Boek Nie Aanhalings

Go to Gemtracks
Boek Nie Aanhalings: Daar is nie iets soos 'n morele of 'n immorele boek nie. Boeke if of goed geskryf of slef geskryf. -Oscar Wilde
daar-is-nie-iets-soos-'n-morele-of-'n-immorele-boek-nie-boeke-if-of-goed-geskryf-of-slef-geskryf
Boek Nie Aanhalings: 'n Boek is 'n spieël waarin jy kyk. As 'n aap daarin kyk, kan jy nie verwag 'n engel moet terugkyk nie. -Blaise Pascal
'n-boek-is-'n-spieël-waarin-jy-kyk-as-'n-aap-daarin-kyk-kan-jy-nie-verwag-'n-engel-moet-terugkyk-nie
Boek Nie Aanhalings: Dra die ou jas en koop 'n nuwe boek. -Austin Phelps
Boek Nie Aanhalings: Aan enige boek sonder 'n enkele fout is daar te veel tyd en geld bestee. -Sir William Collins
aan-enige-boek-sonder-'n-enkele-fout-is-daar-te-veel-tyd-geld-bestee
Boek Nie Aanhalings: 'n Ontwikkelde gees beoordeel 'n boek nie net aan die gedagtes wat dit bevat nie, maar ook aan dié wat dit opwek. -Fliegende Blätter
'n-ontwikkelde-gees-beoordeel-'n-boek-nie-net-aan-die-gedagtes-wat-dit-bevat-nie-maar-ook-aan-dié-wat-dit-opwek
Boek Nie Aanhalings: Van al die kwaliteite wat 'n boek moet hê, is die vernaamste dat dit leesbaar moet wees. -Anthony Trollope
van-al-die-kwaliteite-wat-'n-boek-moet-hê-is-die-vernaamste-dat-dit-leesbaar-moet-wees
Boek Nie Aanhalings: 'n Goeie boek is die een wat met groot verwagtig oopgemaak en met groot wins toegemaak word. -Amos Bronson Alcott
'n-goeie-boek-is-die-een-wat-met-groot-verwagtig-oopgemaak-met-groot-wins-toegemaak-word
Boek Nie Aanhalings: Daar is skrywers wat wakker maak, en dis wat belangrik is. Om oor invloede te praat maak mense lui; in plaas van om net die boek te lees, doen hulle dit deur die filter van die sogenaamde invloede. -Ben Okri
daar-is-skrywers-wat-wakker-maak-dis-wat-belangrik-is-om-oor-invloede-te-praat-maak-mense-lui-in-plaas-van-om-net-die-boek-te-lees-doen-hulle-dit
Boek Nie Aanhalings: Letterkunde kan 'n groot invloed op die geloof en emosionele lewe van die individu uitoefen. Hoe geringer ons literêre ontwikkeling, hoe ontvankliker is ons vir die boodskap wat die stof, die onderwerp van die boek, vir ons het, afgesien van die estetiese aanwending daarvan. -Gerrit Dekker
Boek Nie Aanhalings: Ons arme skrywelinge, terwyl ons amptelik slagaar en sy beproefde weë, terwyl Europa wegkwyn uit groot dele van die planeet, moet ons ons boek nog skrywe. Hier moet alles terug smeltkroes toe; eerste gietsel onvoldoende, met 'n bars tussen die twee helftes. Gooi meer koekmakranka by, en leeuvet en water van die Maloeties. -Jan Rabie
Boek Nie Aanhalings: Ek verteenwoordig nie wit mense of Afrikaners nie. Ek is hier omdat ek nie wil hê ons erfenis moet misken word nie. Ek weet tot vandag toe nie wat Tshwane is nie. Eers was dit 'n rivier, toe 'n apie en nou 'n mens. Het Tshwane ooit bestaan? -Steve Hofmeyr
Boek Nie Aanhalings: Grappies oor dom blondines traak my nie, want ek weet ek is nie dom nie ... ek is ook nie blond nie. -Dolly Parton
