Aan 'n Mondvol Koring Aanhalings

Go to Gemtracks
Aan 'n Mondvol Koring Aanhalings: Om te luister na 'n gesprek wat vol vloekwoorde is, is net soos om te kou aan 'n mondvol koring wat vol klippe is. -C.J. Langenhoven
om-te-luister-na-'n-gesprek-wat-vol-vloekwoorde-is-is-net-soos-om-te-kou-aan-'n-mondvol-koring-wat-vol-klippe-is
Aan 'n Mondvol Koring Aanhalings: Wie gee verstand aan die ibisom tee die vloed te waarksuof wie gee insig aan die haanom die dag aan te kondig? -Die Bybel
wie-gee-verstand-aan-die-ibisom-tee-die-vloed-te-waarksuof-wie-gee-insig-aan-die-haanom-die-dag-aan-te-kondig
Aan 'n Mondvol Koring Aanhalings: Armoede is 'n goddelike stiefma wat vir die jeug doen wat hul eie moeders nie in staat was om te doen nie. Dit stel hulle voor aan spaarsamigheid, aan die wêreld en aan die lewe. -Honoré de Balzac
armoede-is-'n-goddelike-stiefma-wat-vir-die-jeug-doen-wat-hul-eie-moeders-nie-in-staat-was-om-te-doen-nie-dit-stel-hulle-voor-aan-spaarsamigheid-aan
Aan 'n Mondvol Koring Aanhalings: Nooit word aan berou plek gegee, sonder om dadelik aan jouself te sê nie: dit was een tweede domheid gevoeg by die eerste. -Friedrich Wilhelm Nietzsche
nooit-word-aan-berou-plek-gegee-sonder-om-dadelik-aan-jouself-te-sê-nie-dit-was-een-tweede-domheid-gevoeg-by-die-eerste
Aan 'n Mondvol Koring Aanhalings: Aan niemand sal ons verkoop, aan niemand ontsê of vertraag, reg of geregtigheid. -Magna Carta
aan-niemand-sal-ons-verkoop-aan-niemand-ontsê-of-vertraag-reg-of-geregtigheid
Aan 'n Mondvol Koring Aanhalings: Uitgewers is vroeër geken aan hul skrywers; nou word party van hulle geken aan hulle restaurante. -Robert Giroux
uitgewers-is-vroeër-geken-aan-hul-skrywers-nou-word-party-van-hulle-geken-aan-hulle-restaurante
Aan 'n Mondvol Koring Aanhalings: Aan 'n nuwe wa kan jy sien of dit 'n goeie skilder was, aan 'n oue of dit 'n goeie wamaker was. -C.J. Langenhoven
aan-'n-nuwe-wa-kan-jy-of-dit-'n-goeie-skilder-was-aan-'n-oue-of-dit-'n-goeie-wamaker-was
Aan 'n Mondvol Koring Aanhalings: Soos oorlog te belangrik is om aan generaals oorgelaat te word, net so is die ekonomie te belangrik om aan ekonome oorgelaat te word. -John Kenneth Galbraith
soos-oorlog-te-belangrik-is-om-aan-generaals-oorgelaat-te-word-net-so-is-die-ekonomie-te-belangrik-om-aan-ekonome-oorgelaat-te-word
Aan 'n Mondvol Koring Aanhalings: Boeke is die nalatenskap van 'n groot gees aan die mensheid, wat van geslag tot geslag oorgelewer word as geskenke aan die ongeborenes. -Joseph Addison
boeke-is-die-nalatenskap-van-'n-groot-gees-aan-die-mensheid-wat-van-geslag-tot-geslag-oorgelewer-word-as-geskenke-aan-die-ongeborenes
Aan 'n Mondvol Koring Aanhalings: 'n Ontwikkelde gees beoordeel 'n boek nie net aan die gedagtes wat dit bevat nie, maar ook aan dié wat dit opwek. -Fliegende Blätter
