Bly Skryftot Daardie Aanhalings

Go to Gemtracks
Bly Skryftot Daardie Aanhalings: die digter sal onvolmaak bly skryftot daardie dag van die leeu en die lamdie kat en die duif -Daniel Hugo
die-digter-sal-onvolmaak-bly-skryftot-daardie-dag-van-die-leeu-die-lamdie-kat-die-duif
Bly Skryftot Daardie Aanhalings: Bly spaarsaam opdat jy die vermoë mag behou om vrygewend te bly. -C.J. Langenhoven
bly-spaarsaam-opdat-jy-die-vermoë-mag-behou-om-vrygewend-te-bly
Bly Skryftot Daardie Aanhalings: Afrikaans kan vitaal bly alleen solank hy die draer van ons volle noodlot, van ons wete-na-albei-kante-toe bly; solank hy konkreet en abstrak bly dink; solank as Europa en Afrika in hom lewe; Afrika wel, maar tog ook altyd Europa. -N.P. van Wyk Louw
Bly Skryftot Daardie Aanhalings: Wie die wind bly dophou, saai nie, wie na die wolke bly kyk, oes nie. -Die Bybel
wie-die-wind-bly-dophou-saai-nie-wie-na-die-wolke-bly-kyk-oes-nie
Bly Skryftot Daardie Aanhalings: Kritiek is veranderlik. Dit kom voor uit die opvatting van 'n tydperk en het alleen vir daardie tydperk betekenis, en as dit nie self kunswaarde het nie, sterf dit saam met daardie tydperk. -Heinrich Heine
kritiek-is-veranderlik-dit-kom-voor-uit-die-opvatting-van-'n-tydperk-het-alleen-vir-daardie-tydperk-betekenis-as-dit-nie-self-kunswaarde-het-nie
Bly Skryftot Daardie Aanhalings: Daardie Afrikaanse ghetto, die plek waarvan jy sê die dak afgewaai het, het darem so 'n paar kamers gehad waar die dak
Bly Skryftot Daardie Aanhalings: Ek bly by my eerste mening, want ek is nou maar eenmaal 'n filosoof. -Voltaire
ek-bly-by-my-eerste-mening-want-ek-is-nou-maar-eenmaal-'n-filosoof
Bly Skryftot Daardie Aanhalings: Ons is waarskynlik soos 'n klomp bekeerde alkoholiste. Ons drink nie meer nie, maar elke slag as jy by daardie kroeg verbygaan, dan ruk daardie elmboog nog so. Ek bedoel dat as ons 'n klomp mense soos hierdie bymekaarmaak, dan dink mense onmiddellik in terme waarskynlik van 'n stryddag en van 'n gekonkel en 'n gekoukus en so aan. Maar ons gaan probeer om soos ordentlike beheerde alkoholiste heeltemal oop kaarte te speel, van voor tot agter, en om so onafrikaans soos moontlik te werk te gaan. -Breyten Breytenbach
Bly Skryftot Daardie Aanhalings: Werk verban daardie drie groot euwels: verveling, verdorwenheid en armoede. -Voltaire
werk-verban-daardie-drie-groot-euwels-verveling-verdorwenheid-armoede
Bly Skryftot Daardie Aanhalings: Help jou swakke mededinger op die bene bly. As hy tot niet gaan, kom daar straks 'n sterke in sy plek. -C.J. Langenhoven
help-jou-swakke-mededinger-op-die-bene-bly-as-hy-tot-niet-gaan-kom-daar-straks-'n-sterke-in-sy-plek
Bly Skryftot Daardie Aanhalings:
ek-is-'n-afrikanerso-staan-hollanders-duitsers-franse-saammet-die-hiergeborenes-onder-daardie-naam
Bly Skryftot Daardie Aanhalings: Alleen die noodsaak om aan die lewe te bly, dwing 'n mens om handearbeid te doen. -Saint Thomas Aquinas
alleen-die-noodsaak-om-aan-die-lewe-te-bly-dwing-'n-mens-om-handearbeid-te-doen
Bly Skryftot Daardie Aanhalings: Sonder net daardie één soort rusies waar weerskante gelyk het, sou daar vrede op aarde wees. -C.J. Langenhoven
sonder-net-daardie-één-soort-rusies-waar-weerskante-gelyk-het-sou-daar-vrede-op-aarde-wees
