Die Son En Die Aanhalings

Go to Gemtracks
Die Son En Die Aanhalings: Gewis is alles net 'n grap!Ons speel in die komedie meegeblinddoek met 'n lampfer-lapwat selfs die son 'n skadu gee. -Eugene N. Marais
gewis-is-alles-net-'n-grapons-speel-in-die-komedie-meegeblinddoek-met-'n-lampfer-lapwat-selfs-die-'n-skadu-gee
Die Son En Die Aanhalings: Die waarde van die koelte is in die warm son rondom hom. -C.J. Langenhoven
die-waarde-van-die-koelte-is-in-die-warm-rondom-hom
Die Son En Die Aanhalings: Hulle bou stilweg en onverpoosd met hul doodaan die ondersese rococo-katedraal wat glinsterin die skuins hale son: so word 'n skip katedraal. -Johann de Lange
hulle-bou-stilweg-onverpoosd-met-hul-doodaan-die-ondersese-rococo-katedraal-wat-glinsterin-die-skuins-hale-so-word-'n-skip-katedraal
Die Son En Die Aanhalings: In Afrika gebeur dinge soms agterstevoor. Soos dat die son eers moes ondergaan oor die vasteland voordat hy opgekom het, en nie andersom nie. -Mathews Phosa
in-afrika-gebeur-dinge-soms-agterstevoor-soos-dat-die-eers-moes-ondergaan-oor-die-vasteland-voordat-hy-opgekom-het-nie-andersom-nie
Die Son En Die Aanhalings: 'n Mens kan die son en die dood nie vol in die oë kyk nie. -Francois de La Rochefoucauld
Die Son En Die Aanhalings: Baie mense dink dat noudat uhuru bereik is, noudat ek die son van vryheid sien skyn, rykdom sal reën soos manna van die hemel. Ek sê vir julle daar sal niks van die hemel kom nie. Ons moet almal hard werk met ons hande, om ons te red van armoede, onkunde en siekte. -Jomo Kenyatta
Die Son En Die Aanhalings: In party opsigte is die lewe soos die Oranjerivier wanner hy in volle vloed verbyjaag. Hy is vol blikke en takke en goeters, daar's 'n dooie donkie in of 'n skaap of 'n aasvoël of 'n jakkals en dit stroom alles verby en die ou rivier bly geel en troebel en onstuimig. Maar die skrywer of digter neem 'n deel van daai stroom en hy verstil hom tot 'n poel wat kalm en helder en deurskynend is en wat die son en die hemel en die sterre weerkaats. -Uys Krige