'n-ontwikkelde-gees-beoordeel-'n-boek-nie-net-aan-die-gedagtes-wat-dit-bevat-nie-maar-ook-aan-dié-wat-dit-opwek
Aan 'n Mondvol Koring Aanhalings: Jy eet aan jou eie tafel lekker omdat jy weet hoe dit in die kombuis toegaan. Aan die vreemde, omdat jy dit nie weet nie. -C.J. Langenhoven
jy-eet-aan-jou-eie-tafel-lekker-omdat-jy-weet-hoe-dit-in-die-kombuis-toegaan-aan-die-vreemde-omdat-jy-dit-nie-weet-nie
Aan 'n Mondvol Koring Aanhalings: Die slegte ambagsman beveel sy werk aan; goeie werk beveel sy ambagsman aan. -C.J. Langenhoven
die-slegte-ambagsman-beveel-sy-werk-aan-goeie-werk-beveel-sy-ambagsman-aan
Aan 'n Mondvol Koring Aanhalings: Die toepassing van demokratiese beginsels is beperk. 'n Mens kan aan al die passasiers vra in watter treinwa hulle wil ry, maar dit is onmoontlik om hulle mening te vra of dit verkieslik is om die remme aan te slaan wanneer die trein op volle vaart op pad is om 'n ongeluk te maak. -Leon Trotsky
Aan 'n Mondvol Koring Aanhalings: Leen jou ore uit aan iedereen wat 'n tong het, maar moenie jou tong uitleen aan iedereen wat ore het nie. -C.J. Langenhoven
leen-jou-ore-uit-aan-iedereen-wat-'n-tong-het-maar-moenie-jou-tong-uitleen-aan-iedereen-wat-ore-het-nie
Aan 'n Mondvol Koring Aanhalings: Nou moet ek sterwe, omdat ek getrou gebly het aan die dinge waaronder ek gebore is en waarvoor ek altyd geveg het. Aan my word geen genade betoon nie, hoewel ek toevalligerwyse die seun was wat onder die wit vlag uitgegaan het om die oorgawe van dr. Jameson te aanvaar, en nou is hy sir Starr Jameson, terwyl ek doodgeskiet moet word. -Jopie Fourie
Aan 'n Mondvol Koring Aanhalings: 'n Berouvolle skulderkentenis kom baie na aan onskuld. -Spreekwoorde
'n-berouvolle-skulderkentenis-kom-baie-na-aan-onskuld
Aan 'n Mondvol Koring Aanhalings: En vryheid gryp geregtigheid aan die neus. -William Shakespeare
Aan 'n Mondvol Koring Aanhalings: As jy vir ander bid, word aan jouself voorsien. -Spreekwoorde
as-jy-vir-ander-bid-word-aan-jouself-voorsien
Aan 'n Mondvol Koring Aanhalings: Rek die waarheid en jy doen aan hom te kort. -C.J. Langenhoven
Aan 'n Mondvol Koring Aanhalings: Die kankersel teel net aan, redeloos soos 'n gilde. -P.G. du Plessis
die-kankersel-teel-net-aan-redeloos-soos-'n-gilde
Aan 'n Mondvol Koring Aanhalings: Wie liefde verwar met sinnelikheid, sien 'n engel aan vir 'n aap. -C.J. Langenhoven
wie-liefde-verwar-met-sinnelikheid-'n-engel-aan-vir-'n-aap
Aan 'n Mondvol Koring Aanhalings: Aan enige boek sonder 'n enkele fout is daar te veel tyd en geld bestee. -Sir William Collins
aan-enige-boek-sonder-'n-enkele-fout-is-daar-te-veel-tyd-geld-bestee
Aan 'n Mondvol Koring Aanhalings: anoniem maar rustigen aan geen bloed verknog:miskien is die dood dan 'n verowerde asiel -Breyten Breytenbach
