Dié Wat Aanhalings

Go to Gemtracks Beats
Dié Wat Aanhalings: Afrikaners (is) vandag kroes, kras en kordaat....Afrikanerwees is die laaste paar jaar kroes. Letterlik inmekaar gekrul, siek ,olik. Afrikaners is aan die rondmaal soos 'n klomp vasgekeerde skape...Dan is daar die hink-en-pink Afrikaners wat etikette om hulself hang: die ontnugterdes; die rigtingloses; die sinici; die magteloses; die bedruktes; die beswaardes; die afwagtendes wat wag op 'n kaptein wat weer hekke sal oopmaak...Afrikaners het kroes geword. Ander klein volkies is in hulle kroesheid uiteindelik uitgewis. -Willem de Klerk
Dié Wat Aanhalings: Ons leer aan anderDie wet van bloed en straf, maar dit keer met kragOp ons terug. Die reg wat alles gelykAfweeg, dwing ook die gifkelk wat ons meng,Na ons eie lippe. -William Shakespeare
ons-leer-aan-anderdie-wet-van-bloed-straf-maar-dit-keer-met-kragop-ons-terug-die-reg-wat-alles-gelykafweeg-dwing-ook-die-gifkelk-wat-ons-mengna-ons
Dié Wat Aanhalings: Liewer die grofste werk wat 'n geskiedenis meedeel of aan 'n gebeurtenis herinner, as die rykste sonder betekenis. Op groot openbare geboue mag nie een enkele ornament voorkom wat nie tot die verstand spreek nie. -John Ruskin
Dié Wat Aanhalings: Daar is geen doodOns wat van lae strand dit sien, en speurhoe dat hul vaart die afstand steeds vergroot - ons kan nie sien wat anderkant gebeur,en daarom noem ons die verdwyning: dood -Totius
daar-is-geen-doodons-wat-van-lae-strand-dit-speurhoe-dat-hul-vaart-die-afstand-steeds-vergroot-ons-kan-nie-wat-anderkant-gebeur-daarom-noem-ons
Dié Wat Aanhalings: Maak vir die man wat nie omgee nie goeie werk. Die man wat omgee sal dit by hom sien en ook by jou kom bestel. -C.J. Langenhoven
maak-vir-die-man-wat-nie-omgee-nie-goeie-werk-die-man-wat-omgee-sal-dit-by-hom-ook-by-jou-kom-bestel
Dié Wat Aanhalings: Wat baat 'n wysheid wat die Wyse self nie baat nie? -Euripides
wat-baat-'n-wysheid-wat-die-wyse-self-nie-baat-nie
Dié Wat Aanhalings: 'n Ontwikkelde gees beoordeel 'n boek nie net aan die gedagtes wat dit bevat nie, maar ook aan dié wat dit opwek. -Fliegende Blätter
'n-ontwikkelde-gees-beoordeel-'n-boek-nie-net-aan-die-gedagtes-wat-dit-bevat-nie-maar-ook-aan-dié-wat-dit-opwek
Dié Wat Aanhalings: Mense wat in die lewe vooruitgaan, is mense wat uitgaan om na geleenthede te gaan soek. En as hulle dit nie kry nie, maak hulle dit. -George Bernard Shaw
mense-wat-in-die-lewe-vooruitgaan-is-mense-wat-uitgaan-om-na-geleenthede-te-gaan-soek-en-as-hulle-dit-nie-kry-nie-maak-hulle-dit
Dié Wat Aanhalings: Op die tafel lê die skamel beursievan 'n hardwerkende vrouen op hom sit 'n mot.Ek weet nie wat hy van ekonomieaf weet nie maar ek dinkdie wete wat hom gestuur hetom verskoning daarvoor te vra is God. -Sheila Cussons
op-die-tafel-lê-die-skamel-beursievan-'n-hardwerkende-vrouen-op-hom-sit-'n-ek-weet-nie-wat-hy-van-ekonomieaf-weet-nie-maar-ek-dinkdie-wete-wat-hom
Dié Wat Aanhalings: Daar is skrywers wat wakker maak, en dis wat belangrik is. Om oor invloede te praat maak mense lui; in plaas van om net die boek te lees, doen hulle dit deur die filter van die sogenaamde invloede. -Ben Okri
daar-is-skrywers-wat-wakker-maak-dis-wat-belangrik-is-om-oor-invloede-te-praat-maak-mense-lui-in-plaas-van-om-net-die-boek-te-lees-doen-hulle-dit
Dié Wat Aanhalings: Die man wat ál dae lekker kos het, eet nooit lekker nie; en die man wat heeljaar vakansie hou, het geen één rusdag nie. -C.J. Langenhoven
die-man-wat-ál-dae-lekker-kos-het-eet-nooit-lekker-nie-die-man-wat-heeljaar-vakansie-hou-het-geen-één-rusdag-nie
