Die Letterkunde Kennis Aanhalings

Go to Gemtracks
Die Letterkunde Kennis Aanhalings: Ons kon nie deur middel van die letterkunde kennis gemaak het met menslike reuse soos George Washington, Abraham Lincoln en Thomas Jefferson sonder om in dade oor te gaan soos hulle in dade oorgegaan het nie. -Nelson Mandela
Die Letterkunde Kennis Aanhalings: Kuns om die kuns, letterkunde bloot ter wille van die letterkunde, kan floreer soos 'n wasblom in 'n glaskas. -Chris Barnard
kuns-om-die-kuns-letterkunde-bloot-ter-wille-van-die-letterkunde-kan-floreer-soos-'n-wasblom-in-'n-glaskas
Die Letterkunde Kennis Aanhalings: 'n Mens het letterkunde in jou lewe nodig, want daarsonder gaan jy agteruit. -Nelson Mandela
'n-mens-het-letterkunde-in-jou-lewe-nodig-want-daarsonder-gaan-jy-agteruit
Die Letterkunde Kennis Aanhalings: Die stilistiek is 'n praksie om 'n kruip vol proefskrifte te pars uit 'n een-tros-letterkunde. -Peter Blum
die-stilistiek-is-'n-praksie-om-'n-kruip-vol-proefskrifte-te-pars-uit-'n-een-tros-letterkunde
Die Letterkunde Kennis Aanhalings: Drome is die ware vertolkers van ons neigings, maar kennis is nodig om hulle te vertolk en te verstaan. -Michel de Montaigne
drome-is-die-ware-vertolkers-van-ons-neigings-maar-kennis-is-nodig-om-hulle-te-vertolk-te-verstaan
Die Letterkunde Kennis Aanhalings: Hoe selde tref 'n mens by 'n kritikus gevoel, kennis, eerlikheid en moed in die gewenste graad aan. -Karl Philipp Emanuel Bach
hoe-selde-tref-'n-mens-by-'n-kritikus-gevoel-kennis-eerlikheid-moed-in-die-gewenste-graad-aan
Die Letterkunde Kennis Aanhalings: ...want in die doderyk waarheen jy op pad is, is daar nie werk of insig of kennis of wysheid nie. -Die Bybel
want-in-die-doderyk-waarheen-jy-op-pad-is-is-daar-nie-werk-of-insig-of-kennis-of-wysheid-nie
Die Letterkunde Kennis Aanhalings: Ons moenie onder mekaar sit en membrane jag, terwyl ons Afrikaanse letterkunde vir die eerste keer werklik bedreig word nie. -P.G. du Plessis
ons-moenie-onder-mekaar-sit-membrane-jag-terwyl-ons-afrikaanse-letterkunde-vir-die-eerste-keer-werklik-bedreig-word-nie
Die Letterkunde Kennis Aanhalings: Ons is almal huurders en een of ander tyd sal die groot Huisbaas ons kennis gee dat ons huurkontrak verstryk het. -Unknown
ons-is-almal-huurders-een-of-ander-tyd-sal-die-groot-huisbaas-ons-kennis-gee-dat-ons-huurkontrak-verstryk-het
Die Letterkunde Kennis Aanhalings: Kennis het nog altyd die meeste gebaat by daardie boeke waarop die drukkers 'n verlies gemaak het. -Thomas Fuller
kennis-het-nog-altyd-die-meeste-gebaat-by-daardie-boeke-waarop-die-drukkers-'n-verlies-gemaak-het
Die Letterkunde Kennis Aanhalings: Letterkunde is 'n vak wat die lewe self reflekteer en is dus so ruim dat alle pogings tot definiëring van die vak te kort skiet. -Hennie Aucamp
letterkunde-is-'n-vak-wat-die-lewe-self-reflekteer-is-dus-so-ruim-dat-alle-pogings-tot-definiëring-van-die-vak-te-kort-skiet
Die Letterkunde Kennis Aanhalings: As jy geen stuk kennis het van die ambag waar jy 'n man voor huur nie, bekyk sy gereedskap. Hy sal nie in jou belang oppassender wees as in sy eie nie. -C.J. Langenhoven
as-jy-geen-stuk-kennis-het-van-die-ambag-waar-jy-'n-man-voor-huur-nie-bekyk-sy-gereedskap-hy-sal-nie-in-jou-belang-oppassender-wees-as-in-sy-eie-nie
Die Letterkunde Kennis Aanhalings: Leer jou ambag so goed dat jy jou altyd kan verhuur aan 'n baas wat daar minder kennis van het as jy. Dan sal jy sy baas wees. -C.J. Langenhoven
leer-jou-ambag-so-goed-dat-jy-jou-altyd-kan-verhuur-aan-'n-baas-wat-daar-minder-kennis-van-het-as-jy-dan-sal-jy-sy-baas-wees
Die Letterkunde Kennis Aanhalings: Die regter moenie jonk wees nie; hy behoort boosheid te geleer ken het, nie vanuit sy eie siel nie, maar deur onlangse en lang waarneming van die aard van boosheid in andere: kennis moet sy gids wees, nie persoonlike ondervinding nie. -Plato
Die Letterkunde Kennis Aanhalings: daar is meer poësie in die sneeuvlokkieas in die letterkunde en baie meer poësiein die miskruier in die toktokkiein die meteorologie en entomologiein die moremis en in die bergpiekdie horison wat in die hemel wegraakin die rooswolk is daar baie meer liriekdie aarde is deur 'n digter gemaak -T.T. Cloete
Die Letterkunde Kennis Aanhalings: Letterkunde kan 'n groot invloed op die geloof en emosionele lewe van die individu uitoefen. Hoe geringer ons literêre ontwikkeling, hoe ontvankliker is ons vir die boodskap wat die stof, die onderwerp van die boek, vir ons het, afgesien van die estetiese aanwending daarvan. -Gerrit Dekker
Die Letterkunde Kennis Aanhalings: As digter skryf ek 'n taal wat, gesien in die lig van wat alles aangespreek moet word, nie meer saak maak nie, binne 'n letterkunde waarvan die dak afgewaai het. Dit pla nie...Die wind is baie beter as die verstikkende noutes van die literêre politiek se gange. As joernalis kon ek uiteindelik net 'n oor vind in Engels, en die Afrikaanse deel van die nuwe, verfoeide SAUK. Buite die ghetto wat Afrikaans vir baie is, het jy met blydskap gespreksgenote gekry waarvan baie Afrikaans praat, waar ander weer 'n ma of Afrikaanse oupa het. As Suid-Afrikaner het ek vir die eerste keer vry gevoel om nou 'n eerbare bedeling vir myself en my gesin te begin. -Antjie Krog