anoniem-maar-rustigen-aan-geen-bloed-verknogmiskien-is-die-dood-dan-'n-verowerde-asiel
Aan 'n Mondvol Koring Aanhalings: kleef aan jou beddie hemel is holen koud en ver versetjou teen die dood wurmpropvol -T.T. Cloete
kleef-aan-jou-beddie-hemel-is-holen-koud-ver-versetjou-teen-die-dood-wurmpropvol
Aan 'n Mondvol Koring Aanhalings: Hoe selde tref 'n mens by 'n kritikus gevoel, kennis, eerlikheid en moed in die gewenste graad aan. -Karl Philipp Emanuel Bach
hoe-selde-tref-'n-mens-by-'n-kritikus-gevoel-kennis-eerlikheid-moed-in-die-gewenste-graad-aan
Aan 'n Mondvol Koring Aanhalings: Om 'n pen op papier te plaas, steek meer vure aan die brand as wat vuurhoutjies ooit kan doen. -Malcolm Forbes
om-'n-pen-op-papier-te-plaas-steek-meer-vure-aan-die-brand-as-wat-vuurhoutjies-ooit-kan-doen
Aan 'n Mondvol Koring Aanhalings: Dit is net 'n dwaas of 'n filoloog wat Afrikaans sou wou bespreek sonder om ook aan Afrikaner-nasionalisme te dink. -Alan Paton
dit-is-net-'n-dwaas-of-'n-filoloog-wat-afrikaans-sou-wou-bespreek-sonder-om-ook-aan-afrikaner-nasionalisme-te-dink
Aan 'n Mondvol Koring Aanhalings: Is die konsep van geregtigheid as gehoorsaamheid aan eiesoortigheid 'n houdbare konsep? -Johan Degenaar
is-die-konsep-van-geregtigheid-as-gehoorsaamheid-aan-eiesoortigheid-'n-houdbare-konsep
Aan 'n Mondvol Koring Aanhalings: Dit prys hulle aan, maar hulle lees die ander. -Marcus Valerius Martialis
Aan 'n Mondvol Koring Aanhalings: Die oorwinnaar het steeds die gereg aan sy kant. -Voltaire
die-oorwinnaar-het-steeds-die-gereg-aan-sy-kant
Aan 'n Mondvol Koring Aanhalings: 'n Werker se honger laat hom werk, sy behoefte aan kos dryf hom. -Die Bybel
'n-werker-se-honger-laat-hom-werk-sy-behoefte-aan-kos-dryf-hom
Aan 'n Mondvol Koring Aanhalings: Alleen die noodsaak om aan die lewe te bly, dwing 'n mens om handearbeid te doen. -Saint Thomas Aquinas
alleen-die-noodsaak-om-aan-die-lewe-te-bly-dwing-'n-mens-om-handearbeid-te-doen
Aan 'n Mondvol Koring Aanhalings: Die goedkoopste manier om aan jou lewensmiddel te kom is om daarvoor te werk. Die duurste is om dit te steel. -C.J. Langenhoven
die-goedkoopste-manier-om-aan-jou-lewensmiddel-te-kom-is-om-daarvoor-te-werk-die-duurste-is-om-dit-te-steel
Aan 'n Mondvol Koring Aanhalings: Berou is impotent; dit sal sy foute herhaal. Belydenis alleen is die werklike krag; dit bring 'n einde aan alles. -Honoré de Balzac
berou-is-impotent-dit-sal-sy-foute-herhaal-belydenis-alleen-is-die-werklike-krag-dit-bring-'n-einde-aan-alles
Aan 'n Mondvol Koring Aanhalings: Om oor Afrika te vlieg is 'n topografievan landmeterskap wat aan die mistieke grens - die oog kan nooit lank genoeg rek -Breyten Breytenbach
om-oor-afrika-te-vlieg-is-'n-topografievan-landmeterskap-wat-aan-die-mistieke-grens-die-oog-kan-nooit-lank-genoeg-rek