Demokrasie Gaan Aanhalings

Go to Gemtracks Beats
Demokrasie Gaan Aanhalings: Demokrasie gaan oor in despotisme. -Plato
demokrasie-gaan-oor-in-despotisme
Demokrasie Gaan Aanhalings: Die mens se kapasiteit vir geregtigheid maak demokrasie moontlik, maar sy neiging tot ongeregtigheid maak demokrasie noodsaaklik. -Reinhold Niebuhr
die-mens-se-kapasiteit-vir-geregtigheid-maak-demokrasie-moontlik-maar-sy-neiging-tot-ongeregtigheid-maak-demokrasie-noodsaaklik
Demokrasie Gaan Aanhalings: Gaan kyk na die mier, luiaard, kyk hoe hy werk, en leer by hom. Hy het nie 'n leier nie, nie 'n opsigter of 'n regeerder nie, tog maak hy sy kosvoorraad reg in die somer, versamel hy sy voedsel in die oestyd. Hoe lank gaan jy nog lê, luiaard, wanneer gaan jy opstaan? -Die Bybel
Demokrasie Gaan Aanhalings: Die demokrasie is maklik vatbaar vir oorlog en oorlog vernietig die demokrasie. -William H. Seward
die-demokrasie-is-maklik-vatbaar-vir-oorlog-oorlog-vernietig-die-demokrasie
Demokrasie Gaan Aanhalings: Afrikaners is hier nie weg te wens nie, en hoe meer daar taalmatig oor hulle gerol word, hoe stywer gaan hul rug word. Die korrekte benadering is tog sekerlik dat hulle ingenooi word om hul kundigheid tot die beskikking te stel van ons demokrasie, ook ter wille van die land se kommersiële opbou. -Ton Vosloo
Demokrasie Gaan Aanhalings: Niemand gee voor dat demokrasie perfek is of alles in pag het nie. Daar is inderdaad gesê dat demokrasie die ergste vorm van regering is buiten al die ander regeringsvorms wat van tyd tot tyd beproef is. -Winston Churchill
Demokrasie Gaan Aanhalings: Daar is drie spesies sterwelinge wat gaan wanner dit lyk of hulle kom en wat kom wanneer dit lyk of hulle gaan: diplomate, vroue en krappe. -John Hay
daar-is-drie-spesies-sterwelinge-wat-gaan-wanner-dit-lyk-of-hulle-kom-wat-kom-wanneer-dit-lyk-of-hulle-gaan-diplomate-vroue-krappe
Demokrasie Gaan Aanhalings: Geregtigheid weerhou, is ontneemde demokrasie. -Robert F. Kennedy
geregtigheid-weerhou-is-ontneemde-demokrasie
Demokrasie Gaan Aanhalings: Humor is 'n smaakmiddel van die demokrasie. -Marnix Gijsen
humor-is-'n-smaakmiddel-van-die-demokrasie
Demokrasie Gaan Aanhalings: As die demokrasie reg moet funksioneer, moet dit aanvaar dat daar 'n mate van bekwaamheid en gesonde verstand en opvoedingsvlak by die gemiddelde mens is. In dié siening van demokrasie, is die goed ingeligte burger die beste waarborg teen magsvergrype van enige deel van die sosiale lewe - polities, ekonomies, militêr, of geestelik. Ideaal genome beteken dit dat ons by die gemiddelde persoon die kuns van intelligensie, 'n waardering vir kritiese denke en 'n mate van rasionaliteit kweek. -Paul Kurtz
Demokrasie Gaan Aanhalings: Die suiwer demokrasie is regering deur oorreding. -N.P. van Wyk Louw
die-suiwer-demokrasie-is-regering-deur-oorreding
Demokrasie Gaan Aanhalings: Demokrasie is goed: ek sê dit omdat ander regeringstelsels slegter is. -Jawaharlal Nehru
demokrasie-is-goed-ek-sê-dit-omdat-ander-regeringstelsels-slegter-is
Demokrasie Gaan Aanhalings: Demokrasie. Die aanbidding van jakkalse deur domore. -H.L. Mencken
demokrasie-die-aanbidding-van-jakkalse-deur-domore
Demokrasie Gaan Aanhalings: Die demokrasie is 'n dodelike lawwigheid bekend as verteenwoordigende regering. -Benjamin Disraeli
die-demokrasie-is-'n-dodelike-lawwigheid-bekend-as-verteenwoordigende-regering
Demokrasie Gaan Aanhalings: Televisie het diktatorskap onmoontlik gemaak, maar demokrasie ondraaglik. -Shimon Peres
televisie-het-diktatorskap-onmoontlik-gemaak-maar-demokrasie-ondraaglik
Demokrasie Gaan Aanhalings: Die demokrasie ontwikkel in 'n regering van bullebakke getemper deur koerantredakteurs. -Ralph Waldo Emerson
die-demokrasie-ontwikkel-in-'n-regering-van-bullebakke-getemper-deur-koerantredakteurs
Demokrasie Gaan Aanhalings: mense gaan doodmaklik soos anderasemhaal. -Johann de Lange
mense-gaan-doodmaklik-soos-anderasemhaal
Demokrasie Gaan Aanhalings: Geregtigheid gaan verlore deur onbruik. -Spreekwoorde
geregtigheid-gaan-verlore-deur-onbruik
Demokrasie Gaan Aanhalings: Die demokrasie gee elke mens die reg om sy eie onderdrukker te wees. -Harry Emerson Fosdick
die-demokrasie-gee-elke-mens-die-reg-om-sy-eie-onderdrukker-te-wees
