Die Mens Wat Nie Goeie Aanhalings

Go to Gemtracks
Die Mens Wat Nie Goeie Aanhalings: Die mens wat nie goeie boeke lees nie, het geen voordeel bo die mens wat nie kan lees nie. -Mark Twain
die-mens-wat-nie-goeie-boeke-lees-nie-het-geen-voordeel-bo-die-mens-wat-nie-kan-lees-nie
Die Mens Wat Nie Goeie Aanhalings: Daar is een goeie ding wat 'n slaaf soms koop wat vir sy baas te duur is. Die goeie ding is rus en die prys is arbeid. -C.J. Langenhoven
daar-is-een-goeie-ding-wat-'n-slaaf-soms-koop-wat-vir-sy-baas-te-duur-is-die-goeie-ding-is-rus-die-prys-is-arbeid
Die Mens Wat Nie Goeie Aanhalings: Wanneer 'n mens 'n natuurlike styl teenkom, is 'n mens altyd verbaas en verheug, want 'n mens verwag om 'n skrywer te ontmoet en dan vind jy 'n mens. -Blaise Pascal
wanneer-'n-mens-'n-natuurlike-styl-teenkom-is-'n-mens-altyd-verbaas-verheug-want-'n-mens-verwag-om-'n-skrywer-te-ontmoet-dan-vind-jy-'n-mens
Die Mens Wat Nie Goeie Aanhalings: Niemand is 'n goeie regter in 'n saak wat homself raak nie. -Spreekwoorde
niemand-is-'n-goeie-regter-in-'n-saak-wat-homself-raak-nie
Die Mens Wat Nie Goeie Aanhalings: Die mens ken selfs nie die tyd van sy dood nie. Soos visse wat gevang word in 'n net, soos voëls wat gevang word in 'n wip, so word die mens gevang as die teëspoed kom, as dit hom skielik oorval. -Die Bybel
die-mens-ken-selfs-nie-die-tyd-van-sy-dood-nie-soos-visse-wat-gevang-word-in-'n-net-soos-voëls-wat-gevang-word-in-'n-wip-so-word-die-mens-gevang-as
Die Mens Wat Nie Goeie Aanhalings: En vêrder die boer wat nie saai nie sal nie misoeste kry nie, maar hy sal geen goeie ook kry nie. -C.J. Langenhoven
en-vêrder-die-boer-wat-nie-saai-nie-sal-nie-misoeste-kry-nie-maar-hy-sal-geen-goeie-ook-kry-nie
Die Mens Wat Nie Goeie Aanhalings: Maak vir die man wat nie omgee nie goeie werk. Die man wat omgee sal dit by hom sien en ook by jou kom bestel. -C.J. Langenhoven
maak-vir-die-man-wat-nie-omgee-nie-goeie-werk-die-man-wat-omgee-sal-dit-by-hom-ook-by-jou-kom-bestel
Die Mens Wat Nie Goeie Aanhalings: Aan 'n nuwe wa kan jy sien of dit 'n goeie skilder was, aan 'n oue of dit 'n goeie wamaker was. -C.J. Langenhoven
aan-'n-nuwe-wa-kan-jy-of-dit-'n-goeie-skilder-was-aan-'n-oue-of-dit-'n-goeie-wamaker-was
Die Mens Wat Nie Goeie Aanhalings: 'n Goeie kritikus is iemand wat die avonture van sy gees tussen meesterstukke plaas. -Anatole France
'n-goeie-kritikus-is-iemand-wat-die-avonture-van-sy-gees-tussen-meesterstukke-plaas
Die Mens Wat Nie Goeie Aanhalings: elke mens verwerf sy dooddie dood wat alleen joune is en niemand anders s'n nie -George Seferis
elke-mens-verwerf-sy-dooddie-dood-wat-alleen-joune-is-niemand-anders-s'n-nie
Die Mens Wat Nie Goeie Aanhalings: Ek verteenwoordig nie wit mense of Afrikaners nie. Ek is hier omdat ek nie wil hê ons erfenis moet misken word nie. Ek weet tot vandag toe nie wat Tshwane is nie. Eers was dit 'n rivier, toe 'n apie en nou 'n mens. Het Tshwane ooit bestaan? -Steve Hofmeyr
Die Mens Wat Nie Goeie Aanhalings: Die dood moet nie as 'n kwaad geag word as dit die einde van 'n goeie lewe is nie. -Saint Augustine
