Abstrak Bly Aanhalings

Go to Gemtracks
Abstrak Bly Aanhalings: Afrikaans kan vitaal bly alleen solank hy die draer van ons volle noodlot, van ons wete-na-albei-kante-toe bly; solank hy konkreet en abstrak bly dink; solank as Europa en Afrika in hom lewe; Afrika wel, maar tog ook altyd Europa. -N.P. van Wyk Louw
Abstrak Bly Aanhalings: Bly spaarsaam opdat jy die vermoë mag behou om vrygewend te bly. -C.J. Langenhoven
bly-spaarsaam-opdat-jy-die-vermoë-mag-behou-om-vrygewend-te-bly
Abstrak Bly Aanhalings: Wie die wind bly dophou, saai nie, wie na die wolke bly kyk, oes nie. -Die Bybel
wie-die-wind-bly-dophou-saai-nie-wie-na-die-wolke-bly-kyk-oes-nie
Abstrak Bly Aanhalings: Ek bly by my eerste mening, want ek is nou maar eenmaal 'n filosoof. -Voltaire
ek-bly-by-my-eerste-mening-want-ek-is-nou-maar-eenmaal-'n-filosoof
Abstrak Bly Aanhalings: Help jou swakke mededinger op die bene bly. As hy tot niet gaan, kom daar straks 'n sterke in sy plek. -C.J. Langenhoven
help-jou-swakke-mededinger-op-die-bene-bly-as-hy-tot-niet-gaan-kom-daar-straks-'n-sterke-in-sy-plek
Abstrak Bly Aanhalings: Alleen die noodsaak om aan die lewe te bly, dwing 'n mens om handearbeid te doen. -Saint Thomas Aquinas
alleen-die-noodsaak-om-aan-die-lewe-te-bly-dwing-'n-mens-om-handearbeid-te-doen
Abstrak Bly Aanhalings: die digter sal onvolmaak bly skryftot daardie dag van die leeu en die lamdie kat en die duif -Daniel Hugo
die-digter-sal-onvolmaak-bly-skryftot-daardie-dag-van-die-leeu-die-lamdie-kat-die-duif
Abstrak Bly Aanhalings: As 'n koringkorrel nie in die grond val en sterwe nie, bly hy net een; maar as hy sterwe, bring hy 'n groot oes in. -Die Bybel
as-'n-koringkorrel-nie-in-die-grond-val-sterwe-nie-bly-hy-net-een-maar-as-hy-sterwe-bring-hy-'n-groot-oes-in
Abstrak Bly Aanhalings: ...oor alles hou die wurm wagen stof en as is al wat bly:Want swart en droef,die hoogste troefoor ál wat roer,is Skoppensboer. -Eugene N. Marais
oor-alles-hou-die-wurm-wagen-stof-as-is-al-wat-blywant-swart-droefdie-hoogste-troefoor-ál-wat-roeris-skoppensboer
Abstrak Bly Aanhalings: Waar die moeilikheid so groot is as 'n berg, klim die wyse bo-oor, die dwaas graaf 'n tonnel onderdeur en bly binne vassteek; die lafaard draai om. -C.J. Langenhoven
waar-die-moeilikheid-so-groot-is-as-'n-berg-klim-die-wyse-bo-oor-die-dwaas-graaf-'n-tonnel-onderdeur-bly-binne-vassteek-die-lafaard-draai-om
Abstrak Bly Aanhalings: Die maker van die werk het heengegaan, tog bly die werk self nietemin bestaan. -Ovidius
die-maker-van-die-werk-het-heengegaan-tog-bly-die-werk-self-nietemin-bestaan
Abstrak Bly Aanhalings: Dit is goed om jou in die stof te werp as jy 'n fout begaan het, maar dit is nie goed om daar te bly lê nie. -Francois-René de Chatneaubriand
dit-is-goed-om-jou-in-die-stof-te-werp-as-jy-'n-fout-begaan-het-maar-dit-is-nie-goed-om-daar-te-bly-lê-nie
Abstrak Bly Aanhalings: Gevatheid is altyd welkom en wis alle onderskeid tussen mense uit. Geen waardigheid, geen geleerdheid, geen sterk karakter kan staande bly teen gevatheid nie. -Ralph Waldo Emerson
gevatheid-is-altyd-welkom-wis-alle-onderskeid-tussen-mense-uit-geen-waardigheid-geen-geleerdheid-geen-sterk-karakter-kan-staande-bly-teen-gevatheid
Abstrak Bly Aanhalings: Nog 'n bietjie slaap, nog 'n bietjie sluimer, nog 'n bietjie handevou en bly lê, en daar oorval armoede jou soos 'n rower, daar oorrompel die gebrek jou soos 'n inbreker. -Die Bybel
nog-'n-bietjie-slaap-nog-'n-bietjie-sluimer-nog-'n-bietjie-handevou-bly-lê-daar-oorval-armoede-jou-soos-'n-rower-daar-oorrompel-die-gebrek-jou-soos
Abstrak Bly Aanhalings: In party opsigte is die lewe soos die Oranjerivier wanner hy in volle vloed verbyjaag. Hy is vol blikke en takke en goeters, daar's 'n dooie donkie in of 'n skaap of 'n aasvoël of 'n jakkals en dit stroom alles verby en die ou rivier bly geel en troebel en onstuimig. Maar die skrywer of digter neem 'n deel van daai stroom en hy verstil hom tot 'n poel wat kalm en helder en deurskynend is en wat die son en die hemel en die sterre weerkaats. -Uys Krige