Aan Niemand Ontsê Of Vertraag Aanhalings

Go to Gemtracks
Aan Niemand Ontsê Of Vertraag Aanhalings: Aan niemand sal ons verkoop, aan niemand ontsê of vertraag, reg of geregtigheid. -Magna Carta
aan-niemand-sal-ons-verkoop-aan-niemand-ontsê-of-vertraag-reg-of-geregtigheid
Aan Niemand Ontsê Of Vertraag Aanhalings: Niemand is 'n goeie regter in 'n saak wat homself raak nie. -Spreekwoorde
niemand-is-'n-goeie-regter-in-'n-saak-wat-homself-raak-nie
Aan Niemand Ontsê Of Vertraag Aanhalings: Niemand het nog ooit opreg gebid sonder om iets te leer nie. -Ralph Waldo Emerson
niemand-het-nog-ooit-opreg-gebid-sonder-om-iets-te-leer-nie
Aan Niemand Ontsê Of Vertraag Aanhalings: elke mens verwerf sy dooddie dood wat alleen joune is en niemand anders s'n nie -George Seferis
elke-mens-verwerf-sy-dooddie-dood-wat-alleen-joune-is-niemand-anders-s'n-nie
Aan Niemand Ontsê Of Vertraag Aanhalings: Wie is ryk? Hy wat tevrede is. Wie is dit? Niemand. -Benjamin Franklin
wie-is-ryk-hy-wat-tevrede-is-wie-is-dit-niemand
Aan Niemand Ontsê Of Vertraag Aanhalings: Die geheim van om 'n besigheid te bedryf, is om iets te weet wat niemand anders weet nie. -Aristotle Onassis
die-geheim-van-om-'n-besigheid-te-bedryf-is-om-iets-te-weet-wat-niemand-anders-weet-nie
Aan Niemand Ontsê Of Vertraag Aanhalings: Wie gee verstand aan die ibisom tee die vloed te waarksuof wie gee insig aan die haanom die dag aan te kondig? -Die Bybel
wie-gee-verstand-aan-die-ibisom-tee-die-vloed-te-waarksuof-wie-gee-insig-aan-die-haanom-die-dag-aan-te-kondig
Aan Niemand Ontsê Of Vertraag Aanhalings: Armoede is 'n goddelike stiefma wat vir die jeug doen wat hul eie moeders nie in staat was om te doen nie. Dit stel hulle voor aan spaarsamigheid, aan die wêreld en aan die lewe. -Honoré de Balzac
armoede-is-'n-goddelike-stiefma-wat-vir-die-jeug-doen-wat-hul-eie-moeders-nie-in-staat-was-om-te-doen-nie-dit-stel-hulle-voor-aan-spaarsamigheid-aan
Aan Niemand Ontsê Of Vertraag Aanhalings: Ons wêred is ryk en wonderlik, en daar is oral stories. Niemand moet ooit probeer om die geskiedenis te oortref nie; die feite is fantasties genoeg. -Louis L'Amour
ons-wêred-is-ryk-wonderlik-daar-is-oral-stories-niemand-moet-ooit-probeer-om-die-geskiedenis-te-oortref-nie-die-feite-is-fantasties-genoeg
Aan Niemand Ontsê Of Vertraag Aanhalings: Hoe meer waarheid daarby is, des te gevaarliker is 'n leuen. Die oneerlike melkboer sal niemand bedrieg as hy die bottels vol skoon water maak nie. -C.J. Langenhoven
hoe-meer-waarheid-daarby-is-te-gevaarliker-is-'n-leuen-die-oneerlike-melkboer-sal-niemand-bedrieg-as-hy-die-bottels-vol-skoon-water-maak-nie
Aan Niemand Ontsê Of Vertraag Aanhalings: Nooit word aan berou plek gegee, sonder om dadelik aan jouself te sê nie: dit was een tweede domheid gevoeg by die eerste. -Friedrich Wilhelm Nietzsche
nooit-word-aan-berou-plek-gegee-sonder-om-dadelik-aan-jouself-te-sê-nie-dit-was-een-tweede-domheid-gevoeg-by-die-eerste
