Die Son En Die Dood Aanhalings

Go to Gemtracks
Die Son En Die Dood Aanhalings: 'n Mens kan die son en die dood nie vol in die oë kyk nie. -Francois de La Rochefoucauld
Die Son En Die Dood Aanhalings: Gewis is alles net 'n grap!Ons speel in die komedie meegeblinddoek met 'n lampfer-lapwat selfs die son 'n skadu gee. -Eugene N. Marais
gewis-is-alles-net-'n-grapons-speel-in-die-komedie-meegeblinddoek-met-'n-lampfer-lapwat-selfs-die-'n-skadu-gee
Die Son En Die Dood Aanhalings: Die waarde van die koelte is in die warm son rondom hom. -C.J. Langenhoven
die-waarde-van-die-koelte-is-in-die-warm-rondom-hom
Die Son En Die Dood Aanhalings: Hulle bou stilweg en onverpoosd met hul doodaan die ondersese rococo-katedraal wat glinsterin die skuins hale son: so word 'n skip katedraal. -Johann de Lange
hulle-bou-stilweg-onverpoosd-met-hul-doodaan-die-ondersese-rococo-katedraal-wat-glinsterin-die-skuins-hale-so-word-'n-skip-katedraal
Die Son En Die Dood Aanhalings: In Afrika gebeur dinge soms agterstevoor. Soos dat die son eers moes ondergaan oor die vasteland voordat hy opgekom het, en nie andersom nie. -Mathews Phosa
in-afrika-gebeur-dinge-soms-agterstevoor-soos-dat-die-eers-moes-ondergaan-oor-die-vasteland-voordat-hy-opgekom-het-nie-andersom-nie
Die Son En Die Dood Aanhalings:
die-dood-is-vernietigdie-oorwinning-is-behaaldood-waar-is-jou-oorwinningdood-waar-is-jou-angel
Die Son En Die Dood Aanhalings: Wie weet of lewe dood, of dood lewe is... -Aristophanes
wie-weet-of-lewe-dood-of-dood-lewe-is
Die Son En Die Dood Aanhalings: Die dood is nie verskriklik nie, maar die gedagte dat die dood iets verskrikliks is, dit is die verskriklike. -Epictetus
die-dood-is-nie-verskriklik-nie-maar-die-gedagte-dat-die-dood-iets-verskrikliks-is-dit-is-die-verskriklike
Die Son En Die Dood Aanhalings: Of die dood is 'n toestand van nikswees en totale onbewustheid, of, soos mense sê, is daar 'n verandering en migrasie van die siel van hierdie wêreld na 'n ander...As dit nou die aard van die dood is, sê ek om te sterf is om te wen; want die ewigheid is dan net 'n enkele nag. -Plato
Die Son En Die Dood Aanhalings: Ek is nie bang vir die dood nie. Ek was vir miljarde en miljarde jare dood voordat ek gebore is, en het nie die minste daarvan oorgekom nie. -Mark Twain
ek-is-nie-bang-vir-die-dood-nie-ek-was-vir-miljarde-miljarde-jare-dood-voordat-ek-gebore-is-het-nie-die-minste-daarvan-oorgekom-nie
Die Son En Die Dood Aanhalings: Baie mense dink dat noudat uhuru bereik is, noudat ek die son van vryheid sien skyn, rykdom sal reën soos manna van die hemel. Ek sê vir julle daar sal niks van die hemel kom nie. Ons moet almal hard werk met ons hande, om ons te red van armoede, onkunde en siekte. -Jomo Kenyatta
Die Son En Die Dood Aanhalings: In party opsigte is die lewe soos die Oranjerivier wanner hy in volle vloed verbyjaag. Hy is vol blikke en takke en goeters, daar's 'n dooie donkie in of 'n skaap of 'n aasvoël of 'n jakkals en dit stroom alles verby en die ou rivier bly geel en troebel en onstuimig. Maar die skrywer of digter neem 'n deel van daai stroom en hy verstil hom tot 'n poel wat kalm en helder en deurskynend is en wat die son en die hemel en die sterre weerkaats. -Uys Krige
Die Son En Die Dood Aanhalings: So dood soos 'n mossie. -William Langland
Die Son En Die Dood Aanhalings: Die dood is doof. -Miguel de Cervantes
