Die Mens Droom Meestal Van Aanhalings

Go to Gemtracks
Die Mens Droom Meestal Van Aanhalings: Die mens droom meestal van die dinge waarmee sy gedagtes deur die dag besig was. -Herodotus
die-mens-droom-meestal-van-die-dinge-waarmee-sy-gedagtes-deur-die-dag-besig-was
Die Mens Droom Meestal Van Aanhalings: Hoe meer 'n mens droom, hoe minder glo hy. -H.L. Mencken
hoe-meer-'n-mens-droom-hoe-minder-glo-hy
Die Mens Droom Meestal Van Aanhalings: Wanneer groot veranderinge in die geskiedenis plaasvind, wanner belangrike beginsels betrokke is, is die meerderheid meestal verkeerd. -Eugene V. Debs
wanneer-groot-veranderinge-in-die-geskiedenis-plaasvind-wanner-belangrike-beginsels-betrokke-is-is-die-meerderheid-meestal-verkeerd
Die Mens Droom Meestal Van Aanhalings: Wanneer 'n mens 'n natuurlike styl teenkom, is 'n mens altyd verbaas en verheug, want 'n mens verwag om 'n skrywer te ontmoet en dan vind jy 'n mens. -Blaise Pascal
wanneer-'n-mens-'n-natuurlike-styl-teenkom-is-'n-mens-altyd-verbaas-verheug-want-'n-mens-verwag-om-'n-skrywer-te-ontmoet-dan-vind-jy-'n-mens
Die Mens Droom Meestal Van Aanhalings: Mense droom dikwels wat hulle wakend wens. -Terentius
mense-droom-dikwels-wat-hulle-wakend-wens
Die Mens Droom Meestal Van Aanhalings: Die lewe is 'n droom, maar om te drrom is geen lewe. -Constantijn Huygens
die-lewe-is-'n-droom-maar-om-te-drrom-is-geen-lewe
Die Mens Droom Meestal Van Aanhalings: Die eensames voel nooit alleen in die wit broederskap van been,hier kan die digter sonder skroomhom blywend toespin in sy droom.Geen jaarlikse belastingheffingop hierdie langtermynbelegginggeagte leser, dié geleentheidbied hom slegs een keer in 'n leeftyd. -Elisabeth Eybers
Die Mens Droom Meestal Van Aanhalings: elke droom skryf so sy klein, geheime briewesoggens soek ons die rofies ink in die spieëlom dit weg te kan bêre in argiewemaar die wonde genees nie -Breyten Breytenbach
elke-droom-skryf-so-sy-klein-geheime-briewesoggens-soek-ons-die-rofies-ink-in-die-spieëlom-dit-weg-te-kan-bêre-in-argiewemaar-die-wonde-genees-nie
Die Mens Droom Meestal Van Aanhalings: Die mens ken selfs nie die tyd van sy dood nie. Soos visse wat gevang word in 'n net, soos voëls wat gevang word in 'n wip, so word die mens gevang as die teëspoed kom, as dit hom skielik oorval. -Die Bybel
die-mens-ken-selfs-nie-die-tyd-van-sy-dood-nie-soos-visse-wat-gevang-word-in-'n-net-soos-voëls-wat-gevang-word-in-'n-wip-so-word-die-mens-gevang-as
Die Mens Droom Meestal Van Aanhalings: As die mens van die produk van sy arbeid vervreemd raak, lei dit tot die vervreemding van sy medemens. -Karl Marx
as-die-mens-van-die-produk-van-sy-arbeid-vervreemd-raak-lei-dit-tot-die-vervreemding-van-sy-medemens
Die Mens Droom Meestal Van Aanhalings: Werk is die onvermydelike voorwaarde van die mens se lewe, die ware bron van menslike welsyn. -Leo Tolstoy
werk-is-die-onvermydelike-voorwaarde-van-die-mens-se-lewe-die-ware-bron-van-menslike-welsyn
