Die Liefde Vir Geregtigheid Aanhalings

Go to Gemtracks
Die Liefde Vir Geregtigheid Aanhalings: Die liefde vir geregtigheid is vir die meeste mense niks anders as 'n vrees om onreg te ly nie. -Francois de La Rochefoucauld-Liancourt
die-liefde-vir-geregtigheid-is-vir-die-meeste-mense-niks-anders-as-'n-vrees-om-onreg-te-ly-nie
Die Liefde Vir Geregtigheid Aanhalings: Deur twee dinge is my lewe vir my leefbaar gemaak; die liefde wat ek gegee het, en die liefde wat ek gekry het. -C.J. Langenhoven
deur-twee-dinge-is-my-lewe-vir-my-leefbaar-gemaak-die-liefde-wat-ek-gegee-het-die-liefde-wat-ek-gekry-het
Die Liefde Vir Geregtigheid Aanhalings: Alle godsdiens is liefde, en die meeste liefde is afgodsdiens. -C.J. Langenhoven
alle-godsdiens-is-liefde-die-meeste-liefde-is-afgodsdiens
Die Liefde Vir Geregtigheid Aanhalings: Wie liefde verwar met sinnelikheid, sien 'n engel aan vir 'n aap. -C.J. Langenhoven
wie-liefde-verwar-met-sinnelikheid-'n-engel-aan-vir-'n-aap
Die Liefde Vir Geregtigheid Aanhalings: Vrede is belangriker as alle geregtigheid; en vrede is nie gemaak ter willle van geregtigheid nie, maar geregtigheid ter wille van vrede. -Martin Luther
vrede-is-belangriker-as-alle-geregtigheid-vrede-is-nie-gemaak-ter-willle-van-geregtigheid-nie-maar-geregtigheid-ter-wille-van-vrede
Die Liefde Vir Geregtigheid Aanhalings: Geregtigheid weerhou, is ontneemde geregtigheid. -Benjamin Disraeli
geregtigheid-weerhou-is-ontneemde-geregtigheid
Die Liefde Vir Geregtigheid Aanhalings: Afrikaners het 'n spesifieke kultuur, een waarvan die essensie vir dekades en langer een van onverdraagsaamheid was, en hoofsaaklik nog steeds is. Of 'n Afrikaner in die PAC of in die AWB is, hy is basies onverdraagsaam. Die onverdraagsaamheid dra verskeie klede. Dit word veral toegedek met eufemismes soos
Die Liefde Vir Geregtigheid Aanhalings: Die mens se kapasiteit vir geregtigheid maak demokrasie moontlik, maar sy neiging tot ongeregtigheid maak demokrasie noodsaaklik. -Reinhold Niebuhr
die-mens-se-kapasiteit-vir-geregtigheid-maak-demokrasie-moontlik-maar-sy-neiging-tot-ongeregtigheid-maak-demokrasie-noodsaaklik
Die Liefde Vir Geregtigheid Aanhalings: 'n Hond wat lewe, is beter as 'n leeu wat dood is. Die wat lewe, weet hulle sal doodgaan, maar die dooies weet niks; daar wag vir hulle niks meer nie, hulle is vergeet; dit is klaar met hulle liefde, hulle haat en hulle hartsog. -Die Bybel
Die Liefde Vir Geregtigheid Aanhalings: Geregtigheid sonder krag is hulpeloos, krag sonder geregtigheid is tiranniek. -Blaise Pascal
geregtigheid-sonder-krag-is-hulpeloos-krag-sonder-geregtigheid-is-tiranniek
Die Liefde Vir Geregtigheid Aanhalings: Die gedienstige engel het gekom in 'n huis waar daar liefde was, en met 'n glimlag omgedraai, en gesê: My diens is hier oorbodig. -C.J. Langenhoven
die-gedienstige-engel-het-gekom-in-'n-huis-waar-daar-liefde-was-met-'n-glimlag-omgedraai-gesê-my-diens-is-hier-oorbodig
Die Liefde Vir Geregtigheid Aanhalings: Bose mense gehoorsaam uit vrees; Goeies uit liefde. -Aristotle
bose-mense-gehoorsaam-uit-vrees-goeies-uit-liefde
Die Liefde Vir Geregtigheid Aanhalings: Ek is gedwing om te glo dat die enigste hoop om geregtigheid vir die samelewing of die individu te verkry, geleë is in ware filosofie, en dat die mensdom geen ontsnapping van probleme sal hê totdat of werklike filosowe politieke mag verwerf, of politici deur een of ander wonderwerk filosowe word. -Plato
Die Liefde Vir Geregtigheid Aanhalings: Militêre geregtigheid staan in verhouding met geregtigheid soos militêre musiek in verhouding is met musiek. -Groucho Marx
militêre-geregtigheid-staan-in-verhouding-met-geregtigheid-soos-militêre-musiek-in-verhouding-is-met-musiek