grappies-oor-dom-blondines-traak-my-nie-want-ek-weet-ek-is-nie-dom-nie-ek-is-ook-nie-blond-nie
Boek Nie Aanhalings: Om die luiaard gisteraand nie moeg was nie, het hy vannag nie gerus nie en daarom is hy vanmôre nog lui. -C.J. Langenhoven
om-die-luiaard-gisteraand-nie-moeg-was-nie-het-hy-vannag-nie-gerus-nie-daarom-is-hy-vanmôre-nog-lui
Boek Nie Aanhalings: 'n Presiese baas hou nie nalatige knegte lank nie. Die wat hy nie wegja nie loop weg. -C.J. Langenhoven
'n-presiese-baas-hou-nie-nalatige-knegte-lank-nie-die-wat-hy-nie-wegja-nie-loop-weg
Boek Nie Aanhalings: Daar is nie 'n ding soos geregtigheid nie - nie binne of buite die hof nie. -Clarence Darrow
daar-is-nie-'n-ding-soos-geregtigheid-nie-nie-binne-of-buite-die-hof-nie
Boek Nie Aanhalings: 'n Man wat nie vyande het nie deug nie vir 'n vriend nie. -C.J. Langenhoven
'n-man-wat-nie-vyande-het-nie-deug-nie-vir-'n-vriend-nie
Boek Nie Aanhalings: Ek kan dit nie bekostig om Fracois Villon te laat hang nie. Daar is 'n honderduisend skurke soos hy in Frankryk, maar nie nog so 'n digter nie. -Lodewyk XI
ek-kan-dit-nie-bekostig-om-fracois-villon-te-laat-hang-nie-daar-is-'n-honderduisend-skurke-soos-hy-in-frankryk-maar-nie-nog-so-'n-digter-nie
Boek Nie Aanhalings: En vêrder die boer wat nie saai nie sal nie misoeste kry nie, maar hy sal geen goeie ook kry nie. -C.J. Langenhoven
en-vêrder-die-boer-wat-nie-saai-nie-sal-nie-misoeste-kry-nie-maar-hy-sal-geen-goeie-ook-kry-nie
Boek Nie Aanhalings: 'n Akteur is 'n ou wat as jy nie oor hom praat nie, nie luister nie. -Marlon Brando
'n-akteur-is-'n-wat-as-jy-nie-oor-hom-praat-nie-nie-luister-nie
Boek Nie Aanhalings: Moenie skryf om ongevraagde raad aan te bie nie. Jy weet nie of die man nie miskien te dom is om te weet dat jy slimmer is as hy nie. -C.J. Langenhoven
moenie-skryf-om-ongevraagde-raad-aan-te-bie-nie-jy-weet-nie-of-die-man-nie-miskien-te-dom-is-om-te-weet-dat-jy-slimmer-is-as-hy-nie
Boek Nie Aanhalings: Moenie skryf om te preek nie. Jy weet nie of die man nie miskien self meer besorg is oor sy siel as jy oor joue en syne saam nie. -C.J. Langenhoven
moenie-skryf-om-te-preek-nie-jy-weet-nie-of-die-man-nie-miskien-self-meer-besorg-is-oor-sy-siel-as-jy-oor-joue-syne-saam-nie
Boek Nie Aanhalings: Iemand wat nie 'n groot beeldhouer of skilder is nie, kan nie 'n groot boumeester wees nie. Hy is dan slegs 'n bouer. -John Ruskin
iemand-wat-nie-'n-groot-beeldhouer-of-skilder-is-nie-kan-nie-'n-groot-boumeester-wees-nie-hy-is-dan-slegs-'n-bouer
Boek Nie Aanhalings: Die ware vriendskap, nou, is nie te koop nie; want vriendskap vind nie sy lus in neem nie, maar in gee. -C.J. Langenhoven
die-ware-vriendskap-nou-is-nie-te-koop-nie-want-vriendskap-vind-nie-sy-lus-in-neem-nie-maar-in-gee
Boek Nie Aanhalings: 'n Luiaard ploeg nie in die saaityd nie en soek in die oestyd na iets wat nie daar is nie. -Die Bybel
