Die Weste Sonder Dat Aanhalings

Go to Gemtracks
Die Weste Sonder Dat Aanhalings: My grootste verlange is dat ek vandag hier kan praat van die vrye demokratiese beginsels van die Weste sonder dat ek 'n hoenderhaan hoor kraai. -Etienne Leroux
my-grootste-verlange-is-dat-ek-vandag-hier-kan-praat-van-die-vrye-demokratiese-beginsels-van-die-weste-sonder-dat-ek-'n-hoenderhaan-hoor-kraai
Die Weste Sonder Dat Aanhalings: Berou sonder verbetering is soos om voortdurend te pomp sonder om die lek te stop. -R. Dilkwyn
berou-sonder-verbetering-is-soos-om-voortdurend-te-pomp-sonder-om-die-lek-te-stop
Die Weste Sonder Dat Aanhalings: Diplomasie sonder wapens is soos musiek sonder intrumente. -Frederik die Grote
diplomasie-sonder-wapens-is-soos-musiek-sonder-intrumente
Die Weste Sonder Dat Aanhalings: Dis nie soseer 'n lewe as 'n prys of 'n geldeenheid. Dit is iets waarmee ek betaal sodat ek kan skryf...Ek betaal en ek verkoop: dit is my lewe. Verkoop my lewe, verkoop die lewe van hulle rondom my...'n Lewe sonder eer; verraad sonder beperkings; belydenis sonder einde. -J.M. Coetzee
Die Weste Sonder Dat Aanhalings: Ons moet 'n beleid volg en 'n praktyk uitwerk wat die gemeenskaplike in ons samelewing bevorder en beskerm, en terselfdertyd dit wat waardevol is in ons diversiteit eerbiedig....'n
Die Weste Sonder Dat Aanhalings: Geen ekonomiese beleid is moontlik sonder 'n swaard, geen industrialisasie sonder mag. -Adolf Hitler
geen-ekonomiese-beleid-is-moontlik-sonder-'n-swaard-geen-industrialisasie-sonder-mag
Die Weste Sonder Dat Aanhalings: Verbeel jou 'n wêreld sonder skaterlag, sonder eens 'n glimlag. 'n Hemel op aarde, sal die fariseër sê. Uit so 'n hemel sou ek wegloop hel toe. -C.J. Langenhoven
verbeel-jou-'n-wêreld-sonder-skaterlag-sonder-eens-'n-glimlag-'n-hemel-op-aarde-sal-die-fariseër-sê-uit-so-'n-hemel-sou-ek-wegloop-hel-toe
Die Weste Sonder Dat Aanhalings: Kapitalisme sonder bankrotskap is soos die Christendom sonder die hel. -Frank Borman
kapitalisme-sonder-bankrotskap-is-soos-die-christendom-sonder-die-hel
Die Weste Sonder Dat Aanhalings: Dis onvermydelik dat 'n boekeredakteur die een of ander tyd in die bloublasie van 'n skrywersego sal trap...Maar sonder 'n gespierde ego sou menige skrywer natuurlik lankal teen die grond gewees het in een van Afrikaans se literêre kroeggevegte. -Charles Fryer
Die Weste Sonder Dat Aanhalings: Geregtigheid sonder krag is hulpeloos, krag sonder geregtigheid is tiranniek. -Blaise Pascal
geregtigheid-sonder-krag-is-hulpeloos-krag-sonder-geregtigheid-is-tiranniek
Die Weste Sonder Dat Aanhalings: Jy kan gee sonder om lief te he, maar jy kan nie liefhe sonder om te gee nie. -Amy Carmichael
jy-kan-gee-sonder-om-lief-te-he-maar-jy-kan-nie-liefhe-sonder-om-te-gee-nie
Die Weste Sonder Dat Aanhalings: Dat ek nie wil doen wat ek doen nie, beteken dat ek toegee dat die wet goed is. -Die Bybel
dat-ek-nie-wil-doen-wat-ek-doen-nie-beteken-dat-ek-toegee-dat-die-wet-goed-is