Aan Niemand Ontsê Of Vertraag Aanhalings: Met 'n man wat met homself tevrede is, is niemand anders tevrede nie. -C.J. Langenhoven
met-'n-man-wat-met-homself-tevrede-is-is-niemand-anders-tevrede-nie
Aan Niemand Ontsê Of Vertraag Aanhalings: As jy iets wil weet wat niemand weet nie, gaan lees wat almal lees, net 'n jaar daarna. -Ralph Waldo Emerson
as-jy-iets-wil-weet-wat-niemand-weet-nie-gaan-lees-wat-almal-lees-net-'n-jaar-daarna
Aan Niemand Ontsê Of Vertraag Aanhalings: Uitgewers is vroeër geken aan hul skrywers; nou word party van hulle geken aan hulle restaurante. -Robert Giroux
uitgewers-is-vroeër-geken-aan-hul-skrywers-nou-word-party-van-hulle-geken-aan-hulle-restaurante
Aan Niemand Ontsê Of Vertraag Aanhalings: Die hele geskiedenis is vol onmoontlikhede en dwaashede wat werklikhede word. Niemand kan die getye van die wêreldgeskiedenis beïnvloed wat nie self oor geesdriftige mistisisme beskik nie. -Benito Mussolini
die-hele-geskiedenis-is-vol-onmoontlikhede-dwaashede-wat-werklikhede-word-niemand-kan-die-getye-van-die-wêreldgeskiedenis-beïnvloed-wat-nie-self
Aan Niemand Ontsê Of Vertraag Aanhalings: Aan 'n nuwe wa kan jy sien of dit 'n goeie skilder was, aan 'n oue of dit 'n goeie wamaker was. -C.J. Langenhoven
aan-'n-nuwe-wa-kan-jy-of-dit-'n-goeie-skilder-was-aan-'n-oue-of-dit-'n-goeie-wamaker-was
Aan Niemand Ontsê Of Vertraag Aanhalings: Soos oorlog te belangrik is om aan generaals oorgelaat te word, net so is die ekonomie te belangrik om aan ekonome oorgelaat te word. -John Kenneth Galbraith
soos-oorlog-te-belangrik-is-om-aan-generaals-oorgelaat-te-word-net-so-is-die-ekonomie-te-belangrik-om-aan-ekonome-oorgelaat-te-word
Aan Niemand Ontsê Of Vertraag Aanhalings: Boeke is die nalatenskap van 'n groot gees aan die mensheid, wat van geslag tot geslag oorgelewer word as geskenke aan die ongeborenes. -Joseph Addison
boeke-is-die-nalatenskap-van-'n-groot-gees-aan-die-mensheid-wat-van-geslag-tot-geslag-oorgelewer-word-as-geskenke-aan-die-ongeborenes
Aan Niemand Ontsê Of Vertraag Aanhalings: Diere het hierdie voordele bo die mens: hulle het geen teoloë om hulle te onderrig nie, hul begrafnisse kos hulle niks nie, en niemand begin regsgedinge oor hul testamente nie. -Voltaire
diere-het-hierdie-voordele-bo-die-mens-hulle-het-geen-teoloë-om-hulle-te-onderrig-nie-hul-begrafnisse-kos-hulle-niks-nie-niemand-begin-regsgedinge
Aan Niemand Ontsê Of Vertraag Aanhalings: Niemand gee voor dat demokrasie perfek is of alles in pag het nie. Daar is inderdaad gesê dat demokrasie die ergste vorm van regering is buiten al die ander regeringsvorms wat van tyd tot tyd beproef is. -Winston Churchill
Aan Niemand Ontsê Of Vertraag Aanhalings: 'n Ontwikkelde gees beoordeel 'n boek nie net aan die gedagtes wat dit bevat nie, maar ook aan dié wat dit opwek. -Fliegende Blätter
'n-ontwikkelde-gees-beoordeel-'n-boek-nie-net-aan-die-gedagtes-wat-dit-bevat-nie-maar-ook-aan-dié-wat-dit-opwek