die-dood-moet-nie-as-'n-kwaad-geag-word-as-dit-die-einde-van-'n-goeie-lewe-is-nie
Die Mens Wat Nie Goeie Aanhalings: Elke oomblik sterf daar 'n ding, 'n persoon wat 'n mens nooit weer sal sien nie. Die lewe is 'n reeks sterftes. -Francois-René de Chatneaubriand
elke-oomblik-sterf-daar-'n-ding-'n-persoon-wat-'n-mens-nooit-weer-sal-nie-die-lewe-is-'n-reeks-sterftes
Die Mens Wat Nie Goeie Aanhalings: Daar is niks wat 'n mens so in staat stel om sy probleme te oorbrug en te oorleef, soos die wete dat hy 'n unieke taak het om te vervul nie. -Viktor Frankl
daar-is-niks-wat-'n-mens-so-in-staat-stel-om-sy-probleme-te-oorbrug-te-oorleef-soos-die-wete-dat-hy-'n-unieke-taak-het-om-te-vervul-nie
Die Mens Wat Nie Goeie Aanhalings: Rykdom is soos 'n adder wat skadeloos is as 'n mens weet hoe om dit te hanteer; maar as hy dit nie weet nie, sal die slang om sy hand kronkel en hom byt. -Clementius I
rykdom-is-soos-'n-adder-wat-skadeloos-is-as-'n-mens-weet-hoe-om-dit-te-hanteer-maar-as-hy-dit-nie-weet-nie-sal-die-slang-om-sy-hand-kronkel-hom-byt
Die Mens Wat Nie Goeie Aanhalings: 'n Goeie boek is die een wat met groot verwagtig oopgemaak en met groot wins toegemaak word. -Amos Bronson Alcott
'n-goeie-boek-is-die-een-wat-met-groot-verwagtig-oopgemaak-met-groot-wins-toegemaak-word
Die Mens Wat Nie Goeie Aanhalings: Wat jy ook al in gebed vra, bid die mens vir 'n wonderwerk. Elke gebed word gereduseer tot dit:
wat-jy-ook-al-in-gebed-vra-bid-die-mens-vir-'n-wonderwerk-elke-gebed-word-gereduseer-tot-dit-grote-god-gee-assebleif-dat-twee-keer-twee-nie-vier-is
Die Mens Wat Nie Goeie Aanhalings: ...as jy 'n betrokke roman skryf, is jou kanse op 'n goeie resensie beter as wanneer jy nie betrokke skryf nie. -P.G. du Plessis
as-jy-'n-betrokke-roman-skryf-is-jou-kanse-op-'n-goeie-resensie-beter-as-wanneer-jy-nie-betrokke-skryf-nie
Die Mens Wat Nie Goeie Aanhalings: Nog 'n goeie ding oor armoede is dat jou kinders jou nie op 70 wetlik kranksinnig sal laat verklaar om beheer oor jou boedel te verkry nie. -Woody Allen
nog-'n-goeie-ding-oor-armoede-is-dat-jou-kinders-jou-nie-op-70-wetlik-kranksinnig-sal-laat-verklaar-om-beheer-oor-jou-boedel-te-verkry-nie
Die Mens Wat Nie Goeie Aanhalings: O Alla, ons vra van U die goeie van hierdie stad en die goeie van sy inwoners en vra u beskerming teen sy kwaad en die boosheid van sy inwoners en die boosheid in die stad. -Die Bybel
o-alla-ons-vra-van-u-die-goeie-van-hierdie-stad-die-goeie-van-sy-inwoners-vra-u-beskerming-teen-sy-kwaad-die-boosheid-van-sy-inwoners-die-boosheid
Die Mens Wat Nie Goeie Aanhalings: 'n Goeie ambagsman kry nooit sy werk na sy eie sin nie; 'n slegte kry dit nooit na die sin van sy klandisie nie. -C.J. Langenhoven
'n-goeie-ambagsman-kry-nooit-sy-werk-na-sy-eie-sin-nie-'n-slegte-kry-dit-nooit-na-die-sin-van-sy-klandisie-nie
Die Mens Wat Nie Goeie Aanhalings: Om 'n ryk te stig om van 'n klomp mense klante te maak, lyk op die oog af na 'n goeie doel vir 'n volk van winkeliers. Dit is egter 'n projek wat heeltemal onvaspas is vir 'n volk van winkeliers, maar uiters gepas vir 'n volk wat deur winkeliers regeer word. -Adam Smith