Die Weste Sonder Dat Aanhalings: Ek smeek U, Heer, om hulp dat ek behouDie wonderskat my toebedeel as kind:Dat ek, in wat ek op U wêreld vind,Weerkaatsing van U godlik skoon aanskou. -C. Louis Leipoldt
ek-smeek-u-heer-om-hulp-dat-ek-behoudie-wonderskat-my-toebedeel-as-kinddat-ek-in-wat-ek-op-u-wêreld-vindweerkaatsing-van-u-godlik-skoon-aanskou
Die Weste Sonder Dat Aanhalings: Geskiedenis is 'n diskussie sonder einde. -Pieter Geyl
geskiedenis-is-'n-diskussie-sonder-einde
Die Weste Sonder Dat Aanhalings: Tyd is die enigste kritikus sonder ambisie. -John Steinbeck
tyd-is-die-enigste-kritikus-sonder-ambisie
Die Weste Sonder Dat Aanhalings: Sonder 'n ryk hart is rykdom 'n lelike bedelaar. -Ralph Waldo Emerson
sonder-'n-ryk-hart-is-rykdom-'n-lelike-bedelaar
Die Weste Sonder Dat Aanhalings: Die kuns van die skrywer lê daarin dat hy moet vergeet dat hy woorde gebruik. -Henri Bergson
die-kuns-van-die-skrywer-lê-daarin-dat-hy-moet-vergeet-dat-hy-woorde-gebruik
Die Weste Sonder Dat Aanhalings: Broers, ons het almal sonder God gedroom. -D.J. Opperman
broers-ons-het-almal-sonder-god-gedroom
Die Weste Sonder Dat Aanhalings: 'n Kritikus is 'n man sonder bene wat jou leer om te hardloop. -Channing Pollock
'n-kritikus-is-'n-man-sonder-bene-wat-jou-leer-om-te-hardloop
Die Weste Sonder Dat Aanhalings: Niemand het nog ooit opreg gebid sonder om iets te leer nie. -Ralph Waldo Emerson
niemand-het-nog-ooit-opreg-gebid-sonder-om-iets-te-leer-nie
Die Weste Sonder Dat Aanhalings: Aan enige boek sonder 'n enkele fout is daar te veel tyd en geld bestee. -Sir William Collins
aan-enige-boek-sonder-'n-enkele-fout-is-daar-te-veel-tyd-geld-bestee
Die Weste Sonder Dat Aanhalings: Geen mens kan sonder vriende wees as hy God en die kameraadskap van boeke het nie. -Elizabeth Barrett Browning
geen-mens-kan-sonder-vriende-wees-as-hy-god-die-kameraadskap-van-boeke-het-nie
Die Weste Sonder Dat Aanhalings: Ek hoop nie ons land dáár waar sommige Europese kulture aangeland het nie: dat elk van die gedagterigtings dink dat daar net uit sy uitgangspunt literatuur te make is. -P.G. du Plessis
ek-hoop-nie-ons-land-dáár-waar-sommige-europese-kulture-aangeland-het-nie-dat-elk-van-die-gedagterigtings-dink-dat-daar-net-uit-sy-uitgangspunt
Die Weste Sonder Dat Aanhalings: Sonder net daardie één soort rusies waar weerskante gelyk het, sou daar vrede op aarde wees. -C.J. Langenhoven
sonder-net-daardie-één-soort-rusies-waar-weerskante-gelyk-het-sou-daar-vrede-op-aarde-wees
Die Weste Sonder Dat Aanhalings: Dit is net 'n dwaas of 'n filoloog wat Afrikaans sou wou bespreek sonder om ook aan Afrikaner-nasionalisme te dink. -Alan Paton
dit-is-net-'n-dwaas-of-'n-filoloog-wat-afrikaans-sou-wou-bespreek-sonder-om-ook-aan-afrikaner-nasionalisme-te-dink
Die Weste Sonder Dat Aanhalings: Dit is verskriklik belangrik dat ons altyd daardie reg voorbehou dat ons van mekaar moet, mag en kan verskil. Ons is nie hier om eensgesind te wees nie. Dit is stimulerend en dit is die dinge wat Afrikaans sal laat oorleef, as ons kan leer om te ontleer die ou kodes dat jy nie eintlik jou mond of jou bek te veel mag oopmaak nie. -Ton Vosloo