Bly Skryftot Daardie Aanhalings: Argitektuur kan nie lieg nie en geboue, hoewel leweloos, is in daardie opsig moreel die mens se meerdere. -John Gloag
argitektuur-kan-nie-lieg-nie-geboue-hoewel-leweloos-is-in-daardie-opsig-moreel-die-mens-se-meerdere
Bly Skryftot Daardie Aanhalings: As 'n koringkorrel nie in die grond val en sterwe nie, bly hy net een; maar as hy sterwe, bring hy 'n groot oes in. -Die Bybel
as-'n-koringkorrel-nie-in-die-grond-val-sterwe-nie-bly-hy-net-een-maar-as-hy-sterwe-bring-hy-'n-groot-oes-in
Bly Skryftot Daardie Aanhalings: ...oor alles hou die wurm wagen stof en as is al wat bly:Want swart en droef,die hoogste troefoor ál wat roer,is Skoppensboer. -Eugene N. Marais
oor-alles-hou-die-wurm-wagen-stof-as-is-al-wat-blywant-swart-droefdie-hoogste-troefoor-ál-wat-roeris-skoppensboer
Bly Skryftot Daardie Aanhalings: Waar die moeilikheid so groot is as 'n berg, klim die wyse bo-oor, die dwaas graaf 'n tonnel onderdeur en bly binne vassteek; die lafaard draai om. -C.J. Langenhoven
waar-die-moeilikheid-so-groot-is-as-'n-berg-klim-die-wyse-bo-oor-die-dwaas-graaf-'n-tonnel-onderdeur-bly-binne-vassteek-die-lafaard-draai-om
Bly Skryftot Daardie Aanhalings: Kennis het nog altyd die meeste gebaat by daardie boeke waarop die drukkers 'n verlies gemaak het. -Thomas Fuller
kennis-het-nog-altyd-die-meeste-gebaat-by-daardie-boeke-waarop-die-drukkers-'n-verlies-gemaak-het
Bly Skryftot Daardie Aanhalings: Die maker van die werk het heengegaan, tog bly die werk self nietemin bestaan. -Ovidius
die-maker-van-die-werk-het-heengegaan-tog-bly-die-werk-self-nietemin-bestaan
Bly Skryftot Daardie Aanhalings: Dit is goed om jou in die stof te werp as jy 'n fout begaan het, maar dit is nie goed om daar te bly lê nie. -Francois-René de Chatneaubriand
dit-is-goed-om-jou-in-die-stof-te-werp-as-jy-'n-fout-begaan-het-maar-dit-is-nie-goed-om-daar-te-bly-lê-nie
Bly Skryftot Daardie Aanhalings: Gevatheid is altyd welkom en wis alle onderskeid tussen mense uit. Geen waardigheid, geen geleerdheid, geen sterk karakter kan staande bly teen gevatheid nie. -Ralph Waldo Emerson
gevatheid-is-altyd-welkom-wis-alle-onderskeid-tussen-mense-uit-geen-waardigheid-geen-geleerdheid-geen-sterk-karakter-kan-staande-bly-teen-gevatheid
Bly Skryftot Daardie Aanhalings: Jy wil as gevoelige mens wat die lewe liefhet, getuig van daardie lewe, van sy goed en sy kwaad, want dié is een. -Uys Krige
jy-wil-as-gevoelige-mens-wat-die-lewe-liefhet-getuig-van-daardie-lewe-van-sy-goed-sy-kwaad-want-dié-is-een
Bly Skryftot Daardie Aanhalings: Die man wat vandag hierdie vak bevlieg en môre daardie wys self dat hy nie weet wat sy roeping is nie. Sy inkomste wys dit ook. -C.J. Langenhoven
die-man-wat-vandag-hierdie-vak-bevlieg-môre-daardie-wys-self-dat-hy-nie-weet-wat-sy-roeping-is-nie-sy-inkomste-wys-dit-ook
Bly Skryftot Daardie Aanhalings: Enigiemand wat glo dat die wette van die fisika net sosiale konvensies is, word uitgenooi om te probeer om daardie konvensies te oortree vanuit die venster van my woonstel. Ek woon op die 21ste verdieping. -Alan Sokal
enigiemand-wat-glo-dat-die-wette-van-die-fisika-net-sosiale-konvensies-is-word-uitgenooi-om-te-probeer-om-daardie-konvensies-te-oortree-vanuit-die
Bly Skryftot Daardie Aanhalings: Daardie mense my vriende? Hulle is nie my vriende nie! Hulle is my gereedskap en as ek met hulle klaar is, gooi ek hulle weg! -Cecil John Rhodes