Die Mens Wat Nie Goeie Aanhalings: Nou is ons goeie vriende. -Horatio Herbert Kitchener
Die Mens Wat Nie Goeie Aanhalings: Die mens is 'n slim dier wat soos 'n imbesiel optree. -Albert Schweitzer
die-mens-is-'n-slim-dier-wat-soos-'n-imbesiel-optree
Die Mens Wat Nie Goeie Aanhalings: Die mens is gebore vir optrede. Om nie besig te wees en om nie te bestaan nie, is dieselfde ding. -Voltaire
die-mens-is-gebore-vir-optrede-om-nie-besig-te-wees-om-nie-te-bestaan-nie-is-dieselfde-ding
Die Mens Wat Nie Goeie Aanhalings: Die wêreldliteratuur is 'n volle orkes - nie 'n dun en eensame fluit nie. Elke taal, selfs die kleinste, is 'n aparte instrument met 'n eie timbre. Literatuur wat in hom volmaak uitgespreek is, word 'n onvervangbare verowering van die mens; gaan dit verlore, ly die hele mensdom skade. -N.P. van Wyk Louw
Die Mens Wat Nie Goeie Aanhalings: Goeie dade is die beste gebede. -Spreekwoorde
goeie-dade-is-die-beste-gebede
Die Mens Wat Nie Goeie Aanhalings: Goeie geloof is die sluitsteen van geregtigheid. -Marcus Tullius Cicero
Die Mens Wat Nie Goeie Aanhalings: 'n stad se vorm, helaas, verander vinniger dan 'n mens se hart wat ou posture vaslê. -Peter Blum
'n-stad-se-vorm-helaas-verander-vinniger-dan-'n-mens-se-hart-wat-posture-vaslê
Die Mens Wat Nie Goeie Aanhalings: Vat al die kwaad wat jy in jou buurman sien en al die goed wat jy in jouself sien, en maak daar 'n derde mens uit. Hy sal naastenby so lyk soos elk van julle twee. -C.J. Langenhoven
vat-al-die-kwaad-wat-jy-in-jou-buurman-al-die-goed-wat-jy-in-jouself-maak-daar-'n-derde-mens-uit-hy-sal-naastenby-so-lyk-soos-elk-van-julle-twee
Die Mens Wat Nie Goeie Aanhalings: 'n Mens wil soms mor oor die vitterigheid wat die honderdduisend woorde van 'n roman oor net vyf woorde wil kelder...Resensente is nie blindemolle nie; party word net soms met blindheid geslaan. -Frederik de Jager
'n-mens-wil-soms-mor-oor-die-vitterigheid-wat-die-honderdduisend-woorde-van-'n-roman-oor-net-vyf-woorde-wil-kelderresensente-is-nie-blindemolle-nie
Die Mens Wat Nie Goeie Aanhalings: Dit is merkwaardig hoe die feit van iemand se dood dikwels aan mense 'n juister beeld skyn te gee van sy karakter, in 'n goeie en slegte sin, as wat die gestorwene ooit gehad het terwyl hy geleef en in hul midde beweeg het. -Nathaniel Hawthorne
Die Mens Wat Nie Goeie Aanhalings: Sanger kom en gaan, maar as jy 'n goeie akteur is, kan jy lank hou. -Elvis Presley
sanger-kom-gaan-maar-as-jy-'n-goeie-akteur-is-kan-jy-lank-hou
Die Mens Wat Nie Goeie Aanhalings: Die mens was nooit met groter vreugde vervul as toe hy 'n katedraal gebou het nie: iets wat met die eerste oogopslag na 'n groot standbeeld lyk, maar van nader beskou, so lewendig en opwindend soos 'n woud is. -Robert Louis Stevenson
Die Mens Wat Nie Goeie Aanhalings: Argitektuur kan nie lieg nie en geboue, hoewel leweloos, is in daardie opsig moreel die mens se meerdere. -John Gloag
argitektuur-kan-nie-lieg-nie-geboue-hoewel-leweloos-is-in-daardie-opsig-moreel-die-mens-se-meerdere