Die Mens Droom Meestal Van Aanhalings: Geen mens kan sonder vriende wees as hy God en die kameraadskap van boeke het nie. -Elizabeth Barrett Browning
geen-mens-kan-sonder-vriende-wees-as-hy-god-die-kameraadskap-van-boeke-het-nie
Die Mens Droom Meestal Van Aanhalings: Jy wil as gevoelige mens wat die lewe liefhet, getuig van daardie lewe, van sy goed en sy kwaad, want dié is een. -Uys Krige
jy-wil-as-gevoelige-mens-wat-die-lewe-liefhet-getuig-van-daardie-lewe-van-sy-goed-sy-kwaad-want-dié-is-een
Die Mens Droom Meestal Van Aanhalings: Die kleed van boete ontsien die mens nie. -Abraham Kuyper
die-kleed-van-boete-ontsien-die-mens-nie
Die Mens Droom Meestal Van Aanhalings: Die mens wat nie goeie boeke lees nie, het geen voordeel bo die mens wat nie kan lees nie. -Mark Twain
die-mens-wat-nie-goeie-boeke-lees-nie-het-geen-voordeel-bo-die-mens-wat-nie-kan-lees-nie
Die Mens Droom Meestal Van Aanhalings: Mens sê nie te veel nie as jy beweer dat die helfde van die slegte gevoel tussen Afrikaners en Engelse in Suid-Afrika veroorsaak is deur die onoordeelkundige en dikwels onregverdige inmenging van Engeland. -J.B.M. Hertzog
Die Mens Droom Meestal Van Aanhalings: Demokrasie is die vorm van regering waarin die vrye mens die regeerder is. -Aristotle
demokrasie-is-die-vorm-van-regering-waarin-die-vrye-mens-die-regeerder-is
Die Mens Droom Meestal Van Aanhalings: 'n Mens kan op min dinge staatmaak in 'n politieke demokrasie behalwe die mense se geloof dat een redder van die wêreld op 'n slag genoeg is. -Alistair Cooke
'n-mens-kan-op-min-dinge-staatmaak-in-'n-politieke-demokrasie-behalwe-die-mense-se-geloof-dat-een-redder-van-die-wêreld-op-'n-slag-genoeg-is
Die Mens Droom Meestal Van Aanhalings: As die demokrasie reg moet funksioneer, moet dit aanvaar dat daar 'n mate van bekwaamheid en gesonde verstand en opvoedingsvlak by die gemiddelde mens is. In dié siening van demokrasie, is die goed ingeligte burger die beste waarborg teen magsvergrype van enige deel van die sosiale lewe - polities, ekonomies, militêr, of geestelik. Ideaal genome beteken dit dat ons by die gemiddelde persoon die kuns van intelligensie, 'n waardering vir kritiese denke en 'n mate van rasionaliteit kweek. -Paul Kurtz
Die Mens Droom Meestal Van Aanhalings: As daar 'n massa van gode was, sou hulle demokrasie as regeringsvorm gekies het. So 'n perfekte regeringsvorm is nie vir die mens nie. -Jean-Jacques Rousseau
as-daar-'n-massa-van-gode-was-sou-hulle-demokrasie-as-regeringsvorm-gekies-het-so-'n-perfekte-regeringsvorm-is-nie-vir-die-mens-nie
Die Mens Droom Meestal Van Aanhalings: As een mens jou demokrasie aanbied en 'n ander 'n sak graan, in watter stadium van hongersnood sal jy die graan bo die stem verkies? -Bertrand Russell
as-een-mens-jou-demokrasie-aanbied-'n-ander-'n-sak-graan-in-watter-stadium-van-hongersnood-sal-jy-die-graan-bo-die-stem-verkies
Die Mens Droom Meestal Van Aanhalings: Wanneer mens 'n tier wil vermoor, noem hy dit 'n sport; wanneer 'n tier 'n mens wil vermoor, noem hy dit wreedheid. -George Bernard Shaw