Die Weste Sonder Dat Aanhalings: Here, maak my 'n instrument van U vrede. Waar daar haat is, laat my liefde saai; waar daar onreg is, vergifnis; waar daar twyfel is, geloof; waar daar wanhoop is, hoop; waar daar duisternis is, lig; waar daar droefheid is, blydskap. O Goddelike Meester, gee dat ek nie soseer sal soek om getroos te word nie as om te troos; om verstaan te word nie as om te verstaan; om bemin te word nie as om lief te hê. Want dit is deur te gee dat ons ontvang; dit is deur te vergewe dat ons vergewe word; en dit is deur te sterwe dat ons tot die Ewige Lewe gebore word. -Franciskus van Assisi
Die Weste Sonder Dat Aanhalings: Hy wat sonder geloof bid, kan nie op gebedsverhoring hoop nie. -Francois Fénelon
hy-wat-sonder-geloof-bid-kan-nie-op-gebedsverhoring-hoop-nie
Die Weste Sonder Dat Aanhalings: Om nie na die teater te gaan nie, is soos om 'n toilet te bou sonder 'n spieël. -Arthur Schopenhauer
om-nie-na-die-teater-te-gaan-nie-is-soos-om-'n-toilet-te-bou-sonder-'n-spieël
Die Weste Sonder Dat Aanhalings: Niemand gee voor dat demokrasie perfek is of alles in pag het nie. Daar is inderdaad gesê dat demokrasie die ergste vorm van regering is buiten al die ander regeringsvorms wat van tyd tot tyd beproef is. -Winston Churchill
Die Weste Sonder Dat Aanhalings: Nooit word aan berou plek gegee, sonder om dadelik aan jouself te sê nie: dit was een tweede domheid gevoeg by die eerste. -Friedrich Wilhelm Nietzsche
nooit-word-aan-berou-plek-gegee-sonder-om-dadelik-aan-jouself-te-sê-nie-dit-was-een-tweede-domheid-gevoeg-by-die-eerste
Die Weste Sonder Dat Aanhalings: Ek is gedwing om te glo dat die enigste hoop om geregtigheid vir die samelewing of die individu te verkry, geleë is in ware filosofie, en dat die mensdom geen ontsnapping van probleme sal hê totdat of werklike filosowe politieke mag verwerf, of politici deur een of ander wonderwerk filosowe word. -Plato
Die Weste Sonder Dat Aanhalings: Here ek dank Udat die insek sy eierin die dae van my blommetjie-weesnie gelê he niedat my groen vleis in my skilkan uitbultvermeerder sonder die vloekvan vrot -Annesu de Vos
here-ek-dank-udat-die-insek-sy-eierin-die-dae-van-my-blommetjie-weesnie-gelê-he-niedat-my-groen-vleis-in-my-skilkan-uitbultvermeerder-sonder-die
Die Weste Sonder Dat Aanhalings: Skryfwerk is soos 'n offerande. Jy bring dit na die altaar en hoop dit sal aanvaar word. Jy bid ten minste dat verwerping jou nie tot woede sal dryf en jou in 'n Kain sal verander nie. Miskien, op 'n naïewe manier, skep jy jou gunsteling skatte en pak dit op 'n ondiskriminerende stapel. Diegene wat nie hul waarde besef nie, mag dit later eendag doen. En jy voel nie asof jy aldag vir jou tydgenote skryf nie. Dit mag wel wees dat jou ware lesers nog nie hier is nie en dat jou boeke hulle te voorskyn sal bring. -Saul Bellow
Die Weste Sonder Dat Aanhalings: Die bleke dood klop sonder onderskeid aan die hutte van die armes en die kastele van konings. -Horatius
die-bleke-dood-klop-sonder-onderskeid-aan-die-hutte-van-die-armes-die-kastele-van-konings