Die Son En Die Dood Aanhalings: Die dood is 'n groot vredemaker. -Allesandro Manzoni
Die Son En Die Dood Aanhalings: Ons is almal op sterwe na dood. -C.J. Langenhoven
Die Son En Die Dood Aanhalings: Die dood het min vriende. -Robert Mannyng
Die Son En Die Dood Aanhalings: Die berig oor my dood was 'n oordrywing. -Mark Twain
die-berig-oor-my-dood-was-'n-oordrywing
Die Son En Die Dood Aanhalings: 'n Eerbare dood is beter as 'n oneerbare lewe. -Cornelius Tacitus
'n-eerbare-dood-is-beter-as-'n-oneerbare-lewe
Die Son En Die Dood Aanhalings: 'n Enkele dood is is tragedie, 'n miljoen sterftes 'n statistiek. -Joseph Stalin
'n-enkele-dood-is-is-tragedie-'n-miljoen-sterftes-'n-statistiek
Die Son En Die Dood Aanhalings: Die dood maak alle tellings gelyk. -James Shirley
die-dood-maak-alle-tellings-gelyk
Die Son En Die Dood Aanhalings: Arm of ryk, die dood maak almal gelyk. -Spreekwoorde
arm-of-ryk-die-dood-maak-almal-gelyk
Die Son En Die Dood Aanhalings: Baie mense is reeds dood voorat hulle begin lewe. -Seneca
baie-mense-is-reeds-dood-voorat-hulle-begin-lewe
Die Son En Die Dood Aanhalings: die dood is niksis slegs 'n oorgang van asem na ontasem -Breyten Breytenbach
die-dood-is-niksis-slegs-'n-oorgang-van-asem-na-ontasem
Die Son En Die Dood Aanhalings: Die dood is 'n swart kameel wat voor elke ou se hek kniel. -Abd-El-Kader
die-dood-is-'n-swart-kameel-wat-voor-elke-se-hek-kniel
Die Son En Die Dood Aanhalings: ?Die dood is 'n swart kameel wat voor elke ou se hek kniel. -Abd-El-Kader
die-dood-is-'n-swart-kameel-wat-voor-elke-se-hek-kniel
Die Son En Die Dood Aanhalings: elke mens verwerf sy dooddie dood wat alleen joune is en niemand anders s'n nie -George Seferis
elke-mens-verwerf-sy-dooddie-dood-wat-alleen-joune-is-niemand-anders-s'n-nie
Die Son En Die Dood Aanhalings: Wanneer ek dood is, hoop ek dit sal so wees: hoe sondig hy ook al was, sy boeke word gelees. -Hilaire Belloc
wanneer-ek-dood-is-hoop-ek-dit-sal-so-wees-hoe-sondig-hy-ook-al-was-sy-boeke-word-gelees
Die Son En Die Dood Aanhalings: Al is jy, Dood, ook met ons. Ja, vir myIs elke kind se eerste lewenskreet'n Groter wonder as sy laaste snik. -C. Louis Leipoldt
al-is-jy-dood-ook-met-ons-ja-vir-myis-elke-kind-se-eerste-lewenskreet'n-groter-wonder-as-sy-laaste-snik
Die Son En Die Dood Aanhalings: kleef aan jou beddie hemel is holen koud en ver versetjou teen die dood wurmpropvol -T.T. Cloete
kleef-aan-jou-beddie-hemel-is-holen-koud-ver-versetjou-teen-die-dood-wurmpropvol
Die Son En Die Dood Aanhalings: anoniem maar rustigen aan geen bloed verknog:miskien is die dood dan 'n verowerde asiel -Breyten Breytenbach
anoniem-maar-rustigen-aan-geen-bloed-verknogmiskien-is-die-dood-dan-'n-verowerde-asiel
Die Son En Die Dood Aanhalings: Ek leef met my oogop die ewigheid - gedagvaar deur die dood -Joan Hambridge
ek-leef-met-my-oogop-die-ewigheid-gedagvaar-deur-die-dood
Die Son En Die Dood Aanhalings: Die dood eis alles op. Om te sterwe is 'n wet, nie 'n straf nie. -Seneca
die-dood-eis-alles-op-om-te-sterwe-is-'n-wet-nie-'n-straf-nie
Die Son En Die Dood Aanhalings: Van al die gode is dit net die dood wat geen geskenk aanvaar... -Aristophanes
van-al-die-gode-is-dit-net-die-dood-wat-geen-geskenk-aanvaar
Die Son En Die Dood Aanhalings: Solank as wat ek iets nodig het, het ek 'n rede om te leef. Tevredenheid is die dood. -George Bernard Shaw
solank-as-wat-ek-iets-nodig-het-het-ek-'n-rede-om-te-leef-tevredenheid-is-die-dood