Dié Wat Aanhalings: Armoede is 'n goddelike stiefma wat vir die jeug doen wat hul eie moeders nie in staat was om te doen nie. Dit stel hulle voor aan spaarsamigheid, aan die wêreld en aan die lewe. -Honoré de Balzac
armoede-is-'n-goddelike-stiefma-wat-vir-die-jeug-doen-wat-hul-eie-moeders-nie-in-staat-was-om-te-doen-nie-dit-stel-hulle-voor-aan-spaarsamigheid-aan
Dié Wat Aanhalings: Daar is drie spesies sterwelinge wat gaan wanner dit lyk of hulle kom en wat kom wanneer dit lyk of hulle gaan: diplomate, vroue en krappe. -John Hay
daar-is-drie-spesies-sterwelinge-wat-gaan-wanner-dit-lyk-of-hulle-kom-wat-kom-wanneer-dit-lyk-of-hulle-gaan-diplomate-vroue-krappe
Dié Wat Aanhalings: Maak staat op die raad van die man wat twyfel of dit reg is: die man wat nie twyfel nie het die saak maar van een kant af beskou. -C.J. Langenhoven
maak-staat-op-die-raad-van-die-man-wat-twyfel-of-dit-reg-is-die-man-wat-nie-twyfel-nie-het-die-saak-maar-van-een-kant-af-beskou
Dié Wat Aanhalings: Die mens wat nie goeie boeke lees nie, het geen voordeel bo die mens wat nie kan lees nie. -Mark Twain
die-mens-wat-nie-goeie-boeke-lees-nie-het-geen-voordeel-bo-die-mens-wat-nie-kan-lees-nie
Dié Wat Aanhalings: Om 'n ryk te stig om van 'n klomp mense klante te maak, lyk op die oog af na 'n goeie doel vir 'n volk van winkeliers. Dit is egter 'n projek wat heeltemal onvaspas is vir 'n volk van winkeliers, maar uiters gepas vir 'n volk wat deur winkeliers regeer word. -Adam Smith
Dié Wat Aanhalings: God, gee ons die genade om met kalmte die dinge te aanvaar wat nie verander kan word nie, die moed om die dinge te verander wat behoort gewysig te word, en die wysheid om die een van die ander te onderskei. -Reinhold Niebuhr
Dié Wat Aanhalings: Leen jou ore uit aan iedereen wat 'n tong het, maar moenie jou tong uitleen aan iedereen wat ore het nie. -C.J. Langenhoven
leen-jou-ore-uit-aan-iedereen-wat-'n-tong-het-maar-moenie-jou-tong-uitleen-aan-iedereen-wat-ore-het-nie
Dié Wat Aanhalings: Die een Verskriklike wat ons moet vrees, is die stilte wat oor die wêreld sal neersak wanneer daar nie meer binne die volke gepraat sal word nie, gestry, geredeneer nie; en die volke self teenoor mekaar nors en stil en sonder gesprek soos groot roofdiere sal lê. -N.P. van Wyk Louw
Dié Wat Aanhalings: Stuur die luiaard na die miere en hy sal daar rondom die miere lê en hy sal hom verlustig in die vlyt en bedrywigheid wat aan die gang is. Want hy hou van werk - die luiaard: solank as dit nie hy is wat werk nie. -C.J. Langenhoven
Dié Wat Aanhalings: Geskiedenis is min of meer twak. Dit is tradisie. Ons wil nie tradisie hê nie. Ons wil in die hede leef en die enigste geskiedenis wat iets werd is, is die geskiedenis wat ons vandag maak. -Henry Ford
geskiedenis-is-min-of-meer-twak-dit-is-tradisie-ons-wil-nie-tradisie-hê-nie-ons-wil-in-die-hede-leef-die-enigste-geskiedenis-wat-iets-werd-is-is
Dié Wat Aanhalings: Die mens ken selfs nie die tyd van sy dood nie. Soos visse wat gevang word in 'n net, soos voëls wat gevang word in 'n wip, so word die mens gevang as die teëspoed kom, as dit hom skielik oorval. -Die Bybel
die-mens-ken-selfs-nie-die-tyd-van-sy-dood-nie-soos-visse-wat-gevang-word-in-'n-net-soos-voëls-wat-gevang-word-in-'n-wip-so-word-die-mens-gevang-as
Dié Wat Aanhalings: Wat ons, die Afrikaanssprekendes in Suid-Afrika, nou ervaar, is 'n vorm van borrelsiekte. As jy skielik van onder af, waar jy lekker vasgesit het in die stelsel, uittop bokant die water, dan begin jou bloed borrel. Ons het nou borrelsiekte in daardie sin, en ons wonder wat gaan met ons aan. -Jannie Gagiano