Demokrasie Gaan Aanhalings: ...die redelike demokrasie is 'n hoë en edel maar 'n gevaarlike leefwyse; dit is geen rusbed waarop 'n volk hom kan uitstrek nie. -N.P. van Wyk Louw
die-redelike-demokrasie-is-'n-hoë-edel-maar-'n-gevaarlike-leefwyse-dit-is-geen-rusbed-waarop-'n-volk-hom-kan-uitstrek-nie
Demokrasie Gaan Aanhalings: Demokrasie beteken regering deur middel van gesprekvoering, maar dit is net doeltreffend as jy daarin kan slaag om mense te laat stilbly. -Clement Attlee
demokrasie-beteken-regering-deur-middel-van-gesprekvoering-maar-dit-is-net-doeltreffend-as-jy-daarin-kan-slaag-om-mense-te-laat-stilbly
Demokrasie Gaan Aanhalings: Ons is waarskynlik soos 'n klomp bekeerde alkoholiste. Ons drink nie meer nie, maar elke slag as jy by daardie kroeg verbygaan, dan ruk daardie elmboog nog so. Ek bedoel dat as ons 'n klomp mense soos hierdie bymekaarmaak, dan dink mense onmiddellik in terme waarskynlik van 'n stryddag en van 'n gekonkel en 'n gekoukus en so aan. Maar ons gaan probeer om soos ordentlike beheerde alkoholiste heeltemal oop kaarte te speel, van voor tot agter, en om so onafrikaans soos moontlik te werk te gaan. -Breyten Breytenbach
Demokrasie Gaan Aanhalings: Sanger kom en gaan, maar as jy 'n goeie akteur is, kan jy lank hou. -Elvis Presley
sanger-kom-gaan-maar-as-jy-'n-goeie-akteur-is-kan-jy-lank-hou
Demokrasie Gaan Aanhalings: 'n Mens het letterkunde in jou lewe nodig, want daarsonder gaan jy agteruit. -Nelson Mandela
'n-mens-het-letterkunde-in-jou-lewe-nodig-want-daarsonder-gaan-jy-agteruit
Demokrasie Gaan Aanhalings: Berou slaap wanneer dit voorspoedig gaan, maar ontwaak tydens teenspoed. -Jean-Jacques Rousseau
berou-slaap-wanneer-dit-voorspoedig-gaan-maar-ontwaak-tydens-teenspoed
Demokrasie Gaan Aanhalings: Demokrasie is die vorm van regering waarin die vrye mens die regeerder is. -Aristotle
demokrasie-is-die-vorm-van-regering-waarin-die-vrye-mens-die-regeerder-is
Demokrasie Gaan Aanhalings: Geleenthede gaan by die meeste mense verby omdat dit 'n oorpak aanhet en na werk lyk. -Thomas A. Edison
geleenthede-gaan-by-die-meeste-mense-verby-omdat-dit-'n-oorpak-aanhet-na-werk-lyk
Demokrasie Gaan Aanhalings: Daar het 'n doringboompievlak by die pad gestaan,waar lange ossespannemet sware vragte gaan. -Totius
daar-het-'n-doringboompievlak-by-die-pad-gestaanwaar-lange-ossespannemet-sware-vragte-gaan
Demokrasie Gaan Aanhalings: Demokrasie is die kuns en wetenskap om die sirkus te beheer vanuit die aaphok. -H.L. Mencken
demokrasie-is-die-kuns-wetenskap-om-die-sirkus-te-beheer-vanuit-die-aaphok
Demokrasie Gaan Aanhalings: Die ideale demokrasie is verligte despotisme, maar dit lewer twee onoorkomelike probleme op: om 'n verligte despoot te vind en hom dan verlig te hou. -Paul Sauer
die-ideale-demokrasie-is-verligte-despotisme-maar-dit-lewer-twee-onoorkomelike-probleme-op-om-'n-verligte-despoot-te-vind-hom-dan-verlig-te-hou
Demokrasie Gaan Aanhalings: Demokrasie bestaan daaruit dat jy jou eie diktators verkies en dit nadat hulle jou vertel het wat jy glo jy wil hoor. -Alan Coren
demokrasie-bestaan-daaruit-dat-jy-jou-eie-diktators-verkies-dit-nadat-hulle-jou-vertel-het-wat-jy-glo-jy-wil-hoor
Demokrasie Gaan Aanhalings: 'n Mens kan op min dinge staatmaak in 'n politieke demokrasie behalwe die mense se geloof dat een redder van die wêreld op 'n slag genoeg is. -Alistair Cooke
'n-mens-kan-op-min-dinge-staatmaak-in-'n-politieke-demokrasie-behalwe-die-mense-se-geloof-dat-een-redder-van-die-wêreld-op-'n-slag-genoeg-is
Demokrasie Gaan Aanhalings: Help jou swakke mededinger op die bene bly. As hy tot niet gaan, kom daar straks 'n sterke in sy plek. -C.J. Langenhoven
help-jou-swakke-mededinger-op-die-bene-bly-as-hy-tot-niet-gaan-kom-daar-straks-'n-sterke-in-sy-plek
Demokrasie Gaan Aanhalings: As daar 'n massa van gode was, sou hulle demokrasie as regeringsvorm gekies het. So 'n perfekte regeringsvorm is nie vir die mens nie. -Jean-Jacques Rousseau
as-daar-'n-massa-van-gode-was-sou-hulle-demokrasie-as-regeringsvorm-gekies-het-so-'n-perfekte-regeringsvorm-is-nie-vir-die-mens-nie
Demokrasie Gaan Aanhalings: As een mens jou demokrasie aanbied en 'n ander 'n sak graan, in watter stadium van hongersnood sal jy die graan bo die stem verkies? -Bertrand Russell
as-een-mens-jou-demokrasie-aanbied-'n-ander-'n-sak-graan-in-watter-stadium-van-hongersnood-sal-jy-die-graan-bo-die-stem-verkies