'n-luiaard-ploeg-nie-in-die-saaityd-nie-soek-in-die-oestyd-na-iets-wat-nie-daar-is-nie
Boek Nie Aanhalings: Kyk na die wilde voëls: hulle saai nie en hulle oes nie en hulle maak nie in skure bymekaar nie... -Die Bybel
kyk-na-die-wilde-voëls-hulle-saai-nie-hulle-oes-nie-hulle-maak-nie-in-skure-bymekaar-nie
Boek Nie Aanhalings: Christene moet nie hul rue geheel en al keer op komedies omdat dit growwe aardighede en ontugtighede bevat nie. Om dieselfde rede sou dit beteken dat 'n mens die Bybel nie mag lees nie. -Martin Luther
christene-moet-nie-hul-rue-geheel-al-keer-op-komedies-omdat-dit-growwe-aardighede-ontugtighede-bevat-nie-om-dieselfde-rede-sou-dit-beteken-dat-'n
Boek Nie Aanhalings: As jy nie wil inhou nie moet jy naderhand uithou; en as jy nie kan aanhou met teëhou nie moet jy maar tevrede wees om op te hou met byhou. -C.J. Langenhoven
as-jy-nie-wil-inhou-nie-moet-jy-naderhand-uithou-as-jy-nie-kan-aanhou-met-teëhou-nie-moet-jy-maar-tevrede-wees-om-op-te-hou-met-byhou
Boek Nie Aanhalings: Is twee mossies nie vir 'n sent te koop nie? En tog sal nie een van hulle op die grond val sonder die wil van julle Vader nie. -Die Bybel
is-twee-mossies-nie-vir-'n-sent-te-koop-nie-en-tog-sal-nie-een-van-hulle-op-die-grond-val-sonder-die-wil-van-julle-vader-nie
Boek Nie Aanhalings: Die regter moenie jonk wees nie; hy behoort boosheid te geleer ken het, nie vanuit sy eie siel nie, maar deur onlangse en lang waarneming van die aard van boosheid in andere: kennis moet sy gids wees, nie persoonlike ondervinding nie. -Plato
Boek Nie Aanhalings: 'n Satirikus wat nie die mensdom spaar nie (homself ingesluit), is duidelik begaan oor menslike gebreke in die algemeen: hy kan sekerlik nie daarvan beskuldig word dat hy mense in die besonder aanval nie. -Desiderius Erasmus
Boek Nie Aanhalings: Ek kan nie nié skryf nie. Sedert ek nege was, het ek geweet ek moet 'n skrywer wees. -André P. Brink
ek-kan-nie-é-skryf-nie-sedert-ek-nege-was-het-ek-geweet-ek-moet-'n-skrywer-wees
Boek Nie Aanhalings: Hy kan nie toneelspeel nie, hy kan nie sing nie, het 'n effense kaalkop, kan 'n bietjie dans. -Unknown
hy-kan-nie-toneelspeel-nie-hy-kan-nie-sing-nie-het-'n-effense-kaalkop-kan-'n-bietjie
Boek Nie Aanhalings: Die mens is gebore vir optrede. Om nie besig te wees en om nie te bestaan nie, is dieselfde ding. -Voltaire
die-mens-is-gebore-vir-optrede-om-nie-besig-te-wees-om-nie-te-bestaan-nie-is-dieselfde-ding
Boek Nie Aanhalings: As jy nie wil arm word nie, moenie lief wees vir slaap nie; staan vroeg op, en jy sal oorgenoeg hê om te eet. -Die Bybel
as-jy-nie-wil-arm-word-nie-moenie-lief-wees-vir-slaap-nie-staan-vroeg-op-jy-sal-oorgenoeg-hê-om-te-eet
Boek Nie Aanhalings: As God nie vrouens gemaak het nie, sou hy ook nie blomme gemaak het nie. -Victor Hugo
as-god-nie-vrouens-gemaak-het-nie-sou-hy-ook-nie-blomme-gemaak-het-nie