daardie-mense-my-vriende-hulle-is-nie-my-vriende-nie-hulle-is-my-gereedskap-as-ek-met-hulle-klaar-is-gooi-ek-hulle-weg
Bly Skryftot Daardie Aanhalings: Nog 'n bietjie slaap, nog 'n bietjie sluimer, nog 'n bietjie handevou en bly lê, en daar oorval armoede jou soos 'n rower, daar oorrompel die gebrek jou soos 'n inbreker. -Die Bybel
nog-'n-bietjie-slaap-nog-'n-bietjie-sluimer-nog-'n-bietjie-handevou-bly-lê-daar-oorval-armoede-jou-soos-'n-rower-daar-oorrompel-die-gebrek-jou-soos
Bly Skryftot Daardie Aanhalings: In party opsigte is die lewe soos die Oranjerivier wanner hy in volle vloed verbyjaag. Hy is vol blikke en takke en goeters, daar's 'n dooie donkie in of 'n skaap of 'n aasvoël of 'n jakkals en dit stroom alles verby en die ou rivier bly geel en troebel en onstuimig. Maar die skrywer of digter neem 'n deel van daai stroom en hy verstil hom tot 'n poel wat kalm en helder en deurskynend is en wat die son en die hemel en die sterre weerkaats. -Uys Krige
Bly Skryftot Daardie Aanhalings: Wat ons, die Afrikaanssprekendes in Suid-Afrika, nou ervaar, is 'n vorm van borrelsiekte. As jy skielik van onder af, waar jy lekker vasgesit het in die stelsel, uittop bokant die water, dan begin jou bloed borrel. Ons het nou borrelsiekte in daardie sin, en ons wonder wat gaan met ons aan. -Jannie Gagiano
Bly Skryftot Daardie Aanhalings: Toe  ek onlangs saam met 'n vriend voor die katedraal van Amiens staan, vra hy vir my hoekom ons deesdae nie meer so iets kan bou nie. Ek sê toe vir hom: die bouers van daardie dae had oortuigings; ons het net opinies en dit vra meer as 'n opinie om 'n Gotiese katedraal te bou. -Heinrich Heine
Bly Skryftot Daardie Aanhalings: Dit is verskriklik belangrik dat ons altyd daardie reg voorbehou dat ons van mekaar moet, mag en kan verskil. Ons is nie hier om eensgesind te wees nie. Dit is stimulerend en dit is die dinge wat Afrikaans sal laat oorleef, as ons kan leer om te ontleer die ou kodes dat jy nie eintlik jou mond of jou bek te veel mag oopmaak nie. -Ton Vosloo
Bly Skryftot Daardie Aanhalings: Ek is 'n Afrikaan, maar 'n swart man, 'n afstammeling van slawe wat uit Afrika gebring is...As dinge anders was, kon ek een van hulle gewees het - of het een of ander onbekende lot my toegeval in een van die ontelbare, voortdurende burgeroorloë of stam botsings op hierdie brutale kontinent. En so bedank ek God dat my voorsaat daardie reis oorleef het...Praat met my oor Afrika en my swart wortels en my verwantskap met my Afrika-broers en ek sal dit in jou gesig teruggooi, en dan sal ek jou neus in die beelde van verrottende vleis invryf (van die slagoffers van die volksmoord op die Tutsi's of Rwanda)...Jammer, maar ek was daar. 'n AK-47 is teen my neus gedruk, ek het met panga-gewapende Hutu-stamlede gesels met die bloed van hul jongste slagoffers op hul T-hemde. Ek het 'n cholera-epidemie in Zaïre gesien, 'n hongersnood in Ethiopië, 'n burgeroorlog in Liberië. Ek het stede gesien wat tot feitlike rommel gebombardeer is, en ander stede afgetakel tot rommel, omdat hul leiers toegelaat het dat hulle verrot en verval terwyl hulle miljarde dollar - ja, miljarde - in oorsese bankrekenings weggesteek het...Dank God my voorsaat het uitgekom, omdat ek nou nie een van hulle is nie. -Keith B. Richburg