Die Pêrepote Vannie Aanhalings

Go to Gemtracks
Die Pêrepote Vannie Aanhalings: proud ou gaboupathetic pêlliestil oudjy fancy djy staan nog...djy word gedemolish sê ek vir djou!...Hoor djy die pêrepote vannie bulldozers? -Adam Small
proud-gaboupathetic-pêlliestil-oudjy-fancy-djy-staan-nogdjy-word-gedemolish-sê-ek-vir-djouhoor-djy-die-pêrepote-vannie-bulldozers
Die Pêrepote Vannie Aanhalings: Ek slat my twee oge op;My kyk vang die verste kopWaarvanaf sal my hulp nou kom?My hulp is vannie Jirre, van Hom.Hy't nou jimmel en Prieska gekom maak.Sonner lat jou voet klippers raak,Is Hy skoene agterrie skaapSontyd is Hy hoed op jou kop.Innie nag hou hy gevaarlikheid dopHy's mos nou da om jou op te pas.Jou siel hou Hy tussen ribbes vas.Gan jy nou in of gan jy nou yt,Hy's oor jou vir ewig an vir altyd.(Psalm 121) -Die Bybel