Aan Niemand Ontsê Of Vertraag Aanhalings: Jy eet aan jou eie tafel lekker omdat jy weet hoe dit in die kombuis toegaan. Aan die vreemde, omdat jy dit nie weet nie. -C.J. Langenhoven
jy-eet-aan-jou-eie-tafel-lekker-omdat-jy-weet-hoe-dit-in-die-kombuis-toegaan-aan-die-vreemde-omdat-jy-dit-nie-weet-nie
Aan Niemand Ontsê Of Vertraag Aanhalings: Die slegte ambagsman beveel sy werk aan; goeie werk beveel sy ambagsman aan. -C.J. Langenhoven
die-slegte-ambagsman-beveel-sy-werk-aan-goeie-werk-beveel-sy-ambagsman-aan
Aan Niemand Ontsê Of Vertraag Aanhalings: Die toepassing van demokratiese beginsels is beperk. 'n Mens kan aan al die passasiers vra in watter treinwa hulle wil ry, maar dit is onmoontlik om hulle mening te vra of dit verkieslik is om die remme aan te slaan wanneer die trein op volle vaart op pad is om 'n ongeluk te maak. -Leon Trotsky
Aan Niemand Ontsê Of Vertraag Aanhalings: Leen jou ore uit aan iedereen wat 'n tong het, maar moenie jou tong uitleen aan iedereen wat ore het nie. -C.J. Langenhoven
leen-jou-ore-uit-aan-iedereen-wat-'n-tong-het-maar-moenie-jou-tong-uitleen-aan-iedereen-wat-ore-het-nie
Aan Niemand Ontsê Of Vertraag Aanhalings: Nou moet ek sterwe, omdat ek getrou gebly het aan die dinge waaronder ek gebore is en waarvoor ek altyd geveg het. Aan my word geen genade betoon nie, hoewel ek toevalligerwyse die seun was wat onder die wit vlag uitgegaan het om die oorgawe van dr. Jameson te aanvaar, en nou is hy sir Starr Jameson, terwyl ek doodgeskiet moet word. -Jopie Fourie
Aan Niemand Ontsê Of Vertraag Aanhalings: 'n Berouvolle skulderkentenis kom baie na aan onskuld. -Spreekwoorde
'n-berouvolle-skulderkentenis-kom-baie-na-aan-onskuld
Aan Niemand Ontsê Of Vertraag Aanhalings: En vryheid gryp geregtigheid aan die neus. -William Shakespeare
Aan Niemand Ontsê Of Vertraag Aanhalings: As jy vir ander bid, word aan jouself voorsien. -Spreekwoorde
as-jy-vir-ander-bid-word-aan-jouself-voorsien
Aan Niemand Ontsê Of Vertraag Aanhalings: Rek die waarheid en jy doen aan hom te kort. -C.J. Langenhoven
Aan Niemand Ontsê Of Vertraag Aanhalings: Die kankersel teel net aan, redeloos soos 'n gilde. -P.G. du Plessis
die-kankersel-teel-net-aan-redeloos-soos-'n-gilde
Aan Niemand Ontsê Of Vertraag Aanhalings: Wie liefde verwar met sinnelikheid, sien 'n engel aan vir 'n aap. -C.J. Langenhoven
wie-liefde-verwar-met-sinnelikheid-'n-engel-aan-vir-'n-aap
Aan Niemand Ontsê Of Vertraag Aanhalings: Aan enige boek sonder 'n enkele fout is daar te veel tyd en geld bestee. -Sir William Collins
aan-enige-boek-sonder-'n-enkele-fout-is-daar-te-veel-tyd-geld-bestee
Aan Niemand Ontsê Of Vertraag Aanhalings: kleef aan jou beddie hemel is holen koud en ver versetjou teen die dood wurmpropvol -T.T. Cloete
kleef-aan-jou-beddie-hemel-is-holen-koud-ver-versetjou-teen-die-dood-wurmpropvol
Aan Niemand Ontsê Of Vertraag Aanhalings: anoniem maar rustigen aan geen bloed verknog:miskien is die dood dan 'n verowerde asiel -Breyten Breytenbach
anoniem-maar-rustigen-aan-geen-bloed-verknogmiskien-is-die-dood-dan-'n-verowerde-asiel