Die Liefde Vir Geregtigheid Aanhalings: Liefde is nie kunsmatig nie. -C.J. Langenhoven
Die Liefde Vir Geregtigheid Aanhalings: Gelykheid in ongeregtigheid is geregtigheid. -Spreekwoorde
gelykheid-in-ongeregtigheid-is-geregtigheid
Die Liefde Vir Geregtigheid Aanhalings: Afwesigheid is die vyand van liefde en die vriend van vriendskap. -C.J. Langenhoven
afwesigheid-is-die-vyand-van-liefde-die-vriend-van-vriendskap
Die Liefde Vir Geregtigheid Aanhalings: Geregtigheid is die waarheid is aksie. -Benjamin Disraeli
Die Liefde Vir Geregtigheid Aanhalings: Geregtigheid weerhou, is ontneemde demokrasie. -Robert F. Kennedy
geregtigheid-weerhou-is-ontneemde-demokrasie
Die Liefde Vir Geregtigheid Aanhalings: Geregtigheid gaan verlore deur onbruik. -Spreekwoorde
geregtigheid-gaan-verlore-deur-onbruik
Die Liefde Vir Geregtigheid Aanhalings: Geregtigheid skyn met sy eie lig. -Marcus Tullius Cicero
Die Liefde Vir Geregtigheid Aanhalings: 'n Sweep vir 'n perd, 'n toom vir 'n donkie, en 'n lat vir 'n dwaas. -Die Bybel
'n-sweep-vir-'n-perd-'n-toom-vir-'n-donkie-'n-lat-vir-'n-dwaas
Die Liefde Vir Geregtigheid Aanhalings: Goeie geloof is die sluitsteen van geregtigheid. -Marcus Tullius Cicero
Die Liefde Vir Geregtigheid Aanhalings: En vryheid gryp geregtigheid aan die neus. -William Shakespeare
Die Liefde Vir Geregtigheid Aanhalings: Al vergaan die wêreld ook, geregtigheid moet voortgaan. -Spreekwoorde
al-vergaan-die-wêreld-ook-geregtigheid-moet-voortgaan
Die Liefde Vir Geregtigheid Aanhalings: Die swaard van geregtigheid het geen skede. -Joseph de Maistre
die-swaard-van-geregtigheid-het-geen-skede
Die Liefde Vir Geregtigheid Aanhalings: Laat geregtigheid geskied al van die hemel.(Fiat justitia ruat coelum) -Lucius Calpurnius Piso Caesoninus
Die Liefde Vir Geregtigheid Aanhalings: Trek liewer vir jou vriend jou broek uit as om vir hom vir 'n baadjie borg te staan. Ander loop julle naderhand albei nakend. -C.J. Langenhoven
trek-liewer-vir-jou-vriend-jou-broek-uit-as-om-vir-hom-vir-'n-baadjie-borg-te-staan-ander-loop-julle-naderhand-albei-nakend
Die Liefde Vir Geregtigheid Aanhalings: Dit lyk altyd vir my gevaarlik wanneer skrywers meer vir hulle mede-skrywers te sê het as vir hulle lesers. -P.G. du Plessis
dit-lyk-altyd-vir-my-gevaarlik-wanneer-skrywers-meer-vir-hulle-mede-skrywers-te-sê-het-as-vir-hulle-lesers
Die Liefde Vir Geregtigheid Aanhalings: Is die konsep van geregtigheid as gehoorsaamheid aan eiesoortigheid 'n houdbare konsep? -Johan Degenaar
is-die-konsep-van-geregtigheid-as-gehoorsaamheid-aan-eiesoortigheid-'n-houdbare-konsep
Die Liefde Vir Geregtigheid Aanhalings: Geregtigheid het nie 'n swaard in die hand nodig nie. -Juvenalis
geregtigheid-het-nie-'n-swaard-in-die-hand-nodig-nie
Die Liefde Vir Geregtigheid Aanhalings: Jy mag nie kan kies tussen jou vyand se haat en sy liefde nie, maar jy kan kies tussen sy haat en sy minagting. -C.J. Langenhoven
jy-mag-nie-kan-kies-tussen-jou-vyand-se-haat-sy-liefde-nie-maar-jy-kan-kies-tussen-sy-haat-sy-minagting
Die Liefde Vir Geregtigheid Aanhalings: As die mensdom werklik na geregtigheid gestreef het, kon hy dit al lankal gehad het. -William Hazlitt
as-die-mensdom-werklik-na-geregtigheid-gestreef-het-kon-hy-dit-al-lankal-gehad-het
Die Liefde Vir Geregtigheid Aanhalings: Gaan die geregshof gewapend met geregtigheid. En met goeie getuie en 'n knap advokaat. -C.J. Langenhoven
gaan-die-geregshof-gewapend-met-geregtigheid-en-met-goeie-getuie-'n-knap-advokaat
Die Liefde Vir Geregtigheid Aanhalings: Geregtigheid wat te ver gedryf word, word 'n onreg. -Voltaire
geregtigheid-wat-te-ver-gedryf-word-word-'n-onreg