Dié Wat Aanhalings: Die preke wat die meeste indruk op ons maak, is die wat ons die minste nodig het. Hulle maak die indruk omdat hulle ons op die soort kwaad wys waarvoor ons uit ons eie die gevoeligste is. -C.J. Langenhoven
die-preke-wat-die-meeste-indruk-op-ons-maak-is-die-wat-ons-die-minste-nodig-het-hulle-maak-die-indruk-omdat-hulle-ons-op-die-soort-kwaad-wys-waarvoor
Dié Wat Aanhalings: Dit is nie die werkgewer wat die salarisse betaal nie; hy hanteer net die geld. Dit is die produk wat die salarisse betaal. -Henry Ford
dit-is-nie-die-werkgewer-wat-die-salarisse-betaal-nie-hy-hanteer-net-die-geld-dit-is-die-produk-wat-die-salarisse-betaal
Dié Wat Aanhalings: In party opsigte is die lewe soos die Oranjerivier wanner hy in volle vloed verbyjaag. Hy is vol blikke en takke en goeters, daar's 'n dooie donkie in of 'n skaap of 'n aasvoël of 'n jakkals en dit stroom alles verby en die ou rivier bly geel en troebel en onstuimig. Maar die skrywer of digter neem 'n deel van daai stroom en hy verstil hom tot 'n poel wat kalm en helder en deurskynend is en wat die son en die hemel en die sterre weerkaats. -Uys Krige
Dié Wat Aanhalings: As digter skryf ek 'n taal wat, gesien in die lig van wat alles aangespreek moet word, nie meer saak maak nie, binne 'n letterkunde waarvan die dak afgewaai het. Dit pla nie...Die wind is baie beter as die verstikkende noutes van die literêre politiek se gange. As joernalis kon ek uiteindelik net 'n oor vind in Engels, en die Afrikaanse deel van die nuwe, verfoeide SAUK. Buite die ghetto wat Afrikaans vir baie is, het jy met blydskap gespreksgenote gekry waarvan baie Afrikaans praat, waar ander weer 'n ma of Afrikaanse oupa het. As Suid-Afrikaner het ek vir die eerste keer vry gevoel om nou 'n eerbare bedeling vir myself en my gesin te begin. -Antjie Krog
Dié Wat Aanhalings: Die ryk man het mos nie nodig om so suinig te wees nie. Maar hy is nie 'n ryk man wat suinig geword het nie: hy is 'n suinige man wat ryk geword het. -C.J. Langenhoven
die-ryk-man-het-mos-nie-nodig-om-so-suinig-te-wees-nie-maar-hy-is-nie-'n-ryk-man-wat-suinig-geword-het-nie-hy-is-'n-suinige-man-wat-ryk-geword-het
Dié Wat Aanhalings: 'n Historikus is 'n profeet wat agtertoe kyk. -Friedrich von Schlegel
Dié Wat Aanhalings: Hier is die begin van 'n nuwe dag.God het aan my hierdie dag gegee om te gebruik soos ek wil.Ek kan dit vermors of groei in sy ligEn tot diens wees van ander.Maar wat ek met hierdie dag doen, is belangrikOmdat ek 'n dag van my lewe daarvoor geruil het.Wanneer more aanbreek,Sal vandag vir ewig verlore wees.Ek hoop dat ek nie die prys wat ek daarvoor betaal het, sal berou nie. -Unknown
Dié Wat Aanhalings: Ons moet 'n beleid volg en 'n praktyk uitwerk wat die gemeenskaplike in ons samelewing bevorder en beskerm, en terselfdertyd dit wat waardevol is in ons diversiteit eerbiedig....'n
Dié Wat Aanhalings: Staan by die man wat by die dag werk om te sien dat hy nie te stadig is nie, en by die man wat by die stuk werk om te sien dat hy nie te haastig is nie - of huur twee, een by die dag en een by die stuk, en laat die een die ander skaam maak. -C.J. Langenhoven
Dié Wat Aanhalings: Mense droom dikwels wat hulle wakend wens. -Terentius
mense-droom-dikwels-wat-hulle-wakend-wens
Dié Wat Aanhalings: Leen net uit wat jy kan bekostig om te verloor. -George Herbert
leen-net-uit-wat-jy-kan-bekostig-om-te-verloor
Dié Wat Aanhalings: Dis die flukse perd wat flou word. -C.J. Langenhoven