Argitektuur Mik Op Die Aanhalings

Go to Gemtracks
Argitektuur Mik Op Die Aanhalings: Argitektuur mik op die ewige, daarom leen sy beginsels hulle nie tot modes en grille nie. -Christopher Wren
argitektuur-mik-op-die-ewige-daarom-leen-sy-beginsels-hulle-nie-tot-modes-grille-nie
Argitektuur Mik Op Die Aanhalings: Die groot uiterstesbehoef geen argitektuur:die salige lig straalgestalteloos soos 'n engeldie duisternis mokamorf in homselfmaar tussenin dansdol soos 'n katedraalbontsoos 'n gebrandskilderdeharlekyndie menswees uitgetergtot haglike argitektuur. -Sheila Cussons
Argitektuur Mik Op Die Aanhalings: Argitektuur is die werk van nasies. -John Ruskin
argitektuur-is-die-werk-van-nasies
Argitektuur Mik Op Die Aanhalings: Geen argitektuur is so skoon as wat dit eenvoudig is nie. -John Ruskin
geen-argitektuur-is-so-skoon-as-wat-dit-eenvoudig-is-nie
Argitektuur Mik Op Die Aanhalings: Argitektuur is die aangeleerde spel, korrek en manjifiek, van vorms byeengebring in die lig. -Le Corbusier
argitektuur-is-die-aangeleerde-spel-korrek-manjifiek-van-vorms-byeengebring-in-die-lig
Argitektuur Mik Op Die Aanhalings: Argitektuur kan nie lieg nie en geboue, hoewel leweloos, is in daardie opsig moreel die mens se meerdere. -John Gloag
argitektuur-kan-nie-lieg-nie-geboue-hoewel-leweloos-is-in-daardie-opsig-moreel-die-mens-se-meerdere
Argitektuur Mik Op Die Aanhalings: Argitektuur is primêr die kuns van betekenisvolle ruimte, dit wil sê vorme betekenisvol ten opsigte van hul ruimtes. -Claude Bragdon
argitektuur-is-primêr-die-kuns-van-betekenisvolle-ruimte-dit-wil-sê-vorme-betekenisvol-ten-opsigte-van-hul-ruimtes