wanneer-mens-'n-tier-wil-vermoor-noem-hy-dit-'n-sport-wanneer-'n-tier-'n-mens-wil-vermoor-noem-hy-dit-wreedheid
Die Mens Droom Meestal Van Aanhalings: Een mens se berou is 'n ander se herinnering. -Ogden Nash
een-mens-se-berou-is-'n-ander-se-herinnering
Die Mens Droom Meestal Van Aanhalings: Vat al die kwaad wat jy in jou buurman sien en al die goed wat jy in jouself sien, en maak daar 'n derde mens uit. Hy sal naastenby so lyk soos elk van julle twee. -C.J. Langenhoven
vat-al-die-kwaad-wat-jy-in-jou-buurman-al-die-goed-wat-jy-in-jouself-maak-daar-'n-derde-mens-uit-hy-sal-naastenby-so-lyk-soos-elk-van-julle-twee
Die Mens Droom Meestal Van Aanhalings: Die mens was nooit met groter vreugde vervul as toe hy 'n katedraal gebou het nie: iets wat met die eerste oogopslag na 'n groot standbeeld lyk, maar van nader beskou, so lewendig en opwindend soos 'n woud is. -Robert Louis Stevenson
Die Mens Droom Meestal Van Aanhalings: 'n Mens moet geskrifte na hul tyd beoordeel. -Anne Louise Germaine de Staël
Die Mens Droom Meestal Van Aanhalings: Die skrywer is homo ludens - 'n spelende mens. -Abraham de Vries
die-skrywer-is-homo-ludens-'n-spelende-mens
Die Mens Droom Meestal Van Aanhalings: Net die regverdige mens geniet gemoedsrus. -Epicurus
net-die-regverdige-mens-geniet-gemoedsrus
Die Mens Droom Meestal Van Aanhalings: 'n Noodsaaklike en vereiste element van die Afrika-Renaissance is dat ons almal dit as ons taak opneem om haar aan te moedig wat die lood-gewig dra, om te rebelleer, om die belangrikheid van haar humaniteit op te dwing - die feit dat sy, in die eerste instansie, nie 'n pakdier is nie, maar 'n mens en Afrika-wese. -Thabo Mbeki
Die Mens Droom Meestal Van Aanhalings: So 'n ambagsman is die gelukkigste mens op die aarde. Sy arbeid is sy lewenslus. Sy hardste werkdag is sy keurigste vakansie. Nie om die prys of die loon nie, maar om die heerlikheid van sy werk, werk hy. -C.J. Langenhoven
Die Mens Droom Meestal Van Aanhalings: Die mens is 'n slim dier wat soos 'n imbesiel optree. -Albert Schweitzer
die-mens-is-'n-slim-dier-wat-soos-'n-imbesiel-optree
Die Mens Droom Meestal Van Aanhalings: God verwarm sy hande by die mens se hart wanneer hy bid. -John Masefield
god-verwarm-sy-hande-by-die-mens-se-hart-wanneer-hy-bid
Die Mens Droom Meestal Van Aanhalings: Ek lewe so ver bo my inkomste dat 'n mens amper kan sê ons is uitmekaar. -Saki
ek-lewe-so-ver-bo-my-inkomste-dat-'n-mens-amper-kan-sê-ons-is-uitmekaar
Die Mens Droom Meestal Van Aanhalings: 'n Mens het letterkunde in jou lewe nodig, want daarsonder gaan jy agteruit. -Nelson Mandela
'n-mens-het-letterkunde-in-jou-lewe-nodig-want-daarsonder-gaan-jy-agteruit
Die Mens Droom Meestal Van Aanhalings: 'n stad se vorm, helaas, verander vinniger dan 'n mens se hart wat ou posture vaslê. -Peter Blum
'n-stad-se-vorm-helaas-verander-vinniger-dan-'n-mens-se-hart-wat-posture-vaslê