik
Dinge Waarmee Sy Gedagtes Deur Aanhalings: Die dood is die einde van alle dinge van die menslike lewe, net nie van die bygeloof nie. -Plutarchus
die-dood-is-die-einde-van-alle-dinge-van-die-menslike-lewe-net-nie-van-die-bygeloof-nie
Dinge Waarmee Sy Gedagtes Deur Aanhalings: Die suiwer demokrasie is regering deur oorreding. -N.P. van Wyk Louw
die-suiwer-demokrasie-is-regering-deur-oorreding
Dinge Waarmee Sy Gedagtes Deur Aanhalings: Demokrasie. Die aanbidding van jakkalse deur domore. -H.L. Mencken
demokrasie-die-aanbidding-van-jakkalse-deur-domore
Dinge Waarmee Sy Gedagtes Deur Aanhalings: Afrikaners...ordentlike mense wat mislei is deur hul leiers. -Nelson Mandela
afrikanersordentlike-mense-wat-mislei-is-deur-hul-leiers
Dinge Waarmee Sy Gedagtes Deur Aanhalings: Hy wat deur die gode begunstig word, sterf jonk. -Titus Maccius Plautus
Dinge Waarmee Sy Gedagtes Deur Aanhalings: Nog nooit is 'n staat gevestig deur vreedsame ekonomiese maatreëls nie. -Adolf Hitler
nog-nooit-is-'n-staat-gevestig-deur-vreedsame-ekonomiese-maatreëls-nie
Dinge Waarmee Sy Gedagtes Deur Aanhalings: Die demokrasie ontwikkel in 'n regering van bullebakke getemper deur koerantredakteurs. -Ralph Waldo Emerson
die-demokrasie-ontwikkel-in-'n-regering-van-bullebakke-getemper-deur-koerantredakteurs
Dinge Waarmee Sy Gedagtes Deur Aanhalings: Vir mense om gelukkig te wees in hulle werk, is hierdie drie dinge nodig: hulle moet geskik wees daarvoor, hulle moet nie te veel daarvan doen nie, en hulle moet 'n gevoel van sukses in die werk hê. -John Ruskin
vir-mense-om-gelukkig-te-wees-in-hulle-werk-is-hierdie-drie-dinge-nodig-hulle-moet-geskik-wees-daarvoor-hulle-moet-nie-te-veel-daarvan-doen-nie-hulle
Dinge Waarmee Sy Gedagtes Deur Aanhalings: O Onveranderlike, Oneindigende,Onbeginnende Woord deur Wie 'n kleinverrukte vuilerige kommatjie flits. -Sheila Cussons
o-onveranderlike-oneindigendeonbeginnende-woord-deur-wie-'n-kleinverrukte-vuilerige-kommatjie-flits
Dinge Waarmee Sy Gedagtes Deur Aanhalings: 'n Arm mens word selfs deur sy buurman verstoot; 'n ryk man het baie vriende. -Die Bybel
'n-arm-mens-word-selfs-deur-sy-buurman-verstoot-'n-ryk-man-het-baie-vriende